goeienuusloli

Ek deel myne…kom deel joune!

‘n Nuwe bottel ‘Handy Andy’

Nou maar goed, ek is amongst other things ‘n huisvrou.( In my geval beteken dit nie, ek sit heeldag en blog terwyl die ‘helper’ skoon maak nie. Ek is die ‘helper’, die ‘bediende’, die ‘skoonmaker’, die ‘doen alleser’, en wat nog, ja?)

Na jare se skoonmaak, is ek is nogal lojaal aan my ou liewe bottel Handy Andy. Lemon ruik die lekkerste….jy kan jou twee sent deel oor jou gunsteling....

Maar dié week probeer ek toe Chemico: Liqui Cleen Cream Household Cleaner

Dis neon pink, dit ruik lekker…dit maak mooi skoon, beste van als, die manne baklei om die bad te was!!!  😈

🙄 Net die eerste drie keer

Probeer dit gerus, ek dare jou…. Lekker naweek!

Wat is jou beste tip om kinders te ‘por’ om jou te help in die huis?

8 comments on “‘n Nuwe bottel ‘Handy Andy’

  1. Son
    Mei 25, 2012

    Ek is weer deesdae ‘n Mr Muscle ‘fan’😆

    • Loli Pretorius
      Mei 28, 2012

      En? Vir hoelank gebruik jy die ‘muscles’ en werk dit goed? Bly jy lojaal terug kom? Hoe beinvloed prys jou besluit?

  2. stephanie
    Mei 25, 2012

    i have tried no-name brand cleaners, and they seem very runny ans don’t clean very well, so i’ve found handy andy to be the best…i’ve seen that beautiful pink bottle – with the right price – but i’ve been hesitant…now i’ll give it a try

    • Loli Pretorius
      Mei 28, 2012

      Ja, die no-namers is dikwels ‘n geval van : “goedkoop koop is duur koop”, I too have tried many a brand, to save a buck or two.
      try the ‘original scent’ Pink Chemico….a close second to Mr. Andy! Good for everything, except maybe floors? ( I find a tiny bit soapy for that.)
      Let me know….it’s a bit like pink clingwrap, and puts a smile to cleaning!!!

  3. murphy
    Mei 25, 2012

    Ek gil maar net: “WAAAAASSSS DIE BAAAAADDDDDD!!!”

    • Loli Pretorius
      Mei 28, 2012

      Ek like jou ‘style’….ek moet sê, ‘gil’ werk beter as Handy Andy !!😉

  4. Toortsie
    Mei 29, 2012

    Toe ek nog ‘n 3-laai skottelgoedwasser gehad het het ek net geroep: “Pak asb die masjien uit!!” Dan het al 3 gestorm. Want sien, die eerste ou kies die middelste rak met die borde wat die lekkerste en maklikste uitpak. 2e ou moet die boonste rak met die koppies uitpak. En nr 3 het die slegste een, die een met die messegoed en kastrolle.😦 Nie lekker nie. So, dit was die beste om EERSTE daar te wees.
    Nou, met net 2 rakke, is dit NET MY job!

    • Loli Pretorius
      Mei 29, 2012

      Aai, die ‘dishwasher’ my gunsteling, red dit eerste, as die huis afbrand, ‘gadget’. Ons het onlangs verhuis van Joeys , en nuwe kombuis pieper as piep klein….raai wat moes agter bly? NEEEEEEEEEEEEEEE! Ek weet, ek mis nou nog my dishwasher!

Jolyt gerus saam !

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kry die nuus nou!

Join 55 other followers

Ek het in Feb.2012 begin blog…kliek op die kalender en lees meer hier!

Mei 2012
M T W T F S S
« Apr   Jun »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031  

Ou nuus…maar steeds kraakvars!

Kategorieë

Die Blye Boodskap…steeds die beste nuus!

Vir al die ‘quote’ liefhebbers…..

Goeie nuus! Niemand weet wanneer die wêreld tot ‘n einde gaan kom nie!

Vir eksklusiewe houtwerk inni Laeveld…kliek op die foto

Hulle jolyt saam!

Twitter Updates

Error: Twitter did not respond. Please wait a few minutes and refresh this page.

Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde...

Die Engelse Vrou

dwalende gedagtes van 'n engelse vrou in 'n nuwe taal

myseuns

My Dagboek vir Liam, Heath & Finn

agent 0013 nelspruit

The real estate ups and downs...of a... NOT so blonde agent

Die Korrelkop Kahuna

Comfortably Numb

Slakkelak

Lees saam...

What's On South Africa

Events, Travel and Information

Boekemakranka

Uitgewer van e-Boeke - Waar passie vir tegnologie en boeke ontmoet

Blogs Of The Day

Just another WordPress.com weblog

Jay Squires' Septuagenarian Journey

Dude's Used His Second Wind and Just Launched Into His Third

barre body

"Barre Body is a total body workout that lifts your seat, tones your thighs and burns fat in record-breaking time"

jongds

Gedagtes van 'n jong dominee.

J. J Brits

Word Portrait Writer

Little Grey Box

A fun & relatable travel blog

allergic2grass

Sommer net my griffel-plek

lekkerjeuk

is iemand wat die menslike toestand bekyk en nogals 'n opinie daaroor het

Jan se twak

Sommer net staaltjies en alledaagse twak

rooi rose luister na jou

oor depressie, psigaters, pille, dieet, skei, tieners en die res

Wake Up My Faith

My journey in daring to live by "faith alone". Come along and see what happens...

Timothy Kieswetter's Blog oor Gesonde Seksualiteit

Om 'n gesonde gesindheid rondom ons seksualiteit te ontwikkel.

dirkiedupl

" 'n Glimlag is die son wat die winter van die mens se gesig verdryf." Victor Hugo.

Ed Dale

Digital Marketing Strategies & Systems

Tracy Todd

Living life paralysed from the neck down, out loud.

Demoerin

Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel

nou hoe dan nou

7 uit 9 mense dink seker ook so

Binne die Glashuis

Die binne na buite weerspieëling van my gevoelens, gedagtes en drome oor Gesonde Seks

Die Nederlandse siening

'n Nederlandse blik op Suid-Afrika

Lomi

Learning, Playing, Crafting with Love and Laughter

SKRYWERS SKRYF

Bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers

Die Lewegewer

The Life-Giver

Afrikaans in Leipzig

Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr

freddieburger

Skryf sonder bybedoelings

%d bloggers like this: