goeienuusloli

Ek deel myne…kom deel joune!

Annale van ‘n Windgat…Innibos verby

Jam blikke, visblikke, drie by drie

Hardegat,slapgat…weet julle wie?

Ek is, ek is, kan julle raai?

‘n Windgat, banggat

Ja, dis al te fraai!

Innibos verby, en  Nelspruit se verkeer is terug na normaal. (Moennie ‘n fout maak nie, mense in Nelspruit, weet nie wat is ‘n traffic jam nie!!  Mense in Pennington, nog minder!) Ek is natuurlik nie ‘n kenner nie, maar as jy in Joeys gebly het vir 30 jaar + dan het jy al bietjie ondervinding…

Genoeg van dit, klim uit die gejaag, en gaan kyk gerus die eenman toneelspel, wanneer dit jou padlangs kom. (Vir jare het ek gedink: “Sho, dis lekker om tandtarts toe te gaan, net om te rus!”….teater is beter!

Skrywer Barry van Rensburg beeld die samelewing uit met vernuf d.m.v. akteur Neels Clasen; wat gemaklik en met ‘windgat’ entoesiasme oortuig dat daar wel plek is vir almal!

Lag lekker saam oor die vier verskillende persoonlikheidstipes, en sien jouself raak vir wie jy is!

Miskien selfs vir die hardegat Gautengers, wat slapgat kom lê Innibos…terwyl ons banggat Slow-velders toet en skreeu…

” Hey man! Hoekom jaag jy so?”    😀

One comment on “Annale van ‘n Windgat…Innibos verby

  1. Olga
    Julie 9, 2012

    Dan gooi die jaagduiwel jou nog ‘n vinger ook want hy/sy kan en die kar se registrasie se GP>

Jolyt gerus saam !

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kry die nuus nou!

Join 55 other followers

Ek het in Feb.2012 begin blog…kliek op die kalender en lees meer hier!

Julie 2012
M T W T F S S
« Jun   Aug »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031  

Ou nuus…maar steeds kraakvars!

Kategorieë

Die Blye Boodskap…steeds die beste nuus!

Vir al die ‘quote’ liefhebbers…..

Goeie nuus! Niemand weet wanneer die wêreld tot ‘n einde gaan kom nie!

Vir eksklusiewe houtwerk inni Laeveld…kliek op die foto

Hulle jolyt saam!

Twitter Updates

Error: Twitter did not respond. Please wait a few minutes and refresh this page.

Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde...

Die Engelse Vrou

dwalende gedagtes van 'n engelse vrou in 'n nuwe taal

myseuns

My Dagboek vir Liam, Heath & Finn

agent 0013 nelspruit

The real estate ups and downs...of a... NOT so blonde agent

Die Korrelkop Kahuna

Comfortably Numb

Slakkelak

Lees saam...

What's On South Africa

Events, Travel and Information

Boekemakranka

Uitgewer van e-Boeke - Waar passie vir tegnologie en boeke ontmoet

Blogs Of The Day

Just another WordPress.com weblog

Jay Squires' Septuagenarian Journey

Dude's Used His Second Wind and Just Launched Into His Third

barre body

"Barre Body is a total body workout that lifts your seat, tones your thighs and burns fat in record-breaking time"

jongds

Gedagtes van 'n jong dominee.

J. J Brits

Word Portrait Writer

Little Grey Box

A fun & relatable travel blog

allergic2grass

Sommer net my griffel-plek

lekkerjeuk

is iemand wat die menslike toestand bekyk en nogals 'n opinie daaroor het

Jan se twak

Sommer net staaltjies en alledaagse twak

rooi rose luister na jou

oor depressie, psigaters, pille, dieet, skei, tieners en die res

Wake Up My Faith

My journey in daring to live by "faith alone". Come along and see what happens...

Timothy Kieswetter's Blog oor Gesonde Seksualiteit

Om 'n gesonde gesindheid rondom ons seksualiteit te ontwikkel.

dirkiedupl

" 'n Glimlag is die son wat die winter van die mens se gesig verdryf." Victor Hugo.

Ed Dale

Digital Marketing Strategies & Systems

Tracy Todd

Living life paralysed from the neck down, out loud.

Demoerin

Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel

nou hoe dan nou

7 uit 9 mense dink seker ook so

Binne die Glashuis

Die binne na buite weerspieëling van my gevoelens, gedagtes en drome oor Gesonde Seks

Die Nederlandse siening

'n Nederlandse blik op Suid-Afrika

Lomi

Learning, Playing, Crafting with Love and Laughter

SKRYWERS SKRYF

Bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers

Die Lewegewer

The Life-Giver

Afrikaans in Leipzig

Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr

freddieburger

Skryf sonder bybedoelings

%d bloggers like this: