goeienuusloli

Ek deel myne…kom deel joune!

Eva se tuin

En daar kap my man die struik af, sonder om te raad pleeg , en ek sidder van trauma!!! Laat ek explain…

Ek is nie ‘n vegter vir ‘groen vrede’ en dies meer nie. JA, ek hou baie van bome, en wil nie hê hul moet net bloot afgekap word nie…nêrens…of êrens.

Maar Saterdag, kan ek eerlik sê, het ek dalk net vir ‘n oomblik ( en ja, agt ure later nog toe ons sit en braai, en ek, vir die leë kol…EN die gekraakte muur kyk…) ervaar hoe die ware ‘green peace’ ouens miskien regtig voel…toe my man roep en sê…

” Kom kyk, die tuin lyk soveel beter!”

Eerstens, het ons nie ‘n tuin in ons huur erf se werf nie….die struik was die enigste plant wat die huis soos ‘n ‘home’  laat lyk het, en ek het net die vorige aand, (ja by die vuur), gesit en dink hoe mooi die geel blommetjie plant ding, fraai in die wind waai.

Dit het gevoel asof ‘n stuk van my hart uit my bors gekerf word met ‘n stomp, leë, tuna blik. My keel swel sommer nou ook op as ek dit beskryf.

Ja, dis die enigste struik wat my huis soos ‘n home  laat lyk het, wat nog van Eva se tuin van Eden…?

Vraag:

Wat is jou trauma?

5 comments on “Eva se tuin

  1. Darryl Schoeman
    Maart 8, 2012

    Uitsetekende stukkie. Om te dink dat God se trauma NIE die verwydering van enige plante of diere nie, maar die mense (Adam en Eve). Hy het nie reeling’s getref om die dier te vervang of te red wat Hy moes slag vir die twee mense se bedekkings nie, maar reelings getref om die mense te red. Ons verwydering is sy grootste trauma.

  2. MaanKind
    Maart 8, 2012

    Plant maar weer ietsie op daardie kol? Maak weer ‘n HOME. Home is where the heart is.

    • Loli Pretorius
      Maart 8, 2012

      Maankind, enige voorstelle? Onthou, ek het ‘n kraak wat ek vinnig wil toe groei🙂

  3. MaanKind
    Maart 8, 2012

    Jou naaste kwekery sal kan raad gee, Kyk mooi wanneer skyn daar son, is daar ryp/wind of so iets. Gaan vra net, en jy sal verbaas wees oor hoe hulle sal kan help.

  4. Pingback: Moeder Aarde eet sprinkaan vir ontbyt! « goeienuusloli

Jolyt gerus saam !

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Maart 7, 2012 by in Huisvrou op hol!,Nelspruit Nou and tagged , , , , , , , , , .

Kry die nuus nou!

Join 55 other followers

Ek het in Feb.2012 begin blog…kliek op die kalender en lees meer hier!

Maart 2012
M T W T F S S
« Feb   Apr »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  

Ou nuus…maar steeds kraakvars!

Kategorieë

Die Blye Boodskap…steeds die beste nuus!

Vir al die ‘quote’ liefhebbers…..

Goeie nuus! Niemand weet wanneer die wêreld tot ‘n einde gaan kom nie!

Vir eksklusiewe houtwerk inni Laeveld…kliek op die foto

Hulle jolyt saam!

Twitter Updates

Error: Twitter did not respond. Please wait a few minutes and refresh this page.

Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde...

Die Engelse Vrou

dwalende gedagtes van 'n engelse vrou in 'n nuwe taal

myseuns

My Dagboek vir Liam, Heath & Finn

agent 0013 nelspruit

The real estate ups and downs...of a... NOT so blonde agent

Die Korrelkop Kahuna

Comfortably Numb

Slakkelak

Lees saam...

What's On South Africa

Events, Travel and Information

Boekemakranka

Uitgewer van e-Boeke - Waar passie vir tegnologie en boeke ontmoet

Blogs Of The Day

Just another WordPress.com weblog

Jay Squires' Septuagenarian Journey

Dude's Used His Second Wind and Just Launched Into His Third

barre body

"Barre Body is a total body workout that lifts your seat, tones your thighs and burns fat in record-breaking time"

jongds

Gedagtes van 'n jong dominee.

J. J Brits

Word Portrait Writer

Little Grey Box

A fun & relatable travel blog

allergic2grass

Sommer net my griffel-plek

lekkerjeuk

is iemand wat die menslike toestand bekyk en nogals 'n opinie daaroor het

Jan se twak

Sommer net staaltjies en alledaagse twak

rooi rose luister na jou

oor depressie, psigaters, pille, dieet, skei, tieners en die res

Wake Up My Faith

My journey in daring to live by "faith alone". Come along and see what happens...

Timothy Kieswetter's Blog oor Gesonde Seksualiteit

Om 'n gesonde gesindheid rondom ons seksualiteit te ontwikkel.

dirkiedupl

" 'n Glimlag is die son wat die winter van die mens se gesig verdryf." Victor Hugo.

Ed Dale

Digital Marketing Strategies & Systems

Tracy Todd

Living life paralysed from the neck down, out loud.

Demoerin

Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel

nou hoe dan nou

7 uit 9 mense dink seker ook so

Binne die Glashuis

Die binne na buite weerspieëling van my gevoelens, gedagtes en drome oor Gesonde Seks

Die Nederlandse siening

'n Nederlandse blik op Suid-Afrika

Lomi

Learning, Playing, Crafting with Love and Laughter

SKRYWERS SKRYF

Bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers

Die Lewegewer

The Life-Giver

Afrikaans in Leipzig

Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr

freddieburger

Skryf sonder bybedoelings

%d bloggers like this: