goeienuusloli

Ek deel myne…kom deel joune!

Vat daai knieë en sê net …”Hallo”!

English: this is a picture of the nelspruit CBD

Nelspruit CBD

Dis traumaties om te trek. Kenners meen trek, skei, dood is van die ergstes. (Almal se traumas is anders, kom ons aanvaar dit só)….ek sê….sê net : “Hallo!”

Vir iemand wat in 11 + skole was, en al 19 + keer getrek het, kon ek maklik gedink het… “Ag, wat, I’ve done this a million times before….”

Maar dit bly traumaties om te trek. Die… in en uit pak, die hou of weggooi (veral as jy hou van “hou” of ‘hoard’), die totsiens sê….

Die waar gaan alles, die kinders is okay, die ” Ek sit nog steeds langs die veld en niemand praat met my nie!!! My registrasie plaat is dan GP? Ek lyk dan mos núút?! Hoekom is die mense so ongeskik? Ek glimlag dan?”

Uiteindelik kon ek dit nie meer hou nie. Met skoenlappers in die maag en knieë wat wobble….sê ek toe: “Hallo. Kan ek saam oefen?”

Glo my , die antwoord was ja, maar die knieë kon steeds amper nie die oefenklere aankry  ‘n paar dae later nie…..

So nee. Nelspruit is nie ‘n ‘clicky’ dorp nie.

Vat daai knieë, en sê net “Hallo!”

2 comments on “Vat daai knieë en sê net …”Hallo”!

  1. Pingback: Skottelgoedwas….hoekom is dit alweer my beurt? « goeienuusloli

  2. Pingback: Ek, Alleen « goeienuusloli

Jolyt gerus saam !

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Augustus 6, 2012 by in Nelspruit Nou,Oefening...stap,Tips and tagged , , , , , , , , , , , .

Kry die nuus nou!

Join 55 other followers

Ek het in Feb.2012 begin blog…kliek op die kalender en lees meer hier!

Augustus 2012
M T W T F S S
« Jul   Sep »
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Ou nuus…maar steeds kraakvars!

Kategorieë

Die Blye Boodskap…steeds die beste nuus!

Vir al die ‘quote’ liefhebbers…..

Goeie nuus! Niemand weet wanneer die wêreld tot ‘n einde gaan kom nie!

Vir eksklusiewe houtwerk inni Laeveld…kliek op die foto

Hulle jolyt saam!

Twitter Updates

Error: Twitter did not respond. Please wait a few minutes and refresh this page.

Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde...

Die Engelse Vrou

dwalende gedagtes van 'n engelse vrou in 'n nuwe taal

myseuns

My Dagboek vir Liam, Heath & Finn

agent 0013 nelspruit

The real estate ups and downs...of a... NOT so blonde agent

Die Korrelkop Kahuna

Comfortably Numb

Slakkelak

Lees saam...

What's On South Africa

Events, Travel and Information

Boekemakranka

Uitgewer van e-Boeke - Waar passie vir tegnologie en boeke ontmoet

Blogs Of The Day

Just another WordPress.com weblog

Jay Squires' Septuagenarian Journey

Dude's Used His Second Wind and Just Launched Into His Third

barre body

"Barre Body is a total body workout that lifts your seat, tones your thighs and burns fat in record-breaking time"

jongds

Gedagtes van 'n jong dominee.

J. J Brits

Word Portrait Writer

Little Grey Box

A fun & relatable travel blog

allergic2grass

Sommer net my griffel-plek

lekkerjeuk

is iemand wat die menslike toestand bekyk en nogals 'n opinie daaroor het

Jan se twak

Sommer net staaltjies en alledaagse twak

rooi rose luister na jou

oor depressie, psigaters, pille, dieet, skei, tieners en die res

Wake Up My Faith

My journey in daring to live by "faith alone". Come along and see what happens...

Timothy Kieswetter's Blog oor Gesonde Seksualiteit

Om 'n gesonde gesindheid rondom ons seksualiteit te ontwikkel.

dirkiedupl

" 'n Glimlag is die son wat die winter van die mens se gesig verdryf." Victor Hugo.

Ed Dale

Digital Marketing Strategies & Systems

Tracy Todd

Living life paralysed from the neck down, out loud.

Demoerin

Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel

nou hoe dan nou

7 uit 9 mense dink seker ook so

Binne die Glashuis

Die binne na buite weerspieëling van my gevoelens, gedagtes en drome oor Gesonde Seks

Die Nederlandse siening

'n Nederlandse blik op Suid-Afrika

Lomi

Learning, Playing, Crafting with Love and Laughter

SKRYWERS SKRYF

Bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers

Die Lewegewer

The Life-Giver

Afrikaans in Leipzig

Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr

freddieburger

Skryf sonder bybedoelings

%d bloggers like this: