goeienuusloli

Ek deel myne…kom deel joune!

Bloed op die rekenaar

Ernest Hemmingway het gesê :

“There’s nothing to writing, all you do, is sit at the typewriter and bleed.”

Ek stem saam. Want wat is dit oor skryf  wat so aansteeklik is?

So, “Ek moet of ek gaan nie kan lewe nie?”

So, “As ek nie, dan voel ek dood, sonder asem…rou, soos biltong?”

Soos vleis, wat eers vermoor was…en die lewe uitgetap is…om opgehang te word; vir die vlieë om op te sit, en die sout om te geur…. en te geur….totdat die eindproduk geproe kan word.

Proe my. Dis wat dit is.

Ek skryf omdat ek geproe wil word.

Ek wil weet, dat wat ek sê, lewenswaarde het, en jou sal roer om weer te proe.

HOEKOM SKRYF JY? Ek bloei om te weet….

8 comments on “Bloed op die rekenaar

  1. jacomari
    Mei 14, 2012

    soo mooi!!!hier sit ek nou 10uur die aand voor my rekenaar met trane in my oë.. Ek dink nie almal verstaan dat skryf nie net ‘n werkwoord is nie maar dat die ‘n gevoel en ‘n manier van leèf is!!!
    Dankie vir die mooi woorde my Loli mens!

    • Loli Pretorius
      Mei 15, 2012

      Ja…dan klop ons harte mos maar só saam! Dankie vir die inloer x

  2. Toortsie
    Mei 18, 2012

    Ek skryf want dis vir my lekker, bevrydend, dit help my om my gedagtes te orden. Ek kan ook nie meer daarsonder nie.

    • Loli Pretorius
      Mei 21, 2012

      Dankie Toortsie! Ek sien ons harte klop saam…ek kry amper ‘withdrawal symptoms’ as ek ‘n ruk gaan sonder om te ‘journal’? Ek verkies natuurlik bo als papier en potlood….miskien is dit iets te doen met die klank van die lood op die op die herwerkde Boom!
      wat verkies jy?

  3. demoerin
    September 18, 2012

    Ek skryf want ek kan.
    Ek skryf want dit is lekker.
    Ek skryf want dit is ‘n bewys dat my brein nog nie vrot is nie.
    Dis is terapueties..soms moet jy iets van jou hart afkry, soms moet jy deel, soms moet jy ‘n idee op papier toets..dis sommer net lekker.

    • Loli Pretorius
      September 18, 2012

      D, jy sit my sommer in beroering. Skryf sal ons skryf!!!

  4. Pingback: Stywe ‘tollies’ …en sulke goed… « goeienuusloli

  5. Pingback: Nelspruit Nou : Gesonde Seks Timothy Kieswetter | goeienuusloli

Jolyt gerus saam !

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Maart 20, 2012 by in Lees dié boek and tagged , , , , , , , , , , , , , , , , .

Kry die nuus nou!

Join 55 other followers

Ek het in Feb.2012 begin blog…kliek op die kalender en lees meer hier!

Maart 2012
M T W T F S S
« Feb   Apr »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  

Ou nuus…maar steeds kraakvars!

Kategorieë

Die Blye Boodskap…steeds die beste nuus!

Vir al die ‘quote’ liefhebbers…..

Goeie nuus! Niemand weet wanneer die wêreld tot ‘n einde gaan kom nie!

Vir eksklusiewe houtwerk inni Laeveld…kliek op die foto

Hulle jolyt saam!

Twitter Updates

Error: Twitter did not respond. Please wait a few minutes and refresh this page.

Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde...

Die Engelse Vrou

dwalende gedagtes van 'n engelse vrou in 'n nuwe taal

myseuns

My Dagboek vir Liam, Heath & Finn

agent 0013 nelspruit

The real estate ups and downs...of a... NOT so blonde agent

Die Korrelkop Kahuna

Comfortably Numb

Slakkelak

Lees saam...

What's On South Africa

Events, Travel and Information

Boekemakranka

Uitgewer van e-Boeke - Waar passie vir tegnologie en boeke ontmoet

Blogs Of The Day

Just another WordPress.com weblog

Jay Squires' Septuagenarian Journey

Dude's Used His Second Wind and Just Launched Into His Third

barre body

"Barre Body is a total body workout that lifts your seat, tones your thighs and burns fat in record-breaking time"

jongds

Gedagtes van 'n jong dominee.

J. J Brits

Word Portrait Writer

Little Grey Box

A fun & relatable travel blog

allergic2grass

Sommer net my griffel-plek

lekkerjeuk

is iemand wat die menslike toestand bekyk en nogals 'n opinie daaroor het

Jan se twak

Sommer net staaltjies en alledaagse twak

rooi rose luister na jou

oor depressie, psigaters, pille, dieet, skei, tieners en die res

Wake Up My Faith

My journey in daring to live by "faith alone". Come along and see what happens...

Timothy Kieswetter's Blog oor Gesonde Seksualiteit

Om 'n gesonde gesindheid rondom ons seksualiteit te ontwikkel.

dirkiedupl

" 'n Glimlag is die son wat die winter van die mens se gesig verdryf." Victor Hugo.

Ed Dale

Digital Marketing Strategies & Systems

Tracy Todd

Living life paralysed from the neck down, out loud.

Demoerin

Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel

nou hoe dan nou

7 uit 9 mense dink seker ook so

Binne die Glashuis

Die binne na buite weerspieëling van my gevoelens, gedagtes en drome oor Gesonde Seks

Die Nederlandse siening

'n Nederlandse blik op Suid-Afrika

Lomi

Learning, Playing, Crafting with Love and Laughter

SKRYWERS SKRYF

Bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers

Die Lewegewer

The Life-Giver

Afrikaans in Leipzig

Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr

freddieburger

Skryf sonder bybedoelings

%d bloggers like this: