goeienuusloli

Ek deel myne…kom deel joune!

2010 Fifa Sokker-gogga het nie gebyt nie…

Teams on the pitch before the kick-off of the ...

Teams on the pitch before the kick-off of the game between Italy and New Zealand at FIFA World Cup 2010, 20 June 2010, Mbombela Stadium, Mbombela Українська: Збірні Італії та Нової Зеландії перед матчем на чемпіонаті світу з футболу 2010, 20 червня 2010, стадіон «Мбомбела», Мбомбела Italiano: Italia e Nuova Zelanda prima dell’inizio della partita in campionato mondiale 2010, 20 giugno 2010, Mbombela Stadium, Nelspruit (Photo credit: Wikipedia)

In my Afrika avontuur; trap ek soms op tone…en gaan ek dit waag om te sê, dat Nelspruit se rasse kwessie verder gevorder is as Johannesburg….en dis lekker. (Okay, nee, eén aspek van die rasse kwessie is verder gevorder, en dis net my ervaring…en dis lekker.)

Skole integreer

Dis lekker om langs die rugbyveld te sit en kyk, hoe my seuns SOKKER speel saam hul swartklasmaats, wat in die meerderheid is. No kidding.  Maar die catch is, dis by die Afrikaanse Goewerment skool: Bergland Laer…terywl hul wag om RUGBY te oefen😛

Dit is nou eenmaal jammer dat die sokker gogga NIE gebyt het, soos hoog en laag beloof is tydens 2010 se Wêreldbeker nie. Want dis ‘n lekker game…en die kinders like en speel dit saam …in elke taal en kleur.

Nelspruit verder gevorder?

Randburg:                                                                                          Nelspruit:

-Afrikaanse skole                                                         –   Parallel medium skole

-Wit atletiek tot Distrik                                              – Gemengde atletiek

-Die kinders leer nie mingle/adjust                     –Die kinders adjust

-Preek ek nou?                                                                          -Ek weet nie, ek wens net soms ek het in die ‘Nuwe Suid-Afrika’ groot geword….dis meer normaal.

Wat dink jy?

Jolyt gerus saam !

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kry die nuus nou!

Join 55 other followers

Ek het in Feb.2012 begin blog…kliek op die kalender en lees meer hier!

April 2012
M T W T F S S
« Mar   May »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
30  

Ou nuus…maar steeds kraakvars!

Kategorieë

Die Blye Boodskap…steeds die beste nuus!

Vir al die ‘quote’ liefhebbers…..

Goeie nuus! Niemand weet wanneer die wêreld tot ‘n einde gaan kom nie!

Vir eksklusiewe houtwerk inni Laeveld…kliek op die foto

Hulle jolyt saam!

Twitter Updates

Error: Twitter did not respond. Please wait a few minutes and refresh this page.

Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde...

Die Engelse Vrou

dwalende gedagtes van 'n engelse vrou in 'n nuwe taal

myseuns

My Dagboek vir Liam, Heath & Finn

agent 0013 nelspruit

The real estate ups and downs...of a... NOT so blonde agent

Die Korrelkop Kahuna

Comfortably Numb

Slakkelak

Lees saam...

What's On South Africa

Events, Travel and Information

Boekemakranka

Uitgewer van e-Boeke - Waar passie vir tegnologie en boeke ontmoet

Blogs Of The Day

Just another WordPress.com weblog

Jay Squires' Septuagenarian Journey

Dude's Used His Second Wind and Just Launched Into His Third

barre body

"Barre Body is a total body workout that lifts your seat, tones your thighs and burns fat in record-breaking time"

jongds

Gedagtes van 'n jong dominee.

J. J Brits

Word Portrait Writer

Little Grey Box

A fun & relatable travel blog

allergic2grass

Sommer net my griffel-plek

lekkerjeuk

is iemand wat die menslike toestand bekyk en nogals 'n opinie daaroor het

Jan se twak

Sommer net staaltjies en alledaagse twak

rooi rose luister na jou

oor depressie, psigaters, pille, dieet, skei, tieners en die res

Wake Up My Faith

My journey in daring to live by "faith alone". Come along and see what happens...

Timothy Kieswetter's Blog oor Gesonde Seksualiteit

Om 'n gesonde gesindheid rondom ons seksualiteit te ontwikkel.

dirkiedupl

" 'n Glimlag is die son wat die winter van die mens se gesig verdryf." Victor Hugo.

Ed Dale

Digital Marketing Strategies & Systems

Tracy Todd

Living life paralysed from the neck down, out loud.

Demoerin

Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel

nou hoe dan nou

7 uit 9 mense dink seker ook so

Binne die Glashuis

Die binne na buite weerspieëling van my gevoelens, gedagtes en drome oor Gesonde Seks

Die Nederlandse siening

'n Nederlandse blik op Suid-Afrika

Lomi

Learning, Playing, Crafting with Love and Laughter

SKRYWERS SKRYF

Bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers

Die Lewegewer

The Life-Giver

Afrikaans in Leipzig

Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr

freddieburger

Skryf sonder bybedoelings

%d bloggers like this: