goeienuusloli

Ek deel myne…kom deel joune!

Godsdiens Smodgdiens

Ek haat godsiens. Ek gaan waag om te sê, as jy in jou laat 30’s is, en Afrikaans, het jy êrens godsdiens ingekry. Dis deel van ons tradisies en kultuur.

“Nee, Loli, nie ek nie. My pa was ‘n ateïs.”

Maar as jy skool toe is in die Ou Suid Afrika, gaan ek sê, sorry sus, jy het jou fair share van godsdiens in. Ek haat godsiens.

“Daar verloor jy my…godsdiens, smodgdiens…ek stel nie belang nie! Baai!”

Godsdiens wat sê…DOEN DIT..dan kry jy DAT.

Of…VOLG die reël, dan is jou god dalk tevrede met jou.

“Ja, presies, mens kan nie so lewe nie!”JA, PRESIES, EK wil nie so lewe nie.Die Goeie Nuus, ons hoef nie! ( “Ag, yipee!”) Ek haat ook godsdiens.
 Heb.10:14 Deur sy een offer het Hy al Sy mense vir altyd volmaak geheilig.

Wow! Niks meer vir my om te doen nie.

1Pet 2:9  But you are a chosen generation…Nie meer generasie X nie!
Deel van Hom, deur wat Jesus gedoen het.
:10 Vroeër was julle nie ‘n volk nie…nou hét julle egter sy onverdiende liefde.

VRAAG:

Wat put jou uit van godsdiens?

Het ek jou gesê, ek haat ook godsdiens?

6 comments on “Godsdiens Smodgdiens

  1. Darryl Schoeman
    Maart 13, 2012

    Haai Loli. Jammer dat ek nou eers comment op hierdie post. Dis so ‘n bietjie dol gewees laaste paar dae.

    Weet jy, ek is een van die bevoregtes wat nie met godsdiens groot geword het nie; ek is Metodis groot gemaak. Maar ek het al baie gehoor van my Afrikaner vriende (veral die wat NG groot gemaak is) van hierdie godsdiens “probleem”.

    Die probleem wat ek het is nie dat daar ‘n probleem met godsdiens is nie, maar dat daar mense is wat Jesus nie soveel liefhet nie (kom ons noem hulle onheiliges) wat bitter graag hierdie “ek volg nie godsdiens nie” rondswaai, maar is juis ook nie veel Christen ook nie.

    Alhoewel ons nie ‘n klomp reels volg nie, Jesus het self gese dat ons sal erken word as sy disipels deur ons vrugte. Die vraag dan is, hoe lyk daai vrugte. En die antwoord is dit lyk so en so en so en so en so. Iewe skielek lyk my verhouding met Jesus soos ‘n klomp goed wat ek moet “doen/beriek”. Maar dit is nie, want dit behoort vanself net daar te wees.

    Dit is ‘n onsetende fyn balaans wat ons as geliefdes van Jesus moet handhaaf om wel erken to word as sy disipels in plaas daarvan dat ons mense moet vertel daarvan. My blog vir more is juis hieroor. Hou ‘n ogie uit vir dit.

    Groete
    Darryl

    • Loli Pretorius
      Maart 14, 2012

      Aai Darryl, die ding is, mense sien Jesus en godsdiens as een en dieselfde ding, terwyl Christen wees nie regtig ‘n godsiens is nie… en, dit is nie juis ‘n NG of Hervormde of Pinkster etc. ding nie.
      Mens kan ‘godsdienstig’ wees in enige denominasie, en lewenswette opstel waarvolgens jy dink jy moet lewe, terwyl die krag om heilig te lewe juis in die Kruis kom, en so mens vry maak van sonde, en ja vrug laat dra wat uitstraal van liefde!

      Ek kyk uit vir jou ‘bloggie’…

      • Darryl Schoeman
        Maart 14, 2012

        Dis em Loli: die krag om heilig to lewe le in die kruis, en nie in die reels nie. Ons help mense om ‘n verhouding met Jesus to he, and then everything else follows. Dis soos ons pastoor gese het, as hy geweet het dat daar sekere verwagtinge voorgele het toe hy met sy vrou getrou het, dan sou hy trou nie kies nie. Maar omdat hy sy vrou lief het, gee hy nie om to live to her standards and expectations.

        Wat my blog aangaan, dis klaar geskryf. Ongelukkig het die red bull issue my spasie gegryp en ek gaan eers more my blog post. Ek glo mense sal wil (en moet) praat oor die redbull issue eerder vir nou.

        Hou aan met jou denke.

        Groete
        Darryl

  2. stephanie
    April 10, 2012

    Stephanie hier, Godsdiens moet van ons harte kom, nie omdat ons moet nie…na alles wat die Here vir ons gedoen het kan ek nie help om hom te dien nie, ek wil,…ek moet nie.

    • Loli Pretorius
      April 11, 2012

      Awesome Steph! Hoor hierdie goeie nuus…”Op daardie dag”, sê die Here, “sal jy My noem ‘my man’ en nie meer ‘my meester’ nie. Hos.2:15
      vs. 18 “Ek sal jou my vrou maak vir altyd. Ek sal jou aan my vasbind deur regverdigheid en geregtigheid, verbondsliefde en deernis. Ek sal deur getrouheid Myne maak, en jy sal uiteindelik vir my ken as die Here.”
      Wow! Dubble Wow!
      (check Stephanie se video hier:Stephanie My Story.mp4 )

  3. Pingback: ‘Monster’ Movies « Panties, Pennies, Pride and the Prince

Jolyt gerus saam !

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kry die nuus nou!

Join 55 other followers

Ek het in Feb.2012 begin blog…kliek op die kalender en lees meer hier!

Maart 2012
M T W T F S S
« Feb   Apr »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  

Ou nuus…maar steeds kraakvars!

Kategorieë

Die Blye Boodskap…steeds die beste nuus!

Vir al die ‘quote’ liefhebbers…..

Goeie nuus! Niemand weet wanneer die wêreld tot ‘n einde gaan kom nie!

Vir eksklusiewe houtwerk inni Laeveld…kliek op die foto

Hulle jolyt saam!

Twitter Updates

Error: Twitter did not respond. Please wait a few minutes and refresh this page.

Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde...

Die Engelse Vrou

dwalende gedagtes van 'n engelse vrou in 'n nuwe taal

myseuns

My Dagboek vir Liam, Heath & Finn

agent 0013 nelspruit

The real estate ups and downs...of a... NOT so blonde agent

Die Korrelkop Kahuna

Comfortably Numb

Slakkelak

Lees saam...

What's On South Africa

Events, Travel and Information

Boekemakranka

Uitgewer van e-Boeke - Waar passie vir tegnologie en boeke ontmoet

Blogs Of The Day

Just another WordPress.com weblog

Jay Squires' Septuagenarian Journey

Dude's Used His Second Wind and Just Launched Into His Third

barre body

"Barre Body is a total body workout that lifts your seat, tones your thighs and burns fat in record-breaking time"

jongds

Gedagtes van 'n jong dominee.

J. J Brits

Word Portrait Writer

Little Grey Box

A fun & relatable travel blog

allergic2grass

Sommer net my griffel-plek

lekkerjeuk

is iemand wat die menslike toestand bekyk en nogals 'n opinie daaroor het

Jan se twak

Sommer net staaltjies en alledaagse twak

rooi rose luister na jou

oor depressie, psigaters, pille, dieet, skei, tieners en die res

Wake Up My Faith

My journey in daring to live by "faith alone". Come along and see what happens...

Timothy Kieswetter's Blog oor Gesonde Seksualiteit

Om 'n gesonde gesindheid rondom ons seksualiteit te ontwikkel.

dirkiedupl

" 'n Glimlag is die son wat die winter van die mens se gesig verdryf." Victor Hugo.

Ed Dale

Digital Marketing Strategies & Systems

Tracy Todd

Living life paralysed from the neck down, out loud.

Demoerin

Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel

nou hoe dan nou

7 uit 9 mense dink seker ook so

Binne die Glashuis

Die binne na buite weerspieëling van my gevoelens, gedagtes en drome oor Gesonde Seks

Die Nederlandse siening

'n Nederlandse blik op Suid-Afrika

Lomi

Learning, Playing, Crafting with Love and Laughter

SKRYWERS SKRYF

Bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers

Die Lewegewer

The Life-Giver

Afrikaans in Leipzig

Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr

freddieburger

Skryf sonder bybedoelings

%d bloggers like this: