goeienuusloli

Ek deel myne…kom deel joune!

Olimpiese Spele….Vrou in kopdoek hardloop saam

My seuns het gelag, en ek was verstom…kon net my kop skud in ongeloof… vir die Palestynse vrou in haar kopdoek ?! Haar bene is bedek, mens sien nie haar arms…die wind waai deur haar …kopdoek!

Toe gebeur dit wéér! Die keer was dit Sarah Attar  van Saudi Arabia.

Sy hardloop die  800m in  2min.45sec…..BAIE  BAIE stadiger as enige ander atleet…wat maak dit só spesiaal?

Wel, ek het dit nie geweet nie, maar dit is ‘n deurbraak vir vroue regte in dié land….hul mag nog NOOIT deelgeneem het nie! (Sit bietjie dinge in perspektief!)

So, net om op die bandwagon te spring vir móre… vier ek saam met haar VROUEDAG….en besides, ek hou baie van kopdoeke !!!

Vraag: Wie weet hoekom dra vrouens kopdoeke?

8 comments on “Olimpiese Spele….Vrou in kopdoek hardloop saam

  1. MaanKind
    Augustus 8, 2012

    En dis steeds vinniger as wat ek dit ooit kon hardloop!

    • Loli Pretorius
      Augustus 8, 2012

      Kie kie kie😆
      Dit het omtrent vreemd gelyk, nie net die ‘outfit’ nie… sy kom regtig amper 45 sec. na die wenners aan!
      Maar wat ‘n deurbraak vir ‘human rights’!

  2. murphy
    Augustus 8, 2012

    Verlede jaar op die wêreldkampioenskappe was daar ook ‘n paar wat deelgeneem het.

  3. Toortsie
    Augustus 14, 2012

    Blykbaar het ‘n hele paar van daardie erg geslote lande elkeen EEN vrou gestuur. Dra hulle nie kopdoeke om hulle hare te bedek vir ander mans nie?
    Ek loof die Here dat ons vry kan wees.

    • Loli Pretorius
      Augustus 14, 2012

      Ek bly seker in ‘n grot? of effe afgesonder van die wêreld, want ek was verstom om te leer dat daar werklik nog lande is wat nie vroue toelaat nie?! (Ek wonder of al die lande dit nou wel doen?) kliek hier http://www.religiondispatches.org/archive/sexandgender/152/17_reasons_why_women_wear_headscarves/ vir bietjie interessante lees oor kopdoeke.
      Daar’s baie redes vir kopdoek dra, en dit kom uit godsdiens.In party Afrikaanse kerke dra die dames vandag hoed, uit ‘respek’ vir hul God en hul mans, om te wys dat hul ‘onder gesag’ is.
      Ja Toortsie, Prys die Here, dat ons vry is van die wet en respek kan toon sonder ‘n klomp reëls!

  4. demoerin
    Augustus 14, 2012

    Nog ‘n rede hoekom die Spele inspireer. Dit sluit in die twee Turkse meisies van goud en silwer in die 1500m gewen het – Turkye se eerste goud in die atletiek.

    • Loli Pretorius
      Augustus 14, 2012

      Dis ook awesome, nê. Ek het toevallig daai resies gesien…dink net die eer vir daai vroue!

  5. Pingback: Skottelgoedwas….hoekom is dit alweer my beurt? « goeienuusloli

Jolyt gerus saam !

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kry die nuus nou!

Join 55 other followers

Ek het in Feb.2012 begin blog…kliek op die kalender en lees meer hier!

Augustus 2012
M T W T F S S
« Jul   Sep »
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Ou nuus…maar steeds kraakvars!

Kategorieë

Die Blye Boodskap…steeds die beste nuus!

Vir al die ‘quote’ liefhebbers…..

Goeie nuus! Niemand weet wanneer die wêreld tot ‘n einde gaan kom nie!

Vir eksklusiewe houtwerk inni Laeveld…kliek op die foto

Hulle jolyt saam!

Twitter Updates

Error: Twitter did not respond. Please wait a few minutes and refresh this page.

Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde...

Die Engelse Vrou

dwalende gedagtes van 'n engelse vrou in 'n nuwe taal

myseuns

My Dagboek vir Liam, Heath & Finn

agent 0013 nelspruit

The real estate ups and downs...of a... NOT so blonde agent

Die Korrelkop Kahuna

Comfortably Numb

Slakkelak

Lees saam...

What's On South Africa

Events, Travel and Information

Boekemakranka

Uitgewer van e-Boeke - Waar passie vir tegnologie en boeke ontmoet

Blogs Of The Day

Just another WordPress.com weblog

Jay Squires' Septuagenarian Journey

Dude's Used His Second Wind and Just Launched Into His Third

barre body

"Barre Body is a total body workout that lifts your seat, tones your thighs and burns fat in record-breaking time"

jongds

Gedagtes van 'n jong dominee.

J. J Brits

Word Portrait Writer

Little Grey Box

A fun & relatable travel blog

allergic2grass

Sommer net my griffel-plek

lekkerjeuk

is iemand wat die menslike toestand bekyk en nogals 'n opinie daaroor het

Jan se twak

Sommer net staaltjies en alledaagse twak

rooi rose luister na jou

oor depressie, psigaters, pille, dieet, skei, tieners en die res

Wake Up My Faith

My journey in daring to live by "faith alone". Come along and see what happens...

Timothy Kieswetter's Blog oor Gesonde Seksualiteit

Om 'n gesonde gesindheid rondom ons seksualiteit te ontwikkel.

dirkiedupl

" 'n Glimlag is die son wat die winter van die mens se gesig verdryf." Victor Hugo.

Ed Dale

Digital Marketing Strategies & Systems

Tracy Todd

Living life paralysed from the neck down, out loud.

Demoerin

Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel

nou hoe dan nou

7 uit 9 mense dink seker ook so

Binne die Glashuis

Die binne na buite weerspieëling van my gevoelens, gedagtes en drome oor Gesonde Seks

Die Nederlandse siening

'n Nederlandse blik op Suid-Afrika

Lomi

Learning, Playing, Crafting with Love and Laughter

SKRYWERS SKRYF

Bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers

Die Lewegewer

The Life-Giver

Afrikaans in Leipzig

Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr

freddieburger

Skryf sonder bybedoelings

%d bloggers like this: