goeienuusloli

Ek deel myne…kom deel joune!

Bergland wen Spur Mpumalanga Mountainbike Challenge 2012

Nou maar goed, party nuus is net te goed om nie te deel nie…

Goeie nuus: Laerskool Bergland is die 2012 Spur Mpumalanga Champs!!!

Wat maak dit so spesiaal? Loli ke Nolli wat niks van bergfiets af weet, behalwe dat dit lekker is vir haar seuns, en tans slegs partykeer vir haarself! was die organiseerder!! Ja, die Ballet girl !!

Dit het sommer net gebeur. Ek dog nog ek maak ‘n voorstel aan die skoolhoof, toe is ek sommer genomineer. Ons dog nog miskien sal 10  of 15 kinders belang stel….toe is daar 50 +….en die res is geskiedenis…. soos hulle sê!!!!

Wat ‘n dag, wat ‘n belewenis, wat ‘n voorreg om gesond te wees, wat ‘n lekker plek om te bly!!!!

Berglanders kan! Julle het die trofee gaan haal…. Julle is die BESTE!!!!

Finale punte telling na Mankele, Sudwala, met 25 +  Mpumalanga skole wat deelgeneem het:

LAERSKOOL BERGLAND: 428

PENRYN PREP: 378

UPLAND PREP: 348

LAERSKOOL LYDENBURG: 332

LAERSKOOL NELSPRUIT: 115

Dis net die begin….ons trap weer!

Jolyt gerus saam !

Kry die nuus nou!

Join 62 other subscribers

Ek het in Feb.2012 begin blog…kliek op die kalender en lees meer hier!

September 2012
M D W T V S S
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

Ou nuus…maar steeds kraakvars!

Kategorieë

Die Blye Boodskap…steeds die beste nuus!

Vir al die ‘quote’ liefhebbers…..

Goeie nuus! Niemand weet wanneer die wêreld tot ‘n einde gaan kom nie!

Vir eksklusiewe houtwerk inni Laeveld…kliek op die foto

Hulle jolyt saam!

Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde...

Die Engelse Vrou

dwalende gedagtes van 'n engelse vrou in 'n nuwe taal

myseuns

My Dagboek vir Liam, Heath & Finn

agent 0013 nelspruit

The real estate ups and downs...of a... NOT so blonde agent

Slakkelak

Lees saam...

What's On South Africa

Events, Travel and Information

Boekemakranka

Waar passie vir tegnologie en boeke ontmoet in e-boeke

Blogs Of The Day

Just another WordPress.com weblog

jongds

Gedagtes van 'n jong dominee.

J. J Brits

Word Portrait Writer

allergic2grass

Sommer net my griffel-plek

Jan se twak

Sommer net staaltjies en alledaagse twak

rooi rose luister na jou

oor depressie, psigaters, pille, dieet, skei, tieners en die res

Wake Up My Faith

My journey in daring to live by "faith alone". Come along and see what happens...

Timothy Kieswetter's Blog oor Gesonde Seksualiteit

Om 'n gesonde gesindheid rondom ons seksualiteit te ontwikkel.

Tracy Todd – Brave Lotus Flower

Living life, paralysed from the neck down, out loud.

Demoerin

Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel

nou hoe dan nou

7 uit 9 mense dink seker ook so

Binne die Glashuis

Die binne na buite weerspieëling van my gevoelens, gedagtes en drome oor Gesonde Seks

Lomi

Leer, Speel, Skep

SKRYWERS SKRYF

Bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers

Die Lewegewer

The Life-Giver

toortsie.com

Skyn, liggie, skyn!

Afrikaans in Leipzig

Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr

freddieburger

Skryf sonder bybedoelings

All who wander...

Thoughts of mine that fall onto paper

Boer in Ballingskap

die gedagtes en ervaringe van 'n boer in ballingskap

borsvoedjoubaba

Maak dit vir jou en jou baba maklik

Kouevuur

wat brand in my kop

Herriemerrie

Ietsie van alles