goeienuusloli

Ek deel myne…kom deel joune!

Blondie oppi BLOG

Blog vasvra:

Ek sou baie graag wou weet:

  • Wat verkies jy? ‘Volg’ op email of in jou reader….of gaan besoek jy jou gunsteling blog sites?
  • Wat is die mees koste effektief?
  • Hoe kom mens op ‘freshly pressed’? .af.wordpress
  • Hoeveel tyd spandeer jy elke dag op die rekenaar? / blog
  • Wie, self-host..en is dit die moeite werd?
  • Wie maak geld met hul blog?

WAT IS JOU BESTE blogging TIP VIR JOLLIE LOLI….(nog steeds die new kid on the ‘blog’!)

17 comments on “Blondie oppi BLOG

  1. alleman
    Augustus 29, 2012

    self-host is nie ‘n goeie idee nie. Dit kos geld, minder mense weet van jou blog, en op die einde laat vaar almal wat self-host dit, en alles wat hulle geskryf het is weer daarmee heen.

    • Loli Pretorius
      Augustus 29, 2012

      Dankie! Hoekom weet minder mense van jou?
      Feature jou posts dan nerens? Niemand weet in elk geval van my…maar bedoel jy, as jy besluit om terug te kom ‘wordpress’ toe, dat jou inhoud verdwyn?

      • alleman
        Augustus 29, 2012

        Dis maar net dat by WordPress is daar goed soos Freshly Pressed, waar ander mense jou blog kan sien. In die algemeen gaan niemand van ‘n self-hosted blog weet as jy hulle nie op een of ander manier daarvan bewus maak nie.

        Google is ook lief vir WordPress, so mense sal jou blog eerder raak Google as ‘n self-hosted blog.

        As jy self-hosting doen, en dan terug wil keer na WordPress, moet jy weet hoe om inhoud te ‘export’ uit daardie platform, en dan te ‘import’ by WordPress. Slegs as jy dit doen, sal jou inhoud nie verdwyn nie.

      • Loli Pretorius
        Augustus 29, 2012

        Dankie Alleman!!! Hoe kom mens op Freshly pressed? Bv. mens sien vinnig ‘n nuwe blog, myne was ook daar, en dan selde weer? Wat bepaal dit?

        Hoe besluit jy / soek wat jy wil lees?

  2. Plasie
    Augustus 29, 2012

    Ons nederige vriend Alleman is verantwoordelik vir ‘n plekkie wat strate beter werk as freshly pressed, en boonop blogs van ander platforms ook vertoon.
    Gaan na http://blik.co.za/ en kies dan die ikoon van die blogplatform bo om al die nuutste inskrywings te sien

    • alleman
      Augustus 30, 2012

      Dankie Plasie!
      Plasie is deesdae ‘n hoed wat hier rondsweef, sonder enige soort beliggaming – dis nogal spooky. Maar dit was nie altyd so nie…

      Loli ek dink wat op Freshly Pressed kom word uitgewerk deur ‘n spesiale formule, wat byvoorbeeld ‘n kombinasie kan wees van goed soos bladlese en interaktiwiteit (bv kommentaar en ‘Likes’ op jou blog).

      • Loli Pretorius
        Augustus 30, 2012

        😆 ja, die Verlate Landgoed Hoed !

        Dankie Alleman. beteken dit dat jy ‘blik’ design het, en actually met my praat?

    • Loli Pretorius
      Augustus 30, 2012

      Jy sien Plasie!!!
      Dankie vir die tip!
      Nou het ‘n hele nuwe wêreld vir my oop gegaan!!!

  3. MaanKind
    Augustus 29, 2012

    ‘Volg’ op email – elke keer!
    Ek spandeer maklik tot 12 ure op my rekenaar, miskien ‘n uur of so op blogs
    Hoe bedoel jy, self-host? Ek het 2 websites, maar my blog(s) het nie ‘n domein nie, waarvoor?
    Ek maak geld, maar min, en ek gee dit weg. Ek kry kommissie op verkope vanaf my skakels na AMazon en Kalahari
    Beste tip. Lees ander bloggers.

    • Loli Pretorius
      Augustus 30, 2012

      Ek doen nog my huiswerk. Soos ek verstaan, as mens nou regtig geld wil maak met blogging, waar adsense hul ads plaas op jou site, kan mens nie met wordpress nie, nie tensy jy duisende followers het nie. WIE kan my sê?
      Ek skryf nie om geld te maak nie, maar oorweeg om die nuwe liefde (blogging) te omskep in inkomste, en daarom al die vrae.
      Ek is ‘n meisie met ‘n plan😉
      Maankind, waar kry jy jou nuwe sites? Tik jy tags in oor jou belangstellings, freshly pressed…waar?

      • MaanKind
        Augustus 30, 2012

        Adsense en Adwords is ‘n mors van tyd. Been there, done that. Google maak hulle geld uit die ouens wat adverteer. Ek het al beide gedoen, DUUR les. Watter nuwe sites, hoe bedoel jy waar kry ek my nuwe sites? Ek volg (met e-pos, hou niks van RSS en daai nie) die mense wat ek graag lees, en kyk op af.wordpress.com, en natuurlik op blik.co.za vir ander plekke se nuwe updates.

      • Loli Pretorius
        Augustus 30, 2012

        Dankie Maankind.
        Het VANDAG, ja, dan blik.co.za ontdek, deur hierdie post en voel klaar sommer baie ryker!!!!! 😳
        ….nou weet ek ook waar om te gaan soek….

  4. alleman
    September 1, 2012

    Oor Adsense sal ek graag met jou deel wat ek weet (of dink!). Basies moet jou website baie gewild wees, en redelik spesialiseer in iets wat met geadverteerde produkte verband hou.

    Byvoorbeeld as jy skryf oor slimfone, of boeke of sulke goed, en Adsense advertensies van juis daardie goed verskyn op jou website, dan is mense veel meer geneig om daarop te kliek, as wanneer jou webbladsy ‘n algemene een is, en die Adsense advertensies is van lukrake goed wat nie verband hou met die belangstelling van jou lesers nie(of die intensie van besoekers vanaf Google wat na iets spesifieks soek nie)

    As jy so ‘n tipe blog wil doen met Adsense dink ek Blogger is ‘n beter opsie as self-hosting.

  5. freddieburger
    September 11, 2012

    Ek lees ook nuwe Afrikaanse blogs op blik. Dis baie handig. WordPress het voorheen ‘n Afrikaanse afdeling gehad maar die bestaan blykbaar nie meer nie.

    • Loli Pretorius
      September 11, 2012

      Dankie Freddie, ek stel wel belang om te weet, is dit bv. waar jy my ontdek het? blik? Ek het nie van sy bestaan geweet nie. Ek kry nuwe leesstof op http://www.af.wordpress.com deur daar, freshly pressed te druk. (Dis hoe ek jou bv. ontdek het, en al die ander blogs wat ek lees. en juis daar bietjie ‘n kompleks begin ontwikkel, want al my blogmaaitjies feature daar, en ek nie? Anyway, ek sal nog die raaisel oplos!

  6. freddieburger
    September 11, 2012

    O gits, ek weet nie meer nie. Ek dink dit was op WordPress Afrikaans.

Jolyt gerus saam !

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Augustus 29, 2012 by in Jollie Loli and tagged , , , , , .

Kry die nuus nou!

Join 55 other followers

Ek het in Feb.2012 begin blog…kliek op die kalender en lees meer hier!

Augustus 2012
M T W T F S S
« Jul   Sep »
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Ou nuus…maar steeds kraakvars!

Kategorieë

Die Blye Boodskap…steeds die beste nuus!

Vir al die ‘quote’ liefhebbers…..

Goeie nuus! Niemand weet wanneer die wêreld tot ‘n einde gaan kom nie!

Vir eksklusiewe houtwerk inni Laeveld…kliek op die foto

Hulle jolyt saam!

Twitter Updates

Error: Twitter did not respond. Please wait a few minutes and refresh this page.

Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde...

Die Engelse Vrou

dwalende gedagtes van 'n engelse vrou in 'n nuwe taal

myseuns

My Dagboek vir Liam, Heath & Finn

agent 0013 nelspruit

The real estate ups and downs...of a... NOT so blonde agent

Die Korrelkop Kahuna

Comfortably Numb

Slakkelak

Lees saam...

What's On South Africa

Events, Travel and Information

Boekemakranka

Uitgewer van e-Boeke - Waar passie vir tegnologie en boeke ontmoet

Blogs Of The Day

Just another WordPress.com weblog

Jay Squires' Septuagenarian Journey

Dude's Used His Second Wind and Just Launched Into His Third

barre body

"Barre Body is a total body workout that lifts your seat, tones your thighs and burns fat in record-breaking time"

jongds

Gedagtes van 'n jong dominee.

J. J Brits

Word Portrait Writer

Little Grey Box

A fun & relatable travel blog

allergic2grass

Sommer net my griffel-plek

lekkerjeuk

is iemand wat die menslike toestand bekyk en nogals 'n opinie daaroor het

Jan se twak

Sommer net staaltjies en alledaagse twak

rooi rose luister na jou

oor depressie, psigaters, pille, dieet, skei, tieners en die res

Wake Up My Faith

My journey in daring to live by "faith alone". Come along and see what happens...

Timothy Kieswetter's Blog oor Gesonde Seksualiteit

Om 'n gesonde gesindheid rondom ons seksualiteit te ontwikkel.

dirkiedupl

" 'n Glimlag is die son wat die winter van die mens se gesig verdryf." Victor Hugo.

Ed Dale

Digital Marketing Strategies & Systems

Tracy Todd

Living life paralysed from the neck down, out loud.

Demoerin

Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel

nou hoe dan nou

7 uit 9 mense dink seker ook so

Binne die Glashuis

Die binne na buite weerspieëling van my gevoelens, gedagtes en drome oor Gesonde Seks

Die Nederlandse siening

'n Nederlandse blik op Suid-Afrika

Lomi

Learning, Playing, Crafting with Love and Laughter

SKRYWERS SKRYF

Bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers

Die Lewegewer

The Life-Giver

Afrikaans in Leipzig

Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr

freddieburger

Skryf sonder bybedoelings

%d bloggers like this: