goeienuusloli

Ek deel myne…kom deel joune!

Ek is nie verveeld nie…het baie dinge om te doen…besides blogging…maar nou ja

Ek is verstom en sommer bemoedig om aan te hou blog… glog… smlog…….   dankie blog maaitjies….ek speel dan saam!

As jy genomineer word, moet jy die volgende doen:

  1. Erken/bedank die persoon wat jou blog genomineer het.
  2. Noem sewe interessante/weird/geheime dinge omtrent jouself.
  3. Nomineer ten minste vyf ander blogs.

1.  Dankie liewe Toorts. Onthou jy die dae toe jy nog net ‘n paar ‘followers’ gehad het, en gewonder het of enige iemand jou blog lees???

2. Sewe interessante dinge oor Loli:

  • Ek is nie left-brained, DUH, nê?… en sukkel werklik nou nog met tegniese kant van blogging
  • Ek is blond gebore…en nie stupid nie…ek dink al die blond jokes word opgemaak deur brunettes…wat hulle hare blond kleur😉
  • Ek het nog klomp ‘confessions’ te make…watch this space
  • Ek wens regtig ek kon Zulu praat (het probeer op varsity, en misluk)
  • Sou graag weer wou ballet ( nie noodwendig saam Charlize Theron nie )  kie kie😆   En, ek wens ek kon surf…die see is my gunsteling plek
  • Ek hou van goggas…die oulike soort, nie kokkerotte nie
  • Ek is lojaal

3.  Vyf ander blogs:

Toodles, ek moet nou weer groet…

6 comments on “Ek is nie verveeld nie…het baie dinge om te doen…besides blogging…maar nou ja

  1. Stephanie Mac Lure
    Augustus 31, 2012

    I miss your godly wisdom my friend…we need to keep encouraging eachother in things that this world can never give us or dont knoe. we have riches beyond anything this world could ever dream of. Share😉 I love you

    • Loli Pretorius
      Augustus 31, 2012

      Oh, hello my Lowveld friend! I miss you too!!!! I never know whether you receive my posts.
      You’re right, I do have gospel Good News to share…I think it’s coming….ek dink net met tye…(dalk nou in ‘n dip van die golf?)…dat niemand my blog lees nie?? en ek wil die Goeie Nuus deel, sonder om godsdienstig te wees…want mense is keelvol daarvoor….veral in ons “godsdienstige land”
      Dit moet vloei uit daai stroom in my en aansteeklik wees, soos ‘n golf van die see, wat mens nie kan ignoreer as hy roep en sê: “Kom proe die sout water, kom ry die brander…kom jaag die adrenalien, kom rus…en dryf tot later”
      Sulke Goeie Nuus, jy weet?
      Have a good weekend, wish I could be at the beach!

  2. Toortsie
    September 4, 2012

    Hoe het ek dan hierdie een gemis?
    Dankie vir die saamspeel…. en ja, ek onthou daai dae!! (Hoe weet jy ek het gewonder?)

  3. Pingback: toe ek net begin blog het…. | Toortsie, Kameel en Bokbaaivygie

  4. jacomari
    September 22, 2012

    Loli!!! Dankie dat jy my genoem het🙂 en dankie, dankie, dankie dat jy skryf! Oor dinge wat saakmaak en dinge wat nie saakmaak nie! Want dis mos wat ons EINTLIK wil hoor! Skryfgroete xxx

    • Loli Pretorius
      September 25, 2012

      Jacomari…. ek ‘watch’ jou, (wens ek het begin blog toe ek ‘n tiener was)…daai tyd was jy ‘ok’ as jy ‘n PC in jou huis gehad het!!! (dié dat ek effe ‘agter’ is met tegnologie!)

Jolyt gerus saam !

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Augustus 30, 2012 by in Jollie Loli and tagged , , , , , , , , .

Kry die nuus nou!

Join 55 other followers

Ek het in Feb.2012 begin blog…kliek op die kalender en lees meer hier!

Augustus 2012
M T W T F S S
« Jul   Sep »
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Ou nuus…maar steeds kraakvars!

Kategorieë

Die Blye Boodskap…steeds die beste nuus!

Vir al die ‘quote’ liefhebbers…..

Goeie nuus! Niemand weet wanneer die wêreld tot ‘n einde gaan kom nie!

Vir eksklusiewe houtwerk inni Laeveld…kliek op die foto

Hulle jolyt saam!

Twitter Updates

Error: Twitter did not respond. Please wait a few minutes and refresh this page.

Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde...

Die Engelse Vrou

dwalende gedagtes van 'n engelse vrou in 'n nuwe taal

myseuns

My Dagboek vir Liam, Heath & Finn

agent 0013 nelspruit

The real estate ups and downs...of a... NOT so blonde agent

Die Korrelkop Kahuna

Comfortably Numb

Slakkelak

Lees saam...

What's On South Africa

Events, Travel and Information

Boekemakranka

Uitgewer van e-Boeke - Waar passie vir tegnologie en boeke ontmoet

Blogs Of The Day

Just another WordPress.com weblog

Jay Squires' Septuagenarian Journey

Dude's Used His Second Wind and Just Launched Into His Third

barre body

"Barre Body is a total body workout that lifts your seat, tones your thighs and burns fat in record-breaking time"

jongds

Gedagtes van 'n jong dominee.

J. J Brits

Word Portrait Writer

Little Grey Box

A fun & relatable travel blog

allergic2grass

Sommer net my griffel-plek

lekkerjeuk

is iemand wat die menslike toestand bekyk en nogals 'n opinie daaroor het

Jan se twak

Sommer net staaltjies en alledaagse twak

rooi rose luister na jou

oor depressie, psigaters, pille, dieet, skei, tieners en die res

Wake Up My Faith

My journey in daring to live by "faith alone". Come along and see what happens...

Timothy Kieswetter's Blog oor Gesonde Seksualiteit

Om 'n gesonde gesindheid rondom ons seksualiteit te ontwikkel.

dirkiedupl

" 'n Glimlag is die son wat die winter van die mens se gesig verdryf." Victor Hugo.

Ed Dale

Digital Marketing Strategies & Systems

Tracy Todd

Living life paralysed from the neck down, out loud.

Demoerin

Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel

nou hoe dan nou

7 uit 9 mense dink seker ook so

Binne die Glashuis

Die binne na buite weerspieëling van my gevoelens, gedagtes en drome oor Gesonde Seks

Die Nederlandse siening

'n Nederlandse blik op Suid-Afrika

Lomi

Learning, Playing, Crafting with Love and Laughter

SKRYWERS SKRYF

Bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers

Die Lewegewer

The Life-Giver

Afrikaans in Leipzig

Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr

freddieburger

Skryf sonder bybedoelings

%d bloggers like this: