goeienuusloli

Ek deel myne…kom deel joune!

Tandarts in Stilletos

Dit was nie my skuld nie…daar was geen waarskuwing…een wine-gum later, en my wit tand is uit! Nou na die eerste afspraak en sewe weke se wag, is dit weer my beurt in die queue by die… ‘Vrek Ferreira’. 

Die emosies is oorweldigend…ek gaan eindelik my swart tand verwyder!!

(Nee, tande word nie swart oornag nie…dis nou al eintlik 20 maande…nou eers my trots gesluk om te gaan sit by die PLEK…die ‘hopsitaal’…die een waar ons dink ons nie ‘hoort’ nie.)

My hartjie bloei, ek het misluk, ek kannie die Drs. fooie uit hik!

Gister het ek gehuil…vandag kan ek lag…

en bemoei my met woorde op papier, terwyl ek wag.

Skoene en bene loop verby, oë ontmoet, én kyk, daarby!

Dis dié dat ek stilletos gewaar-

aai tog, ‘n skrale blonde meisiekind, sowaar.

‘Net nie sy nie’, wens ek my tyd verby

en siedaar, wie sal ek kry?

Tandarts in Stilletos!

My tand is so swart soos haar skoene, nou moet ek dit nog vir háár wys..

‘Ag liewe Heer’, vra ek stil, ‘Wat is Jou case?”

Tandarts in Stilletos!

Ek het survive,  sy was menslik daarby…

binnekort gaan ek ‘n nuwe wit tand terug kry!

goeie nuus: mense is net mense….almal se asems stink!

Goeie Nuus gedate daarby: In nederige oomblikke, vergeet ons aan WIE ons behoort…ja, Jesus.

One comment on “Tandarts in Stilletos

  1. Pingback: Ek, Alleen « goeienuusloli

Jolyt gerus saam !

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kry die nuus nou!

Join 55 other followers

Ek het in Feb.2012 begin blog…kliek op die kalender en lees meer hier!

Mei 2012
M T W T F S S
« Apr   Jun »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031  

Ou nuus…maar steeds kraakvars!

Kategorieë

Die Blye Boodskap…steeds die beste nuus!

Vir al die ‘quote’ liefhebbers…..

Goeie nuus! Niemand weet wanneer die wêreld tot ‘n einde gaan kom nie!

Vir eksklusiewe houtwerk inni Laeveld…kliek op die foto

Hulle jolyt saam!

Twitter Updates

Error: Twitter did not respond. Please wait a few minutes and refresh this page.

Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde...

Die Engelse Vrou

dwalende gedagtes van 'n engelse vrou in 'n nuwe taal

myseuns

My Dagboek vir Liam, Heath & Finn

agent 0013 nelspruit

The real estate ups and downs...of a... NOT so blonde agent

Die Korrelkop Kahuna

Comfortably Numb

Slakkelak

Lees saam...

What's On South Africa

Events, Travel and Information

Boekemakranka

Uitgewer van e-Boeke - Waar passie vir tegnologie en boeke ontmoet

Blogs Of The Day

Just another WordPress.com weblog

Jay Squires' Septuagenarian Journey

Dude's Used His Second Wind and Just Launched Into His Third

barre body

"Barre Body is a total body workout that lifts your seat, tones your thighs and burns fat in record-breaking time"

jongds

Gedagtes van 'n jong dominee.

J. J Brits

Word Portrait Writer

Little Grey Box

A fun & relatable travel blog

allergic2grass

Sommer net my griffel-plek

lekkerjeuk

is iemand wat die menslike toestand bekyk en nogals 'n opinie daaroor het

Jan se twak

Sommer net staaltjies en alledaagse twak

rooi rose luister na jou

oor depressie, psigaters, pille, dieet, skei, tieners en die res

Wake Up My Faith

My journey in daring to live by "faith alone". Come along and see what happens...

Timothy Kieswetter's Blog oor Gesonde Seksualiteit

Om 'n gesonde gesindheid rondom ons seksualiteit te ontwikkel.

dirkiedupl

" 'n Glimlag is die son wat die winter van die mens se gesig verdryf." Victor Hugo.

Ed Dale

Digital Marketing Strategies & Systems

Tracy Todd

Living life paralysed from the neck down, out loud.

Demoerin

Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel

nou hoe dan nou

7 uit 9 mense dink seker ook so

Binne die Glashuis

Die binne na buite weerspieëling van my gevoelens, gedagtes en drome oor Gesonde Seks

Die Nederlandse siening

'n Nederlandse blik op Suid-Afrika

Lomi

Learning, Playing, Crafting with Love and Laughter

SKRYWERS SKRYF

Bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers

Die Lewegewer

The Life-Giver

Afrikaans in Leipzig

Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr

freddieburger

Skryf sonder bybedoelings

%d bloggers like this: