goeienuusloli

Ek deel myne…kom deel joune!

Facebook…ek probeer hard om die ding te ignoreer

Facebook…To ignore it, is not going to make it go away….

My hart het gaan sak in my sloef-slafs na lese van Philip se post…

Wordpress

Ek stem vir WordPress!!

Ek probeer my bes om Facebook te ignoreer… ek vind dit eentonig, en ‘niks’ vloei regtig daaruit nie. Dis snaaks hoe mens is, nê?😆

Ek verkies persoonlike verhoudings, maar vertel die webwêreld😳 als op WordPress!

 

Ek blog…eerstens, want dis lekker!…EN ek het baie meer om te sê…dis amper soos om gesprek te voer met jouself …maar die adrenalien is daar ..want sê nou maar iemand lees jou ‘gedagtes’

…en ek het baie!

HOEKOM BLOG JY? Facebook of Blog?  

Gaan jy aandele koop in Facebook?

18 comments on “Facebook…ek probeer hard om die ding te ignoreer

  1. Plasie
    Mei 17, 2012

    “Hoekom blog jy” is ‘n baie dinamiese vraag en die antwoord gaan verskil elke keer as jy jouself dit vra, altans dit is hoe dit vir my gevoel het.
    Nietemin sal ek dit steeds kies bo Vleisbroek enige dag van die week, en tweemaal op Sondae!

    Aandele? Neewat, gaan maar verby.

    • Loli Pretorius
      Mei 18, 2012

      Plasie…waar was jy?…Ag toe Plasie, hoekom blog jy?
      Of hoe het jy begin?

      • Plasie
        Mei 18, 2012

        Synde dat ek nie meer ‘n blog het nie, kan ek mos nie daai vraag antwoord nie😉

        Hoe het ek begin? Ek het op my webbrowser ingetik http://www.wordpress.com…..

      • Loli Pretorius
        Mei 18, 2012

        😆
        Dis nou soos my man wat sê, as mens bel en vra…”Kan jy praat?” waarop hy antwoord ” Ja ek kan al praat vandat ek twee jaar oud is.”

      • Plasie
        Mei 18, 2012

        Ek trek sommer jou been. Hoekom ek (ge)blog (het), is ‘n lang en ingewikkelde storie. Ek het die ander woordstoters vir ‘n volle 5 jaar daarmee verveel so ek gaan dit nie aan jou doen nie. Daai boek is nou toe.

        Hoe dit begin het is by ‘n internet chatroom (of kletskamer dan as ons taal korrek moet wees), laat 2006. Omdat die kletskamer deel was van ‘n blog het dit soortvan natuurlik gebeur (evolusie in aksie as jy wil) dat baie van ons toe ons eie blogs begin skep het.

      • Loli Pretorius
        Mei 21, 2012

        Het jy niks meer te sê nie? Of is jy bevredig? Alles uit?Skryf jy elders…(vergewe my as jy worldfamous is🙂
        Dit sou interessant wees om navorsing te doen oor wie nou eintlik blog en hoekom? Is ons egosentries? Selfvoldaan? Hoekom wil ons “alles” deel? en natuurlik my gunsteling…. “Hoekom nie?”

      • Plasie
        Mei 21, 2012

        @ Worldfamous. Hahaha
        Behalwe vir oorle Wosonki wat soortvan altyd daar was het ek oor die afgelope 5 jaar 8 ander blogs oor 4 verskillende platforms gehad maar tans is ek heeltemal blogloos.
        Hoewel die mengsel dalk mag verskil is bloggers al die dinge waarvan jy praat én meer, geniet dit vir wat dit is – grepies lewe – en moenie die blog of persoon probeer klassifiseer op grond van die blog(s) wat hy/sy skryf nie.

        Natuurlik is daar nog hope om te sê, maar vir nou werk blog eenvoudig nie meer om dit te sê nie

      • Loli Pretorius
        Mei 21, 2012

        ‘moenie die blog of persoon probeer klassifiseer op grond van die blog(s) wat hy/sy skryf nie.’

        Goeie raad van die “kenners!” Dankie!

  2. Son
    Mei 17, 2012

    Aandele in Facebook? Mmmm – kan nogal iets beteken vir mens se sak, dink ek. Ek is deesdae daar wat ek eintlik gatvol is vir alles op die internet😈

    • Loli Pretorius
      Mei 18, 2012

      Ja, “internet smninternet”…tog sit ons hier….lekke naweek kouevuur…

  3. demoerin
    Mei 18, 2012

    Ek stem met jou…ek blog want ek kan.
    Facebook leer my een les….alles is NOG NIE gedoen nie.

  4. Sanmari
    Mei 18, 2012

    Het blogging en Facebook nie 2 wesenlike verskillende funksies en doele nie? Faceboek is meer daar om te connect met mense, kort termyn te kommunikeer en goed te reel sonder om ‘n sent uit te gee, terwyl ‘n blog ‘n vorm van kreatiwiteit is, ‘n platform waar ons met die wereld kan deel waaraan ons dink en wat ons dink.

    • Loli Pretorius
      Mei 21, 2012

      Sanmari, jy maak ‘n goeie punt, miskien is ek net nie ‘n Facebooker nie? Ek approach dit dalk soos ‘n plek om vriendskappe te hervat, en ander mense gebruik dit nie vir dit nie? Dit is selde dat mens mekaar ontmoet om in die oë te kyk en te ‘connect’. (“We’re Facebook friends”, is amper soos ” o, ons almal weet dit bedoel, nie regtig maats nie)
      Tog gebruik baie mense Facebook soos blogs en platvorms om ietsie te sê?( en dis okay)(ek sê mos, ek het veel meer te sê! En daarom stem ek WORD Press) en …”Kom drink bietjie tee by my huis”🙂

  5. Toortsie
    Mei 29, 2012

    FB is vir my lekker omdat ek kontak maak met mense wat ek ken. Met hulle praat ek lekker nonsens en lag saam met hulle. Dis hulle wat vir my laat besef dat daar regtig mense agter die bult woon.
    Blog gee my geleentheid om iets te deel wat ek op my hart het, in meer as 1 sin.
    Ek verkies ook WordPress.

    • Loli Pretorius
      Mei 29, 2012

      Toortsie, dis goed om te hoor dat almal nie negatief is oor facebook nie. Miskien is ek net onkundig? Of dalk gebeur daar net niks in my lewe waaroor ek kan ‘brag’ nie…of, dalk verveel al die ‘quotes’ my? (Dié dat ek so baie van Abraham Lincoln sin hou🙂 !!!!!!

      • Toortsie
        Mei 29, 2012

        Daar IS nogals baie “quotes” deesdae, en ek verkies ook eerder sommer die lekker gesels.

  6. Pingback: Intiem Tydskrif kom Laeveld toe « goeienuusloli

Jolyt gerus saam !

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kry die nuus nou!

Join 55 other followers

Ek het in Feb.2012 begin blog…kliek op die kalender en lees meer hier!

Mei 2012
M T W T F S S
« Apr   Jun »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031  

Ou nuus…maar steeds kraakvars!

Kategorieë

Die Blye Boodskap…steeds die beste nuus!

Vir al die ‘quote’ liefhebbers…..

Goeie nuus! Niemand weet wanneer die wêreld tot ‘n einde gaan kom nie!

Vir eksklusiewe houtwerk inni Laeveld…kliek op die foto

Hulle jolyt saam!

Twitter Updates

Error: Twitter did not respond. Please wait a few minutes and refresh this page.

Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde...

Die Engelse Vrou

dwalende gedagtes van 'n engelse vrou in 'n nuwe taal

myseuns

My Dagboek vir Liam, Heath & Finn

agent 0013 nelspruit

The real estate ups and downs...of a... NOT so blonde agent

Die Korrelkop Kahuna

Comfortably Numb

Slakkelak

Lees saam...

What's On South Africa

Events, Travel and Information

Boekemakranka

Uitgewer van e-Boeke - Waar passie vir tegnologie en boeke ontmoet

Blogs Of The Day

Just another WordPress.com weblog

Jay Squires' Septuagenarian Journey

Dude's Used His Second Wind and Just Launched Into His Third

barre body

"Barre Body is a total body workout that lifts your seat, tones your thighs and burns fat in record-breaking time"

jongds

Gedagtes van 'n jong dominee.

J. J Brits

Word Portrait Writer

Little Grey Box

A fun & relatable travel blog

allergic2grass

Sommer net my griffel-plek

lekkerjeuk

is iemand wat die menslike toestand bekyk en nogals 'n opinie daaroor het

Jan se twak

Sommer net staaltjies en alledaagse twak

rooi rose luister na jou

oor depressie, psigaters, pille, dieet, skei, tieners en die res

Wake Up My Faith

My journey in daring to live by "faith alone". Come along and see what happens...

Timothy Kieswetter's Blog oor Gesonde Seksualiteit

Om 'n gesonde gesindheid rondom ons seksualiteit te ontwikkel.

dirkiedupl

" 'n Glimlag is die son wat die winter van die mens se gesig verdryf." Victor Hugo.

Ed Dale

Digital Marketing Strategies & Systems

Tracy Todd

Living life paralysed from the neck down, out loud.

Demoerin

Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel

nou hoe dan nou

7 uit 9 mense dink seker ook so

Binne die Glashuis

Die binne na buite weerspieëling van my gevoelens, gedagtes en drome oor Gesonde Seks

Die Nederlandse siening

'n Nederlandse blik op Suid-Afrika

Lomi

Learning, Playing, Crafting with Love and Laughter

SKRYWERS SKRYF

Bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers

Die Lewegewer

The Life-Giver

Afrikaans in Leipzig

Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr

freddieburger

Skryf sonder bybedoelings

%d bloggers like this: