goeienuusloli

Ek deel myne…kom deel joune!

‘n TWEEDE McDonalds…sho! Nelspruit is nou ‘oppi map’!

Baie dorpe het glad nie één…nou het onssin TWEE!! Wie kan raai wat dit is?? Nelspruit is nou oppi map, hoor?! Kyk vir weke debateer ons gesin or die nuwe … Continue reading

Featured · 4 Kommentaar

‘n Kar is ‘n kar…(sho sho!!)

    Net vir die manne😉   …..ek sê bog met dit! My liefde vir ou karre het seker in Amerika begin, waar ek as kind gewoon het.   (Daar waar … Continue reading

Featured · 3 Kommentaar

Innibos verby…dis nou ‘n storie

Innibos verby…dis nou my storie Ja, ek is baie lief vir my taal… …maar dié jaar kon die Afrikaanse Innibos fees my nie haal (Been there, done that… “Is dit … Continue reading

Featured · 2 Kommentaar

Laeveld Uitstappies…R30…of minder…nog beter…verniet!

Ek het 3 kinders, en kan maklik R750.00 betaal vir ‘n gesinsuitstappie, wat te sê nog van oorslaap… Wie stem saam?  Nie hier nie!! Hier gaan ek vir jou ‘n paar … Continue reading

Featured · 2 Kommentaar

My broer is dood vir my..en ek blameer godsdiens

Dis die vreemdste gevoel om ‘n oproep te kry van ‘n stem wat jy baie goed ken, maar nie meer ken nie. (My broer lewe nog, ons almal trek nou … Continue reading

Junie 3, 2013 · 16 Kommentaar

Huisvrou word huisagent

Nog altyd vrou, mamma, eggenoot, vennoot, aktivis, mense liefhebber… soms goeienuus prediker…en wat nog? DIS NOU EK…   O ja, ek werk by die huis….NIE MEER NIE…. HUISVROU word HUISAGENT … Continue reading

April 29, 2013 · 2 Kommentaar

“I stopped writing because God told me He was an atheist” M.Freeman

Hoe’s dit vir ‘n deurmekaar gelowige…of NIE? 11 April 2013    Die goeienuusloli hang haar pen op….of NIE? Ek ervaar van die ergste ontrekkingssimptome ooit. Laat ek verduidelik. Ek aanvaar … Continue reading

April 11, 2013 · 13 Kommentaar

Ja, kyk weer, dis ‘n spinnekop

Spinnekop gevind by Mankele, Sudwala op bergfiets wandelpad, deur die uwe…goeienuusloli!!!! Ek het my bes probeer om hom af te neem op sy web, want hoe anders sou enige iemand … Continue reading

Maart 25, 2013 · 2 Kommentaar

Ek is nou ‘n regte skrywer…ag, okay, almal moet êrens begin

Goeie Nuus: Loli se eerste artikel gepubliseerd in Laeveldse tydskrif : Mom’s Notes (kliek links en lees meer) Ja, en toe? Wat sê jy daarvan? Van my kant af, dis heerlik … Continue reading

Maart 14, 2013 · 4 Kommentaar

Nelspruit Nou : Gesonde Seks Timothy Kieswetter

Nelspruit Nou: Gesonde Seks : Timothy Kieswetter Ons eie mede skrywer, blogger, filosoof, profeet, seksuoloog, kenner…PASSION-ista  (is ons nie almal nie?) Timothy Kieswetter kuier volgende week in Nelspruit!! Die boek … Continue reading

Maart 13, 2013 · Lewer kommentaar

Hysterectomy : Paper doll with punch hole above pubis

I told you I was a mixed breed.  Proudly Afrikaans, partly English…NIE jou tipiese Afrikaanse girl nie … In my previous post I spoke about female hysteria. Please click here … Continue reading

Maart 5, 2013 · 7 Kommentaar

Female Hysteria?! Vibrators en wat nog… Ja, dis histeries snaaks!

Female ‘hysteria’ (I don’t own a vibrator….but perhaps I should😆 ) Recently I watched one of the most entertaining movies dubbed: Hysteria.    19th Century Comedy And yes…it’s about the … Continue reading

Februarie 28, 2013 · 8 Kommentaar

Ughm…eeeek! Is al wat ek kón sê!!

Kyk nê, jul weet ek is bietjie stil. (Dis omdat ek my boeglam geskrik het vir dié ding. ) Sommer ‘n alledaagse gogga van die Laeveld, maar nou ja, niks is … Continue reading

Februarie 25, 2013 · 15 Kommentaar

Lowveld Loli’s find :Bostik Neon Twisters

Neon Bostik Twisters    The Next Best Thing to….homemade fudge!!!! Say bye-bye to messy highlighters which run dry!! These babies, work like crayons….that’s why!!!! Ideal for MOM…and the kids can … Continue reading

Februarie 14, 2013 · Lewer kommentaar

Is Jesus dalk Swart?

!!! (lekker vir al julle religious ouens) Ek weet toevallig dat Hy ‘n Jood is, en dat dit Hom beslis nie blond😯  soos in al die prentjies maak nie, maar……… … Continue reading

Februarie 7, 2013 · 9 Kommentaar

“Uh, mamma, ruik net gou hier”

Ma van drie seuns…. en ons baklei alweer oor jogurt. Julle ken dit dalk: Wie’t gekry? En, jou hoeveelste een is dit? “Boetie eet altyd myne!” “Dis nie fair nie, … Continue reading

Januarie 30, 2013 · 6 Kommentaar

Dinkem Genuine Wasgoeddraad

Ek het my eerste een! (Loli? Waar hang jy jou wasgoed die laaste twee dekades?) Die wasgoeddraad (kyk net die uitsig….en die diefwering🙄   ) Ek bedoel maar net, vanoggend … Continue reading

Januarie 24, 2013 · 5 Kommentaar

Zoeloe Goggo op my stoep

Ja, so in 2013 hou ek nog steeds baie van insekte….die interessante soort 😆  

Januarie 17, 2013 · 9 Kommentaar

Abba my Pappa

…Abba my Ek sien ‘n vriend loop op straat Met sy kleine dogter in sy arms Dié gesig is rooi…die t-hemp papsop nat. Hy glimlag en groet. Wie weet? dalk … Continue reading

Januarie 14, 2013 · Lewer kommentaar

Nelspruit Bloggers Unite!

Nelspruit Bloggers Unite I started blogging in Feb.2012……I hate to admit it, but I was clueless! (as far as  having to order: “Blogging for Dummies” via the internet…..AND STILL BATTLING!!!!) … Continue reading

Januarie 2, 2013 · 1 Kommentaar

Groter as groot… ‘goggo’

Groter as groot…goggo Om die draai by Crossings Super Spar…. Wat sou ek gewaar???? (KYK mooi, al is dit ‘n selfoonfoto…dié goggo is so lank soos ‘n die breedte van … Continue reading

Desember 16, 2012 · 8 Kommentaar

Kry die nuus nou!

Join 55 other followers

Ek het in Feb.2012 begin blog…kliek op die kalender en lees meer hier!

September 2016
M T W T F S S
« Nov    
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
2627282930  

Ou nuus…maar steeds kraakvars!

Kategorieë

Die Blye Boodskap…steeds die beste nuus!

Vir al die ‘quote’ liefhebbers…..

Goeie nuus! Niemand weet wanneer die wêreld tot ‘n einde gaan kom nie!

Vir eksklusiewe houtwerk inni Laeveld…kliek op die foto

Hulle jolyt saam!

Twitter Updates

Error: Twitter did not respond. Please wait a few minutes and refresh this page.

Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde...

Die Engelse Vrou

dwalende gedagtes van 'n engelse vrou in 'n nuwe taal

myseuns

My Dagboek vir Liam, Heath & Finn

agent 0013 nelspruit

The real estate ups and downs...of a... NOT so blonde agent

Die Korrelkop Kahuna

Vroetel met 'n staalstaaf in 'n elektrisiteitskas...in die donker...met my voete in 'n plas water

Slakkelak

Lees saam...

What's On South Africa

Events, Travel and Information

Boekemakranka

Uitgewer van e-Boeke - Waar passie vir tegnologie en boeke ontmoet

Blogs Of The Day

Just another WordPress.com weblog

Jay Squires' Septuagenarian Journey

Dude's Used His Second Wind and Just Launched Into His Third

barre body

"Barre Body is a total body workout that lifts your seat, tones your thighs and burns fat in record-breaking time"

jongds

Gedagtes van 'n jong dominee.

J. J Brits

Word Portrait Writer

Little Grey Box

A funny & relatable travel blog

allergic2grass

Sommer net my griffel-plek

lekkerjeuk

is iemand wat die menslike toestand bekyk en nogals 'n opinie daaroor het

Jan se twak

Sommer net staaltjies en alledaagse twak

rooi rose luister na jou

oor depressie, psigaters, pille, dieet, skei, tieners en die res

Wake Up My Faith

My journey in daring to live by "faith alone". Come along and see what happens...

Timothy Kieswetter's Blog oor Gesonde Seksualiteit

Om 'n gesonde gesindheid rondom ons seksualiteit te ontwikkel.

dirkiedupl

" 'n Glimlag is die son wat die winter van die mens se gesig verdryf." Victor Hugo.

Ed Dale

Digital Marketing Strategies & Systems

Tracy Todd

Living life paralysed from the neck down, out loud.

Demoerin

Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel

nou hoe dan nou

7 uit 9 mense dink seker ook so

Binne die Glashuis

Die binne na buite weerspieëling van my gevoelens, gedagtes en drome oor Gesonde Seks

Die Nederlandse siening

'n Nederlandse blik op Suid-Afrika

Lomi

Learning, Playing, Crafting with Love and Laughter

SKRYWERS SKRYF

Bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers

Die Lewegewer

The Life-Giver

Afrikaans in Leipzig

Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr

freddieburger

Skryf sonder bybedoelings