goeienuusloli

Ek deel myne…kom deel joune!

Gasvrou Sewe

Eendag op ‘n reëndag sou ek Gasvrou Sewe wou wees.

  • Ek sou hordes mense oornooi, sonder dat hul enigsins iets hoef saam te bring.
  • Self heerlike kos voorberei en aandra. (Okay, manlief maak beter kos, en BAIE meer skottelgoed. Ek dink dis die issue. Mans maak kos vir die lekker, ongeag hoeveel potte hulle vuil maak…vrouens(okay ek dan) dink gedurig, ek moet nounou opwas, wat kan ek in een pot maak?)
  •  Gasvrou sewe het genoeg glase, borde, messe, vurke, van ALLES , dat NIEMAND hoef te voel hul moet nou opruim nie.
  • Ek sou ‘n kombuis met ‘n toedeur wou hê, waar agter ek als kan wegsteek (en dan môre skoonmaak)
  • Natuurlik, ‘n ontspanne persoonlikheid wat nie gedurig dink wat beter kon gewees het nie…ek is al BAIE beter
  • En dan, heellaas, die mooi rokkie en rooi lippies !!!

Tot dan, weet virseker, as jy na my huis toe kom verwag ek nie dat jy die skottelgoed moet was nie. Jy hoef dit nie eers kombuis toe te dra nie…As jy dit doen, is dit jou eie issue. (Vlooi sê: “Ek was nie skottelgoed by jou huis nie, jy was nie skottelgoed by my huis nie.” Ek like dit.)

As ons saam op vakansie gaan, MOET ASB NIE DAAROOR moan nie, kom ons tap ‘n skottel en was elkeen ons eie ( die kinders ook, en ja, selfs al wás hulle nie skoon nie)

As jy by my oorslaap …mmm…dan is jy mos familie? ( IN my familie /gesin was jy jou eie bad, en ag okay, I wish , jou eie skottelgoed!) (ek NAG maar ook my seuns baie)

Om hierdie baie interessante😕 onderwerp aftesluit:

  • Hoekom is dit mamma se job?
  • Is dit ons kultuur?

IN die V.S.A, was baie mans skottelgoed. Ek ken selfs ‘n paar sulkes  in Boere Valley…  Nelspruit.

Toe toe, sê my, WIE SE JOB IS DIT?

3 comments on “Gasvrou Sewe

  1. MaanKind
    Oktober 3, 2012

    Ek en MaanMan doen ewe veel aan opruim, hy pak dalk meer skottelgoedwasser uit as ek, omdat hy vroeg opstaan. Maar NO big deal, elkeen doen wat hy moet.

  2. Toortsie
    Oktober 4, 2012

    Ek wonder of ek op die www my man se opinie mag oorvertel? Al wat ek weet, deesdae help hy al oulik om die goed kombuis toe te dra….🙂

  3. Pingback: Kleine Snuiters tel die slapies af… « goeienuusloli

Jolyt gerus saam !

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kry die nuus nou!

Join 55 other followers

Ek het in Feb.2012 begin blog…kliek op die kalender en lees meer hier!

Oktober 2012
M T W T F S S
« Sep   Nov »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031  

Ou nuus…maar steeds kraakvars!

Kategorieë

Die Blye Boodskap…steeds die beste nuus!

Vir al die ‘quote’ liefhebbers…..

Goeie nuus! Niemand weet wanneer die wêreld tot ‘n einde gaan kom nie!

Vir eksklusiewe houtwerk inni Laeveld…kliek op die foto

Hulle jolyt saam!

Twitter Updates

Error: Twitter did not respond. Please wait a few minutes and refresh this page.

Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde...

Die Engelse Vrou

dwalende gedagtes van 'n engelse vrou in 'n nuwe taal

myseuns

My Dagboek vir Liam, Heath & Finn

agent 0013 nelspruit

The real estate ups and downs...of a... NOT so blonde agent

Die Korrelkop Kahuna

Comfortably Numb

Slakkelak

Lees saam...

What's On South Africa

Events, Travel and Information

Boekemakranka

Uitgewer van e-Boeke - Waar passie vir tegnologie en boeke ontmoet

Blogs Of The Day

Just another WordPress.com weblog

Jay Squires' Septuagenarian Journey

Dude's Used His Second Wind and Just Launched Into His Third

barre body

"Barre Body is a total body workout that lifts your seat, tones your thighs and burns fat in record-breaking time"

jongds

Gedagtes van 'n jong dominee.

J. J Brits

Word Portrait Writer

Little Grey Box

A fun & relatable travel blog

allergic2grass

Sommer net my griffel-plek

lekkerjeuk

is iemand wat die menslike toestand bekyk en nogals 'n opinie daaroor het

Jan se twak

Sommer net staaltjies en alledaagse twak

rooi rose luister na jou

oor depressie, psigaters, pille, dieet, skei, tieners en die res

Wake Up My Faith

My journey in daring to live by "faith alone". Come along and see what happens...

Timothy Kieswetter's Blog oor Gesonde Seksualiteit

Om 'n gesonde gesindheid rondom ons seksualiteit te ontwikkel.

dirkiedupl

" 'n Glimlag is die son wat die winter van die mens se gesig verdryf." Victor Hugo.

Ed Dale

Digital Marketing Strategies & Systems

Tracy Todd

Living life paralysed from the neck down, out loud.

Demoerin

Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel

nou hoe dan nou

7 uit 9 mense dink seker ook so

Binne die Glashuis

Die binne na buite weerspieëling van my gevoelens, gedagtes en drome oor Gesonde Seks

Die Nederlandse siening

'n Nederlandse blik op Suid-Afrika

Lomi

Learning, Playing, Crafting with Love and Laughter

SKRYWERS SKRYF

Bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers

Die Lewegewer

The Life-Giver

Afrikaans in Leipzig

Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr

freddieburger

Skryf sonder bybedoelings

%d bloggers like this: