goeienuusloli

Ek deel myne…kom deel joune!

Iemand anders se parfuum

Parfuum versprei soos liefde

Ek sit weer by my maat.…Ja, die rekenaarkwadraat (Jy is tog óók by joune)

Daar’s ‘n geur wat my tref… en dis nie myne… Iemand anders se parfuum.

Op my kantroos serpie…in my gekartelde, dofblonde hare…

Iemand anders se parfuum.

Ek ruik die verlange, van tye vergete…

Oë wat vra vrae, teen beter wete…

Wie sin is dit? Dis nie myne…dis hare…

Iemand anders se parfuum.

Plesierig, nee…eksoties, dalk oud…ja, meer ervare.

O ja!…die eenjaar heimwee drukkie, met die skoolkantoor weduwee…

Dit was een van daai opreg, intieme gebare.

Ek deel vandag iemand anders se parfuum.

Gedagte van die dag: Jy kan nie jou rekenaar druk nie 🙂 …en jy kan nie soos hom ruik nie…tog is hy (of sy) ‘n baie goeie vriend!

5 comments on “Iemand anders se parfuum

  1. stephanie
    Mei 7, 2012

    It’s so beautifull how that fragrance remained after a long period of time…it reminds me that when I spend time with Jesus, in His presence, His amazing cologne sticks on me for everyone that I come into contact with to smell…i guess they can also smell the ‘Vrot’ smell of unresolved conflict and unforgiveness too?!
    Jesus help me to be quick to forgive…slow to anger…kind…full of Your boldness, comfort and strength.

    • Loli Pretorius
      Mei 7, 2012

      Yes, yes my friend! We are a life giving perfume!!!
      (2 Cor.2:16) Jesus continues to lead us and uses us to spread his love like a sweet perfume!! 2 Cor.2:14

      Ag wat ‘n voorreg, dis HY in my, wat ‘lekker ruik’ !!!

  2. Rina Pistorius
    Mei 18, 2012

    Liefste Loli, baie baie dankie, nog spraakloos, met ‘n traan of wat; besef net hoe wonderlik sorg ons Vader vir my!! So dankie vir jou wat as instrument in Sy hand werk met my. Dankie jy is vol liefde waarvan die reuk ook uitstraal!!

    • Loli Pretorius
      Mei 21, 2012

      Rina, dankie, jy maak my dag! Mens wil regtig ‘parfuum’ deel wat lekker ruik…en nadat mens die kamer verlaat ‘agter bly’. xxx

  3. Terug pieng: Kleine Snuiters tel die slapies af… « goeienuusloli

Lewer kommentaar op Loli Pretorius Kanselleer antwoord

Kry die nuus nou!

Join 62 other subscribers

Ek het in Feb.2012 begin blog…kliek op die kalender en lees meer hier!

Mei 2012
M D W T V S S
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031  

Ou nuus…maar steeds kraakvars!

Kategorieë

Die Blye Boodskap…steeds die beste nuus!

Vir al die ‘quote’ liefhebbers…..

Goeie nuus! Niemand weet wanneer die wêreld tot ‘n einde gaan kom nie!

Vir eksklusiewe houtwerk inni Laeveld…kliek op die foto

Hulle jolyt saam!

Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde...

Die Engelse Vrou

dwalende gedagtes van 'n engelse vrou in 'n nuwe taal

myseuns

My Dagboek vir Liam, Heath & Finn

agent 0013 nelspruit

The real estate ups and downs...of a... NOT so blonde agent

Slakkelak

Lees saam...

What's On South Africa

Events, Travel and Information

Boekemakranka

Waar passie vir tegnologie en boeke ontmoet in e-boeke

Blogs Of The Day

Just another WordPress.com weblog

jongds

Gedagtes van 'n jong dominee.

J. J Brits

Word Portrait Writer

allergic2grass

Sommer net my griffel-plek

Jan se twak

Sommer net staaltjies en alledaagse twak

rooi rose luister na jou

oor depressie, psigaters, pille, dieet, skei, tieners en die res

Wake Up My Faith

My journey in daring to live by "faith alone". Come along and see what happens...

Timothy Kieswetter's Blog oor Gesonde Seksualiteit

Om 'n gesonde gesindheid rondom ons seksualiteit te ontwikkel.

Tracy Todd – Brave Lotus Flower

Living life, paralysed from the neck down, out loud.

Demoerin

Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel

nou hoe dan nou

7 uit 9 mense dink seker ook so

Binne die Glashuis

Die binne na buite weerspieëling van my gevoelens, gedagtes en drome oor Gesonde Seks

Lomi

Leer, Speel, Skep

SKRYWERS SKRYF

Bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers

Die Lewegewer

The Life-Giver

toortsie.com

Skyn, liggie, skyn!

Afrikaans in Leipzig

Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr

freddieburger

Skryf sonder bybedoelings

All who wander...

Thoughts of mine that fall onto paper

Boer in Ballingskap

die gedagtes en ervaringe van 'n boer in ballingskap

borsvoedjoubaba

Maak dit vir jou en jou baba maklik

Kouevuur

wat brand in my kop

Herriemerrie

Ietsie van alles