goeienuusloli

Ek deel myne…kom deel joune!

Laeveld Uitstappies…R30…of minder…nog beter…verniet!

Ek het 3 kinders, en kan maklik R750.00 betaal vir ‘n gesinsuitstappie, wat te sê nog van oorslaap… Wie stem saam? 

Nie hier nie!! Hier gaan ek vir jou ‘n paar rand spaar, want daar is goeie nuus …

UITSTAPPIES TEEN R30 per persoon (of minder) inni Laeveld:

Mankele Mountainbike Park    http://www.mankele.co.za/accommodation.php  

Dag besoek:  R25 per kind  R35 per grootmens

GoeienuusloliUit en uit die moeite werd, vir die +- 30 km rit op Sudwala pad uit. Mens voel asof jy weg was vir vakansie. Natuur skone bergfiets roetes vir alle vlakke, braai geriewe, swembad, rivier en tubes vir ‘rafting’. Gaan vandag nog! 

Tot ‘n volgende keer…daar kom nog…

Barberton Nature Reserve

Dag besoek R20 per persoon  http://www.encounter.co.za/barberton-nature-reserve.html            (foto oppad)

Goeienuusloli sê: Moet nie dat die vervalle (afgebrande ontvangskantoor, en ‘slaperige’ wag jou laat afsit nie!!) Daar is nog nooit meer as drie gesinne daar binne nie. Skoon toilette en skoon braai geriewe, vir ‘n lekker dag uit die dorp, net om te ontspan saam geliefdes…nee, daar is nie wilde diere daar binne nie… ons het nog net Kudus gesien!

Ag, askuus….uit op Barberton pad van Nelspruit so +- 23 km regter kant

Steiltes woonbuurt : Natuur Reservaat

Gratis !!!!! JA, en uiters die moeite werd vir gesinspret. Vat jou piekniek mandjie.

Ingang Melkweg st. onder in buurt

Goeienuusloli sê: Die kinders kan klim en klouter, mamma en pappa ook. Skoon.

Stap en klim vir mooi uitsig, Nelspruit

Enos Mabuza Ingang (Tussen Aurora st. en Columbia st. Steiltes)

Goeienuusloli sê: Gratis! En nie te steil nie. Daar is altyd ‘n ou oom so 60 jr.+ wat daar stap met sy hond. Net ‘n entjie tot bo en….voila! ….Die uitsig….

NOG UITSTAPPIES ? Ag toe, vertel vir Loli….

2 comments on “Laeveld Uitstappies…R30…of minder…nog beter…verniet!

  1. Pingback: Bergland wen Spur Mpumalanga Mountainbike Challenge 2012 « goeienuusloli

  2. Pingback: Skottelgoedwas….hoekom is dit alweer my beurt? « goeienuusloli

Jolyt gerus saam !

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kry die nuus nou!

Join 55 other followers

Ek het in Feb.2012 begin blog…kliek op die kalender en lees meer hier!

Augustus 2012
M T W T F S S
« Jul   Sep »
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Ou nuus…maar steeds kraakvars!

Kategorieë

Die Blye Boodskap…steeds die beste nuus!

Vir al die ‘quote’ liefhebbers…..

Goeie nuus! Niemand weet wanneer die wêreld tot ‘n einde gaan kom nie!

Vir eksklusiewe houtwerk inni Laeveld…kliek op die foto

Hulle jolyt saam!

Twitter Updates

Error: Twitter did not respond. Please wait a few minutes and refresh this page.

Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde...

Die Engelse Vrou

dwalende gedagtes van 'n engelse vrou in 'n nuwe taal

myseuns

My Dagboek vir Liam, Heath & Finn

agent 0013 nelspruit

The real estate ups and downs...of a... NOT so blonde agent

Die Korrelkop Kahuna

Comfortably Numb

Slakkelak

Lees saam...

What's On South Africa

Events, Travel and Information

Boekemakranka

Uitgewer van e-Boeke - Waar passie vir tegnologie en boeke ontmoet

Blogs Of The Day

Just another WordPress.com weblog

Jay Squires' Septuagenarian Journey

Dude's Used His Second Wind and Just Launched Into His Third

barre body

"Barre Body is a total body workout that lifts your seat, tones your thighs and burns fat in record-breaking time"

jongds

Gedagtes van 'n jong dominee.

J. J Brits

Word Portrait Writer

Little Grey Box

A fun & relatable travel blog

allergic2grass

Sommer net my griffel-plek

lekkerjeuk

is iemand wat die menslike toestand bekyk en nogals 'n opinie daaroor het

Jan se twak

Sommer net staaltjies en alledaagse twak

rooi rose luister na jou

oor depressie, psigaters, pille, dieet, skei, tieners en die res

Wake Up My Faith

My journey in daring to live by "faith alone". Come along and see what happens...

Timothy Kieswetter's Blog oor Gesonde Seksualiteit

Om 'n gesonde gesindheid rondom ons seksualiteit te ontwikkel.

dirkiedupl

" 'n Glimlag is die son wat die winter van die mens se gesig verdryf." Victor Hugo.

Ed Dale

Digital Marketing Strategies & Systems

Tracy Todd

Living life paralysed from the neck down, out loud.

Demoerin

Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel

nou hoe dan nou

7 uit 9 mense dink seker ook so

Binne die Glashuis

Die binne na buite weerspieëling van my gevoelens, gedagtes en drome oor Gesonde Seks

Die Nederlandse siening

'n Nederlandse blik op Suid-Afrika

Lomi

Learning, Playing, Crafting with Love and Laughter

SKRYWERS SKRYF

Bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers

Die Lewegewer

The Life-Giver

Afrikaans in Leipzig

Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr

freddieburger

Skryf sonder bybedoelings

%d bloggers like this: