goeienuusloli

Ek deel myne…kom deel joune!

Nee dankie…epilepsie!

Ek is nou epilepsie vry vir 13 jaar.

(Myne was ‘petit mal’, vir dié wat weet. Daar’s ook ‘grand mal’ (‘klein’, en ‘groot’ vir julle wat nie Frans geswot het nie 🙂))

 Vandag, 12 April 2012 behou ek my by : Openbaring 12:11

 “En hulle het hom oorwin deur die bloed van die Lam en deur die woord van hulle getuienis, en hulle het tot die dood toe hulle lewe nie lief gehad nie.”

Laasnag, in my slaap, wil die duiwel my ‘n lieg storie vertel…dat ek nie genees is nie…dat die bloed van die Lam nie genoeg is nie…dat ek my genesing kwyt is…waar is my geloof nou?….Kyk, jy is ‘n mislukking…

 En ek staan mismoedig op….moeg…. “Here, waar kom dit nou vandaan?”

 Deur my trane en die luister van die Woord kom die leiding.

 Jes.54:17 “Maar geen wapen wat teen jou gemik word, sal iets teen jou kan uitrig nie. Elke aanklag teen jou, sal jy weerlê. Dit is die erflating van die dienaars van die Here.Aan hulle laat Ek reg geskied,” verklaaar die Here.’

 Julle, moet nie mis wat ek nou deel nie.

 Kyk hoe het die oggend begin, deur die leuens van die vyand….om my te accuse…aan te kla…om my te oortuig dat ek iets verkeerd gedoen het….EK.. EK.. EK.

 (Die Boek sê1 Pet.5:8 ‘Wees versigtig! Pasop vir die duiwel se aanvalle. Hy is julle groot vyand. Hy loop rond soos ‘n brullende leeu, opsoek na  iemand om te verslind.’)

Terwyl dit altyd, en nog steeds, vandag nog HY… HY… HY… is.

 Ja, Jesus, wat vir my geneees het met Sy bloed en Sy geregtigheid. (Ek kon mos nou nie my vryheid van epilepsie self gekry het nie!)

 So ek sê weer…

Goeie Nuus….Front page News….Read all about it…

 Ek is nou vry van epilepsie…. en gaan vir my veertiende jaar!

 Enige ander ‘victims’ van epilepsie? Goeienuusloli deel graag die hele storie!!!!

Kontak genadenet@gmail.com

3 comments on “Nee dankie…epilepsie!

  1. groenwyn
    April 12, 2012

    Ek’s dankbaar vir jou part! Self al meer as 20 jaar vry. Vry is die regte woord want die vooroordele van ander, gebore uit onkunde, kan maklik soos kettings raak wat jou verhoed om jou potensiaal te bereik.

    • Loli Pretorius
      April 16, 2012

      Dankie julle vir die bemoediging en saamstaan…. Vry is lekker!!!

  2. Olga
    April 12, 2012

    Whoop whoop. Op die volgende dertien vry jare.

Jolyt gerus saam !

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kry die nuus nou!

Join 55 other followers

Ek het in Feb.2012 begin blog…kliek op die kalender en lees meer hier!

April 2012
M T W T F S S
« Mar   May »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
30  

Ou nuus…maar steeds kraakvars!

Kategorieë

Die Blye Boodskap…steeds die beste nuus!

Vir al die ‘quote’ liefhebbers…..

Goeie nuus! Niemand weet wanneer die wêreld tot ‘n einde gaan kom nie!

Vir eksklusiewe houtwerk inni Laeveld…kliek op die foto

Hulle jolyt saam!

Twitter Updates

Error: Twitter did not respond. Please wait a few minutes and refresh this page.

Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde...

Die Engelse Vrou

dwalende gedagtes van 'n engelse vrou in 'n nuwe taal

myseuns

My Dagboek vir Liam, Heath & Finn

agent 0013 nelspruit

The real estate ups and downs...of a... NOT so blonde agent

Die Korrelkop Kahuna

Comfortably Numb

Slakkelak

Lees saam...

What's On South Africa

Events, Travel and Information

Boekemakranka

Uitgewer van e-Boeke - Waar passie vir tegnologie en boeke ontmoet

Blogs Of The Day

Just another WordPress.com weblog

Jay Squires' Septuagenarian Journey

Dude's Used His Second Wind and Just Launched Into His Third

barre body

"Barre Body is a total body workout that lifts your seat, tones your thighs and burns fat in record-breaking time"

jongds

Gedagtes van 'n jong dominee.

J. J Brits

Word Portrait Writer

Little Grey Box

A fun & relatable travel blog

allergic2grass

Sommer net my griffel-plek

lekkerjeuk

is iemand wat die menslike toestand bekyk en nogals 'n opinie daaroor het

Jan se twak

Sommer net staaltjies en alledaagse twak

rooi rose luister na jou

oor depressie, psigaters, pille, dieet, skei, tieners en die res

Wake Up My Faith

My journey in daring to live by "faith alone". Come along and see what happens...

Timothy Kieswetter's Blog oor Gesonde Seksualiteit

Om 'n gesonde gesindheid rondom ons seksualiteit te ontwikkel.

dirkiedupl

" 'n Glimlag is die son wat die winter van die mens se gesig verdryf." Victor Hugo.

Ed Dale

Digital Marketing Strategies & Systems

Tracy Todd

Living life paralysed from the neck down, out loud.

Demoerin

Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel

nou hoe dan nou

7 uit 9 mense dink seker ook so

Binne die Glashuis

Die binne na buite weerspieëling van my gevoelens, gedagtes en drome oor Gesonde Seks

Die Nederlandse siening

'n Nederlandse blik op Suid-Afrika

Lomi

Learning, Playing, Crafting with Love and Laughter

SKRYWERS SKRYF

Bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers

Die Lewegewer

The Life-Giver

Afrikaans in Leipzig

Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr

freddieburger

Skryf sonder bybedoelings

%d bloggers like this: