goeienuusloli

Ek deel myne…kom deel joune!

Die Lootse van Blairgowrie

My hare is kaalkop geskeer, daar’s ‘n ring in my neus.

My klere is swart, my boots, nie gepoets.

“Mamma, ontmoet my nuwe vriendin”… sê myne…

“Hallo, liefiekind.”… die tante vir my.

(Sy’t nie haar rug gedraai, of haar oë gelig

Sy’t my aanvaar, met liefde omring.)

By die etenstafel voel ek tuis

Dis rond…almal is gelyk…tot vandag toe kan ek my verkyk!

Ja, my beste vriendin se ouers…ons vriendskap strek nou oor die see,

Ek mis vir haar, maar dalk haar ouers MEER!

Want Oom Herman hou nog sy dogters vas,

hulle sit op sy skoot…

Onvanpas?  Nee, elke dogter se nood.

As jy ‘n man is en ‘n dogter het…tel haar op.( Die seuns het dit óók nodig. Dis nooit te laat nie.) 

10 comments on “Die Lootse van Blairgowrie

  1. Toortsie
    Junie 26, 2012

    Ek het op my pa se skoot gesit tot ek verloof geraak het. Toe het hy gesê ek wil mos nou groot wees.

  2. Kameel
    November 13, 2012

    Twee van my meisiekinders, klaar getroud, en ma van kinders sit nog op hulle pa se skoot.

    • Loli Pretorius
      November 13, 2012

      Hallo Kameel, dankie vir die inloer…ek skryf binnekort weer…hierdie skoot sit ding is vir my aanvanklik baie vreemd gewees. Ek ken dit nie, en dis tog te mooi. Wens my pa kon dit gedoen het…en het ook geleer, dat hy nie kon gee wat hy self nie geken het nie…dit is : onvoorwaardelike liefde!

      • Kameel
        November 13, 2012

        Wanneer ek as klein dogtertjie op my pa se skoot gesit het, het hy my na ‘n rukkie laat afklim….. gesê my boudbene druk seer. Ons was soos twee geraamtes, geen vleis om van te praat nie😆 Aanraking en drukkies was maar vreemd vroër jare.

  3. Marlien Duffield
    November 13, 2012

    En nou sit klein dogters en klein seuns op Oupa Herman se skoot! Daar is altyd plek vir nog een! Die tafel bly rond en word net grootter! Lief jou, mis jou!! xxx

    • Loli Pretorius
      November 13, 2012

      Hi Marlien ! Baie dankie vir die inloer op goeienuusloli!!! Weet jy, dis net so lekker om by julle te kuier….hoop ons maak sommer gou weer so! xxx

  4. Leani Loots
    November 14, 2012

    Kry nou sommer ‘n knop in my keel!! Dankie dat jy dit geshare het my vriendin! Ja ek is 36 en as ek by die huis kom sit ek (en my dogtertjie) nog steeds op Pa se skoot! Lief jou vriendin hoop om jou in Desember te sien!! PS het goeie nuus raai……..

    • Loli Pretorius
      November 14, 2012

      Van al die mense in Jhb….I just miss and love you guys the most!!!
      Ps…ek hoef nie te raai nie, goeie nuus travel mos maar vinnig😉
      Hoe vêr is jy?

  5. Pingback: Abba my Pappa « goeienuusloli

Jolyt gerus saam !

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Junie 25, 2012 by in Jollie Loli,Net vir die manne...kom loer... and tagged , , , , , , , , , , .

Kry die nuus nou!

Join 55 other followers

Ek het in Feb.2012 begin blog…kliek op die kalender en lees meer hier!

Junie 2012
M T W T F S S
« May   Jul »
 123
45678910
11121314151617
18192021222324
252627282930  

Ou nuus…maar steeds kraakvars!

Kategorieë

Die Blye Boodskap…steeds die beste nuus!

Vir al die ‘quote’ liefhebbers…..

Goeie nuus! Niemand weet wanneer die wêreld tot ‘n einde gaan kom nie!

Vir eksklusiewe houtwerk inni Laeveld…kliek op die foto

Hulle jolyt saam!

Twitter Updates

Error: Twitter did not respond. Please wait a few minutes and refresh this page.

Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde...

Die Engelse Vrou

dwalende gedagtes van 'n engelse vrou in 'n nuwe taal

myseuns

My Dagboek vir Liam, Heath & Finn

agent 0013 nelspruit

The real estate ups and downs...of a... NOT so blonde agent

Die Korrelkop Kahuna

Comfortably Numb

Slakkelak

Lees saam...

What's On South Africa

Events, Travel and Information

Boekemakranka

Uitgewer van e-Boeke - Waar passie vir tegnologie en boeke ontmoet

Blogs Of The Day

Just another WordPress.com weblog

Jay Squires' Septuagenarian Journey

Dude's Used His Second Wind and Just Launched Into His Third

barre body

"Barre Body is a total body workout that lifts your seat, tones your thighs and burns fat in record-breaking time"

jongds

Gedagtes van 'n jong dominee.

J. J Brits

Word Portrait Writer

Little Grey Box

A fun & relatable travel blog

allergic2grass

Sommer net my griffel-plek

lekkerjeuk

is iemand wat die menslike toestand bekyk en nogals 'n opinie daaroor het

Jan se twak

Sommer net staaltjies en alledaagse twak

rooi rose luister na jou

oor depressie, psigaters, pille, dieet, skei, tieners en die res

Wake Up My Faith

My journey in daring to live by "faith alone". Come along and see what happens...

Timothy Kieswetter's Blog oor Gesonde Seksualiteit

Om 'n gesonde gesindheid rondom ons seksualiteit te ontwikkel.

dirkiedupl

" 'n Glimlag is die son wat die winter van die mens se gesig verdryf." Victor Hugo.

Ed Dale

Digital Marketing Strategies & Systems

Tracy Todd

Living life paralysed from the neck down, out loud.

Demoerin

Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel

nou hoe dan nou

7 uit 9 mense dink seker ook so

Binne die Glashuis

Die binne na buite weerspieëling van my gevoelens, gedagtes en drome oor Gesonde Seks

Die Nederlandse siening

'n Nederlandse blik op Suid-Afrika

Lomi

Learning, Playing, Crafting with Love and Laughter

SKRYWERS SKRYF

Bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers

Die Lewegewer

The Life-Giver

Afrikaans in Leipzig

Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr

freddieburger

Skryf sonder bybedoelings

%d bloggers like this: