goeienuusloli

Ek deel myne…kom deel joune!

Lae Bloeddruk….dit werk!

Duislig met tye? Moet sout hê…dan soet?

Laat jou bloeddruk toets!

Ek kan getuig van die wonder van kaneel. Sommer die regte, fyn soort.

1t per dag, in my tee…

Ja, dis nie ‘n aantreklike drankie nie, maar verander al my weë.

Waar ek my soettand moes bevredig, elke dag;

nou na vyf maande…KAN ek WAG!!!!

Belowe. Probeer dit gerus, en laat my weet.

Het jy ‘n boereraad wat jy wil deel?

4 comments on “Lae Bloeddruk….dit werk!

  1. manewales
    Januarie 24, 2013

    Ek het op ‘n tyd die kaneel probeer, sonder veel sukses (maar ek moet erken ek het dit nie vir so lank aanmekaar gedrink nie – ek kan nie eers ‘n vitamien pil elke dag onthou nie!). Ek het wel iewers gehoor mens moet mooi seker maak dat jy ordentlike kaneel gebruik. Blykbaar word kaneel meer gemaak deur iets anders by te voeg en die is glo nie baie goed vir mens in groot hoeveelhede nie.

    My wenner lae bloeddruk wenk is koffie. Ja, jy’t reg gelees. Ook nie tonne nie, net ‘n koppie elke oggend. ‘n Dokter het een keer vir my suster ‘n lys gegee van goed om te eet/drink as jy lae bloeddruk het (en goed om te vermy) en koffie was een van hulle. Nou drink ek te heerlik koffie elke more. En dit werk. Ek weet ook nie hoe ek so lank gevat het om te besef dis die probleem/oplossing nie. Want die 2 tye wat ek die meeste met lae bloeddruk gesukkel het, was ook die tye wat ek glad nie koffie gedrink het nie. En op my groot vermy lysie is rooibos tee.

    Ek dink die beste boereraad wat ek nog gekry het was egter om vanielje ekstrak op kneusplekke te smeer (as dit nie stukkend is nie). Dit vermoed dat blou word! ‘n wenner as jy kinders probeer groot maak wat gereeld met ‘n knop iewers rondloop🙂

    • Loli Pretorius
      Januarie 24, 2013

      kyk nou net, koffie!?😯 vermy rooibos?!😯
      werklik interresant….en eerlik, ek het nog nooit van vanielje ‘wonderwerk’ gehoor nie….wens ek het dit geweet as kleuterskool juffrou…waar die ‘kolle’ mos altyd van die skool af kom…”wat maak daai juffrou met my kind?” nê?
      Dankie vir inloer en raad

  2. Mariette
    Februarie 5, 2015

    moet ek koffie vermy as ek lae bloeddruk het of tee???

    • Loli Pretorius
      Februarie 10, 2015

      Mariette, ek dink praat met jou dokter of dieetkundige, ek vermy nie een van die twee drankies nie MAAR drink net een koppie van elk per dag. Almal is anders , en so ook hul liggame.

Jolyt gerus saam !

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Maart 29, 2012 by in Low-Gi Girl and tagged , , , , , , , , , , .

Kry die nuus nou!

Join 55 other followers

Ek het in Feb.2012 begin blog…kliek op die kalender en lees meer hier!

Maart 2012
M T W T F S S
« Feb   Apr »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  

Ou nuus…maar steeds kraakvars!

Kategorieë

Die Blye Boodskap…steeds die beste nuus!

Vir al die ‘quote’ liefhebbers…..

Goeie nuus! Niemand weet wanneer die wêreld tot ‘n einde gaan kom nie!

Vir eksklusiewe houtwerk inni Laeveld…kliek op die foto

Hulle jolyt saam!

Twitter Updates

Error: Twitter did not respond. Please wait a few minutes and refresh this page.

Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde...

Die Engelse Vrou

dwalende gedagtes van 'n engelse vrou in 'n nuwe taal

myseuns

My Dagboek vir Liam, Heath & Finn

agent 0013 nelspruit

The real estate ups and downs...of a... NOT so blonde agent

Die Korrelkop Kahuna

Comfortably Numb

Slakkelak

Lees saam...

What's On South Africa

Events, Travel and Information

Boekemakranka

Uitgewer van e-Boeke - Waar passie vir tegnologie en boeke ontmoet

Blogs Of The Day

Just another WordPress.com weblog

Jay Squires' Septuagenarian Journey

Dude's Used His Second Wind and Just Launched Into His Third

barre body

"Barre Body is a total body workout that lifts your seat, tones your thighs and burns fat in record-breaking time"

jongds

Gedagtes van 'n jong dominee.

J. J Brits

Word Portrait Writer

Little Grey Box

A fun & relatable travel blog

allergic2grass

Sommer net my griffel-plek

lekkerjeuk

is iemand wat die menslike toestand bekyk en nogals 'n opinie daaroor het

Jan se twak

Sommer net staaltjies en alledaagse twak

rooi rose luister na jou

oor depressie, psigaters, pille, dieet, skei, tieners en die res

Wake Up My Faith

My journey in daring to live by "faith alone". Come along and see what happens...

Timothy Kieswetter's Blog oor Gesonde Seksualiteit

Om 'n gesonde gesindheid rondom ons seksualiteit te ontwikkel.

dirkiedupl

" 'n Glimlag is die son wat die winter van die mens se gesig verdryf." Victor Hugo.

Ed Dale

Digital Marketing Strategies & Systems

Tracy Todd

Living life paralysed from the neck down, out loud.

Demoerin

Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel

nou hoe dan nou

7 uit 9 mense dink seker ook so

Binne die Glashuis

Die binne na buite weerspieëling van my gevoelens, gedagtes en drome oor Gesonde Seks

Die Nederlandse siening

'n Nederlandse blik op Suid-Afrika

Lomi

Learning, Playing, Crafting with Love and Laughter

SKRYWERS SKRYF

Bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers

Die Lewegewer

The Life-Giver

Afrikaans in Leipzig

Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr

freddieburger

Skryf sonder bybedoelings

%d bloggers like this: