goeienuusloli

Ek deel myne…kom deel joune!

Aai, aai…gebore om te kyk!

Ek het jou mos gesê, mans is gebore om te kyk!

Vroulief, kyk is lekker, verslawing nie.

Ek is self jou ‘ordentlike’ Afrikaanse meisie, maar ons moet maar vrede maak dat manlief daarvan hou om te kyk.(Ideally,ja, miskien in ‘n droom wêreld, wil hy na jou kyk.)

Jou mooi hare, jou mooi oë…

jou mooi tande, kan jy my glo?

Godsdiens leer ons, ons liggame is vuil

Godsdiens leer ons,maak toe…

soos in Adam se kuil.

 

Ek moes net lekker lag toe ek op radio hoor van die nuwe skaak, kleredrag reëls. 

Wie sou nou kon dink, dat die dames die mans kon verlei, oor die skaakbord?🙂

Elke dag leer mens ‘n nuwe ding….ons gaan ons mans nie verander nie…

Lekker naweek….Kyk vanaand in manlief se oë,

met joune….getoë….

Vraag:

Dink jy mans is só gebore?

 

8 comments on “Aai, aai…gebore om te kyk!

  1. Alta Cloete
    Maart 26, 2012

    Ek dink nogal mans is so gebore. Of dalk wil hulle net graag glo hulle is so gebore …🙂 En dat hul geen beheer daaroor het nie.

    • Loli Pretorius
      Maart 27, 2012

      Alta, ek dink ook mans is so gebore, en dat dit okaai is…ek probeer my seuns leer hoe, om hul
      ‘ manlike energie’ te ‘stuur’….

  2. Darryl Schoeman
    Maart 26, 2012

    Haai Loli. Weet jy, ek glo mans IS so gebore – dit is die sonde binne ons. Maar dit beteken NIE dat ons mag voortgaan met dit nie. Om dit af te skryf aan ek is so gebore, is om te se dat ons geen mag oor satan het nie om dit te oorkom nie. Natuurlik is dit nie in ons eie krag nie, maar mans kan hulle oe wegdraai.

    Die meeste mans sukkel met hierdie. As ek ‘n meisie van ver af sien aankom, dan kan ek daar en dan besluit of ek gaan weer ‘n keer kyk om beter to kan sien of nie. Geen mens kan versoeking heeltemal vermy nie. Maar hoe ons kies om te reageer op die versoeking is die regte toets.

    Groete
    Darryl

    • Loli Pretorius
      Maart 27, 2012

      Aai aai, die goeie nuus is, Jesus se daad aan die kruis, het vryspraak en lewe vir almal gebring. (dit sluit die vroutjies ook in, wat net so lekker fantasize, nê!)
      Hier is die skrif Rom.5:16-21 , vs.17 ‘Almal wat God se oorvloedige genadegeskenk van vryspraak ontvang, sal koninklik oor die dood en sonde triomfeer’!!
      (Dis hoe ons ons drie seuns leer )
      Lekker dag daar x

  3. Toortsie
    Junie 21, 2012

    Hulle is seker maar so gemaak. Hul word gestimuleer deur hulle oë.

  4. Pingback: Gasvrou Sewe « goeienuusloli

  5. Pingback: Stywe ‘tollies’ …en sulke goed… « goeienuusloli

  6. Pingback: Intiem Tydskrif kom Laeveld toe « goeienuusloli

Jolyt gerus saam !

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kry die nuus nou!

Join 55 other followers

Ek het in Feb.2012 begin blog…kliek op die kalender en lees meer hier!

Maart 2012
M T W T F S S
« Feb   Apr »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  

Ou nuus…maar steeds kraakvars!

Kategorieë

Die Blye Boodskap…steeds die beste nuus!

Vir al die ‘quote’ liefhebbers…..

Goeie nuus! Niemand weet wanneer die wêreld tot ‘n einde gaan kom nie!

Vir eksklusiewe houtwerk inni Laeveld…kliek op die foto

Hulle jolyt saam!

Twitter Updates

Error: Twitter did not respond. Please wait a few minutes and refresh this page.

Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde...

Die Engelse Vrou

dwalende gedagtes van 'n engelse vrou in 'n nuwe taal

myseuns

My Dagboek vir Liam, Heath & Finn

agent 0013 nelspruit

The real estate ups and downs...of a... NOT so blonde agent

Die Korrelkop Kahuna

Comfortably Numb

Slakkelak

Lees saam...

What's On South Africa

Events, Travel and Information

Boekemakranka

Uitgewer van e-Boeke - Waar passie vir tegnologie en boeke ontmoet

Blogs Of The Day

Just another WordPress.com weblog

Jay Squires' Septuagenarian Journey

Dude's Used His Second Wind and Just Launched Into His Third

barre body

"Barre Body is a total body workout that lifts your seat, tones your thighs and burns fat in record-breaking time"

jongds

Gedagtes van 'n jong dominee.

J. J Brits

Word Portrait Writer

Little Grey Box

A fun & relatable travel blog

allergic2grass

Sommer net my griffel-plek

lekkerjeuk

is iemand wat die menslike toestand bekyk en nogals 'n opinie daaroor het

Jan se twak

Sommer net staaltjies en alledaagse twak

rooi rose luister na jou

oor depressie, psigaters, pille, dieet, skei, tieners en die res

Wake Up My Faith

My journey in daring to live by "faith alone". Come along and see what happens...

Timothy Kieswetter's Blog oor Gesonde Seksualiteit

Om 'n gesonde gesindheid rondom ons seksualiteit te ontwikkel.

dirkiedupl

" 'n Glimlag is die son wat die winter van die mens se gesig verdryf." Victor Hugo.

Ed Dale

Digital Marketing Strategies & Systems

Tracy Todd

Living life paralysed from the neck down, out loud.

Demoerin

Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel

nou hoe dan nou

7 uit 9 mense dink seker ook so

Binne die Glashuis

Die binne na buite weerspieëling van my gevoelens, gedagtes en drome oor Gesonde Seks

Die Nederlandse siening

'n Nederlandse blik op Suid-Afrika

Lomi

Learning, Playing, Crafting with Love and Laughter

SKRYWERS SKRYF

Bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers

Die Lewegewer

The Life-Giver

Afrikaans in Leipzig

Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr

freddieburger

Skryf sonder bybedoelings

%d bloggers like this: