goeienuusloli

Ek deel myne…kom deel joune!

Swart Skoenlappers…Ingrid Jonker

Ingrid Jonker

Ek het laasnag ‘Black Butterflies‘ gekyk (nee, nie ‘n NatGeo special nie!🙄 )

Dit gaan oor Ingrid Jonker se lewe. (Onthou nou, ek het effe uitgemis as kind, en voel asof ek nou eers Afrikaanse skrywers ontdek!)

Ek besef opnuut, ek is ‘n kunstenaar. (Ek skroom nie meer weg daarvan af nie!) Ingrid was intens intiem op soek na liefde en aanvaarding, en kon kaarself uittap op papier. Oor Swart, oor Wit… oor hoe die lewe nou juis sit.

Ek kon só met haar identifiseer. 

Apartheid

Sinnelose wreedheid

‘n Pa wat haar nie aanvaar nie (Hoekom? Want sy dínk nie soos hy nie, het hy haar dan nie goed groot gemaak nie? Sy’s disrespeskvol! (Hoekom? Net omdat sy vir haarself kan dink? EN dit kan uitdruk??)

Haar diep denke oor die lewe…

Daar sien jy tonele oor ons ou land, wat ek nooit as kind wáárgeneem het nie, maar weet, wáár is. Paswette, en geweld.  (Hoekom, want dié mense is nie soos óns nie.) Rasse haat is lelik, (tog ‘menslik’) want ons wil beheer uitoefen oor wat ons nie kan verander nie.

1994

Aai, nou ja, ek was nooit into politiek nie, en al het ek daai dag dalk geluister :?) het ek ook nie opgelet nie…want Nelson Mandela het haar gedig gelees by sy inlywings toespraak as President. (Party dae was ek al spyt ek het vir hom gestem, ons land verander te stadig, gedagtes, van… “Dalk was dit net die een stem te veel?’)

Laasnag was ek opnuut in beroering vir Suid-Afrika  , en jonge Ingrid!  Lees die gedig hier.  Ek sou saam protesteer!!!

“Jonker was among a group of artists who petitioned the National Party government in 1963, protesting against increasing censorship. In the Drum interview, she said: “Here we have writers … standing up against politicians. And the writers are on the side of freedom.”

Ek aanvaar en maak vrede met my ‘mixed breed’... waarookal dit heen mag lei!

Ek, Loli is ook Afrikaans… but African.

(Vir te lank was ek bang om iets te sê, godsdiens het my so geleer. Want ek is klein, ek tel nie, ek moet gesien en nie gehoor word!

Goeie Nuus, ek is vry!

Watter fliek het jou verewig anders laat voel?

6 comments on “Swart Skoenlappers…Ingrid Jonker

  1. MaanKind
    Junie 21, 2012

    Ek het die wonderlikste DVD van haar! Lees hier: http://blogs.litnet.co.za/Maankind2/aan-my-liefste-andre

    • Loli Pretorius
      Junie 22, 2012

      Dankie liewe Maankind. Ek was daar op litnet, ek het geloer. Die ‘links’ oor die dvd, en gesprekke gee egter error boodskappe?
      Nie te min, ek voel asof ek uit ‘n grot kom omdat ek nie haar werk ken nie, en sal sekerlik self so ‘n geluk moet tref in ‘n ou boekwinkel. Terloops, die Butterfly vliek, het ook op my gespring in die dvd shop…deesdae gebeur dit nogals dikwels!

      • MaanKind
        Junie 22, 2012

        En hoe meer jy raaksien dat goed op jou spring, hoe meer gaan hulle op jou spring! Dan weet jy dis die regte ding. DIs a secret wink with God.

  2. Son
    Junie 23, 2012

    Black Butterfly was vir my ook ‘n aangrypende fliek, maar die fliek wat my tot in my diepste binneste geraak het, was The Brave One. Dis nie oor politiek nie, dis net ‘n fliek wat my altyd sal bybly. Dis oor innerlike sterkte en om nooit ‘n victim te word nie, al was jy die victim.

  3. Pingback: T.I.A…’This is Africa’ « goeienuusloli

Jolyt gerus saam !

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kry die nuus nou!

Join 55 other followers

Ek het in Feb.2012 begin blog…kliek op die kalender en lees meer hier!

Junie 2012
M T W T F S S
« May   Jul »
 123
45678910
11121314151617
18192021222324
252627282930  

Ou nuus…maar steeds kraakvars!

Kategorieë

Die Blye Boodskap…steeds die beste nuus!

Vir al die ‘quote’ liefhebbers…..

Goeie nuus! Niemand weet wanneer die wêreld tot ‘n einde gaan kom nie!

Vir eksklusiewe houtwerk inni Laeveld…kliek op die foto

Hulle jolyt saam!

Twitter Updates

Error: Twitter did not respond. Please wait a few minutes and refresh this page.

Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde...

Die Engelse Vrou

dwalende gedagtes van 'n engelse vrou in 'n nuwe taal

myseuns

My Dagboek vir Liam, Heath & Finn

agent 0013 nelspruit

The real estate ups and downs...of a... NOT so blonde agent

Die Korrelkop Kahuna

Comfortably Numb

Slakkelak

Lees saam...

What's On South Africa

Events, Travel and Information

Boekemakranka

Uitgewer van e-Boeke - Waar passie vir tegnologie en boeke ontmoet

Blogs Of The Day

Just another WordPress.com weblog

Jay Squires' Septuagenarian Journey

Dude's Used His Second Wind and Just Launched Into His Third

barre body

"Barre Body is a total body workout that lifts your seat, tones your thighs and burns fat in record-breaking time"

jongds

Gedagtes van 'n jong dominee.

J. J Brits

Word Portrait Writer

Little Grey Box

A fun & relatable travel blog

allergic2grass

Sommer net my griffel-plek

lekkerjeuk

is iemand wat die menslike toestand bekyk en nogals 'n opinie daaroor het

Jan se twak

Sommer net staaltjies en alledaagse twak

rooi rose luister na jou

oor depressie, psigaters, pille, dieet, skei, tieners en die res

Wake Up My Faith

My journey in daring to live by "faith alone". Come along and see what happens...

Timothy Kieswetter's Blog oor Gesonde Seksualiteit

Om 'n gesonde gesindheid rondom ons seksualiteit te ontwikkel.

dirkiedupl

" 'n Glimlag is die son wat die winter van die mens se gesig verdryf." Victor Hugo.

Ed Dale

Digital Marketing Strategies & Systems

Tracy Todd

Living life paralysed from the neck down, out loud.

Demoerin

Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel

nou hoe dan nou

7 uit 9 mense dink seker ook so

Binne die Glashuis

Die binne na buite weerspieëling van my gevoelens, gedagtes en drome oor Gesonde Seks

Die Nederlandse siening

'n Nederlandse blik op Suid-Afrika

Lomi

Learning, Playing, Crafting with Love and Laughter

SKRYWERS SKRYF

Bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers

Die Lewegewer

The Life-Giver

Afrikaans in Leipzig

Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr

freddieburger

Skryf sonder bybedoelings

%d bloggers like this: