goeienuusloli

Ek deel myne…kom deel joune!

Oom Don Leonard: Hoe kan mens hom vergeet?

Op die strate van Randburg ry die klassieke Peugeot

…Boop lê ‘n leë kis

“Turn or burn”…staan daar gewis

Die toeter blaas, die prediker raas

“Jesus het jou baie lief!”

 

Eenmaal akteur en hartedief…

deel alweer die Lewens Brief

By die Checkers hoor mens hom van vêr

As tiener, kyk ek  gou weg…voor hy vir my blêr

 

Jare later kyk ek in sy potblou oë

Skone bruid sê hy, vir ons bruilofmense só…

“Die Here het jou baie lief.”

 

Oom Don, ek is nie meer skaam…

Vandag proklameer ek óók Sy Naam

Die Goeie Nuus is steeds waar…

Jesus het ons baie lief!!!

Duik in!

Al het jy hom nie geken nie, en al is hy lankal oorlede, vandag sê ek :

“Dankie Oom Don, jou oë het die storie vertel van genade onbeskryflik groot.”

Mens het gevoel jy kan in daai oë inspring, nee duik, in poele van ewiggewende lewenswaarde, swem in Jesus se genade!!!!

Het jy vir Oom Don Leonard geken? Gesien op straat? Wat kan jy onthou?

4 comments on “Oom Don Leonard: Hoe kan mens hom vergeet?

  1. Son
    Mei 16, 2012

    Ek onthou hom die beste uit die fliek Katrina, maar ek het ook vele van sy ander flieks gesien. Hy het die mooiste oë gehad!

    • Loli Pretorius
      Mei 17, 2012

      Ek sê jou, ek was bevoorreg om Oom Don op sy oudag te ken…ek kon nie sy oë opspoor om ‘n foto te plaas nie!!!
      Kry mens nog van sy flieks, en weet jy waar?

  2. Joshua Leonard
    Februarie 13, 2013

    Jy kan sy flieks by kyknet koop

    • Loli Pretorius
      Februarie 13, 2013

      Dankie Joshie, jy ken my nie, maar ek vir JOU😆 (okay, net ver langs)
      …en wow, bly om te hoor jy praat die ‘taal’
      Stuur groete vir jou pa en ma, van Derek en Lizl Pretorius (ou dae se bidure)

Jolyt gerus saam !

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Mei 16, 2012 by in Genade, wat praat jy nou? and tagged , , , , , , , , , , , , .

Kry die nuus nou!

Join 55 other followers

Ek het in Feb.2012 begin blog…kliek op die kalender en lees meer hier!

Mei 2012
M T W T F S S
« Apr   Jun »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031  

Ou nuus…maar steeds kraakvars!

Kategorieë

Die Blye Boodskap…steeds die beste nuus!

Vir al die ‘quote’ liefhebbers…..

Goeie nuus! Niemand weet wanneer die wêreld tot ‘n einde gaan kom nie!

Vir eksklusiewe houtwerk inni Laeveld…kliek op die foto

Hulle jolyt saam!

Twitter Updates

Error: Twitter did not respond. Please wait a few minutes and refresh this page.

Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde...

Die Engelse Vrou

dwalende gedagtes van 'n engelse vrou in 'n nuwe taal

myseuns

My Dagboek vir Liam, Heath & Finn

agent 0013 nelspruit

The real estate ups and downs...of a... NOT so blonde agent

Die Korrelkop Kahuna

Comfortably Numb

Slakkelak

Lees saam...

What's On South Africa

Events, Travel and Information

Boekemakranka

Uitgewer van e-Boeke - Waar passie vir tegnologie en boeke ontmoet

Blogs Of The Day

Just another WordPress.com weblog

Jay Squires' Septuagenarian Journey

Dude's Used His Second Wind and Just Launched Into His Third

barre body

"Barre Body is a total body workout that lifts your seat, tones your thighs and burns fat in record-breaking time"

jongds

Gedagtes van 'n jong dominee.

J. J Brits

Word Portrait Writer

Little Grey Box

A fun & relatable travel blog

allergic2grass

Sommer net my griffel-plek

lekkerjeuk

is iemand wat die menslike toestand bekyk en nogals 'n opinie daaroor het

Jan se twak

Sommer net staaltjies en alledaagse twak

rooi rose luister na jou

oor depressie, psigaters, pille, dieet, skei, tieners en die res

Wake Up My Faith

My journey in daring to live by "faith alone". Come along and see what happens...

Timothy Kieswetter's Blog oor Gesonde Seksualiteit

Om 'n gesonde gesindheid rondom ons seksualiteit te ontwikkel.

dirkiedupl

" 'n Glimlag is die son wat die winter van die mens se gesig verdryf." Victor Hugo.

Ed Dale

Digital Marketing Strategies & Systems

Tracy Todd

Living life paralysed from the neck down, out loud.

Demoerin

Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel

nou hoe dan nou

7 uit 9 mense dink seker ook so

Binne die Glashuis

Die binne na buite weerspieëling van my gevoelens, gedagtes en drome oor Gesonde Seks

Die Nederlandse siening

'n Nederlandse blik op Suid-Afrika

Lomi

Learning, Playing, Crafting with Love and Laughter

SKRYWERS SKRYF

Bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers

Die Lewegewer

The Life-Giver

Afrikaans in Leipzig

Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr

freddieburger

Skryf sonder bybedoelings

%d bloggers like this: