goeienuusloli

Ek deel myne…kom deel joune!

Heerlike Intimiteit…kan jy getuig?

Sheet Music: Uncovering the Secrets of Sexual Intimacy in Marriage

Nog ‘n lewens veranderde moet lees!

Mense, ek kan net sê…ek is ook Afrikaans, en die boek het my laat bloos😳

Afrikaans? In my geval die erg ‘beskermd’ grootgemaak en gelaat staan tipe…okay, ek het niks oor seks geleer by my ouers nie!

Toe ek die boek se indeks oopmaak, het ek dit dadelik toegemaak, want ek is skaam, ek ‘doen’ nie dit nie…ek dink ek moet gou die wasgoed gaan afhaal…

  • Daar lees mens nou oor intimiteit met jou lewensmaat, wat mens of kan van wegskroom…of kan ‘try’…en werklikwaar die vrugte van kan pluk!
  • Lees dit hardop saam jou maat…ek belowe jou , jul sal bloos….maar ook heerlik gesels…en heerlik intiem wees. ( Die Dr. krap waar mens nie wil jik nie, maar help mens praat oor al jou seksuele ‘hangups’!)

Uit Loli se pen… my huwelik was op die rotse agt jaar gelede, en vandag is ons gesin intak en gelukkig, sonder enige tierlantyntjies. Dié boek was die omkeer punt…want ek moes leer hoe om my man se tone te laat krul😛

Dit is baie meer ‘liberaal’ as click hier: Huweliksverryking

maar lees gerus die bogenoemdes om geleidelik op te warm na : “Sheet Music”

  • beskikbaar by meeste CUM en ander boekwinkels

Kom vertel….ek dare jou

5 comments on “Heerlike Intimiteit…kan jy getuig?

  1. Pingback: Ek wou nog “NEE” sê, toe glip die ‘Ja.’ uit « goeienuusloli

  2. Pingback: Stywe ‘tollies’ …en sulke goed… « goeienuusloli

  3. Pingback: Sekspraaitjies…die moeiliker soort « goeienuusloli

  4. Pingback: Intiem Tydskrif kom Laeveld toe « goeienuusloli

  5. Pingback: Liefdestale is vir sissies! « goeienuusloli

Jolyt gerus saam !

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kry die nuus nou!

Join 55 other followers

Ek het in Feb.2012 begin blog…kliek op die kalender en lees meer hier!

Junie 2012
M T W T F S S
« May   Jul »
 123
45678910
11121314151617
18192021222324
252627282930  

Ou nuus…maar steeds kraakvars!

Kategorieë

Die Blye Boodskap…steeds die beste nuus!

Vir al die ‘quote’ liefhebbers…..

Goeie nuus! Niemand weet wanneer die wêreld tot ‘n einde gaan kom nie!

Vir eksklusiewe houtwerk inni Laeveld…kliek op die foto

Hulle jolyt saam!

Twitter Updates

Error: Twitter did not respond. Please wait a few minutes and refresh this page.

Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde...

Die Engelse Vrou

dwalende gedagtes van 'n engelse vrou in 'n nuwe taal

myseuns

My Dagboek vir Liam, Heath & Finn

agent 0013 nelspruit

The real estate ups and downs...of a... NOT so blonde agent

Die Korrelkop Kahuna

Comfortably Numb

Slakkelak

Lees saam...

What's On South Africa

Events, Travel and Information

Boekemakranka

Uitgewer van e-Boeke - Waar passie vir tegnologie en boeke ontmoet

Blogs Of The Day

Just another WordPress.com weblog

Jay Squires' Septuagenarian Journey

Dude's Used His Second Wind and Just Launched Into His Third

barre body

"Barre Body is a total body workout that lifts your seat, tones your thighs and burns fat in record-breaking time"

jongds

Gedagtes van 'n jong dominee.

J. J Brits

Word Portrait Writer

Little Grey Box

A fun & relatable travel blog

allergic2grass

Sommer net my griffel-plek

lekkerjeuk

is iemand wat die menslike toestand bekyk en nogals 'n opinie daaroor het

Jan se twak

Sommer net staaltjies en alledaagse twak

rooi rose luister na jou

oor depressie, psigaters, pille, dieet, skei, tieners en die res

Wake Up My Faith

My journey in daring to live by "faith alone". Come along and see what happens...

Timothy Kieswetter's Blog oor Gesonde Seksualiteit

Om 'n gesonde gesindheid rondom ons seksualiteit te ontwikkel.

dirkiedupl

" 'n Glimlag is die son wat die winter van die mens se gesig verdryf." Victor Hugo.

Ed Dale

Digital Marketing Strategies & Systems

Tracy Todd

Living life paralysed from the neck down, out loud.

Demoerin

Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel

nou hoe dan nou

7 uit 9 mense dink seker ook so

Binne die Glashuis

Die binne na buite weerspieëling van my gevoelens, gedagtes en drome oor Gesonde Seks

Die Nederlandse siening

'n Nederlandse blik op Suid-Afrika

Lomi

Learning, Playing, Crafting with Love and Laughter

SKRYWERS SKRYF

Bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers

Die Lewegewer

The Life-Giver

Afrikaans in Leipzig

Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr

freddieburger

Skryf sonder bybedoelings

%d bloggers like this: