goeienuusloli

Ek deel myne…kom deel joune!

Skottelgoedwas Reël Nommer Een

1. Glase eerste….maar eers as die mense huis toe is!!


Laastens, die gasvryheid issues gaan oor:  verwagting.

Ek nooi jou uit:  maar ek verwag dat jy sal opwas omdat ek al die kos verskaf het.

Ek nooi jou:  maar jy moet offer om iets saam te bring.

Ek nooi jou, maar SURELY dink jy dieselfde as ek , want ons is albei geskool deur Emsie Ettiket (ja, daar is só ‘n boek)

TOE dink ons NIE dieselfde nie!… EN  die kuier flop en die mense is kwaad…(okay die vrouens…die mans verstaan toe glad nie hul Sannas se dik lippe nie!!!!)

Verwagting : te wagte wees, hoop, voor uitsien na, reken op ….dat JY DIE SKOTTELGOED GAAN WAS!!!!

Toe nie!!!! Almal se huise is anders. My ma het my nie geleer dat as ek by ander mense kuier, moet ek die skottelgoed was nie. En ek voel nie ek het ‘n leemte in my a.g.v daarvan nie! ( Maar die ander vrou se ma het haar dalk so geleer, en daarom verwag sy dit van jou!!!) WIE maak i.g.v die reëls op?

Imagine: Skottelgoedwas Reël Nommer een??

7 comments on “Skottelgoedwas Reël Nommer Een

  1. Toortsie
    Oktober 9, 2012

    Liewe vriendin. Ek nooi jou om by my te kom eet, net soos jy is. En regtig, jy hoef NIKS saam te bring nie. Onthou, ek is maar rof en tjommel, so moenie ‘n oordadige besigheid verwag nie. Maar wat ek jou aanbied, kom met liefde en vreugde omdat jy by my kom kuier. ek sal my bes doen om dit lekker te maak, om gesellig te verkeer. Om sommer net ontspanne te kuier.
    As jy daarop aandring om van die borde terug te dra kombuis toe, is dit okay, maar ek verwag dit nie van jou nie.
    As ek by jou kuier, sal ek graag help skottelgoed was, maar as jy voel ek moet dit los, is dit ook oraait.

    • Loli Pretorius
      Oktober 9, 2012

      Ek is sommer móre daar! Dankie vir die lieflike uitnodiging!!!!
      ….en ja…laat asb wwt as ek aanhou ‘spam’

      • Toortsie
        Oktober 9, 2012

        Jy’s welkom!!🙂

  2. charlene2714
    Oktober 9, 2012

    Nee wat, ek offer nie om te help opwas nie. Ek verwag ook nie van ander om by my op te was nie. Tensy ek naweek-gaste kry, soos my moeder en suster, dan doen almal hul deel.

    • Loli Pretorius
      Oktober 9, 2012

      Great, dan wed ek jou ons gaan lekker saam kuier!!!
      Welkom hier, ek gaan juis nou die ketel aansit!

  3. Xena Phoenix
    Oktober 10, 2012

    Ek moet erken – ek is baie sleg om aan te bied om die skottelgoed te was. As die gasvrou dit begin doen, sal ek nader staan met ‘n vadoek. As sy my vra om die skottelgoed te was, sal ek nie weier nie. Maar aanbied – nie sommer nie.

    Ek moet erken dat ek dit baie waardeer as iemand sommer net my skottelgoed begin was. Regtig. Maar ek sal dit nooit van hulle verwag nie.

    Ek daag gewoonlik op met ‘n nagereg / blomme / wyn of iets as iemand my nooi vir ete. Ek verwag egter nie dieselfde van my gaste nie.

    • Loli Pretorius
      Oktober 10, 2012

      Ditsem Xena…die blomme…of sjokolade roete…dis sowaar nog soos die nostalgiese ‘ou’ dae, en laat my baie spesiaal voel, wanneer dit gebeur!!! Long live the good traditions…and wash your own dishes😆 ha ha, dit rym….

Jolyt gerus saam !

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kry die nuus nou!

Join 55 other followers

Ek het in Feb.2012 begin blog…kliek op die kalender en lees meer hier!

Oktober 2012
M T W T F S S
« Sep   Nov »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031  

Ou nuus…maar steeds kraakvars!

Kategorieë

Die Blye Boodskap…steeds die beste nuus!

Vir al die ‘quote’ liefhebbers…..

Goeie nuus! Niemand weet wanneer die wêreld tot ‘n einde gaan kom nie!

Vir eksklusiewe houtwerk inni Laeveld…kliek op die foto

Hulle jolyt saam!

Twitter Updates

Error: Twitter did not respond. Please wait a few minutes and refresh this page.

Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde...

Die Engelse Vrou

dwalende gedagtes van 'n engelse vrou in 'n nuwe taal

myseuns

My Dagboek vir Liam, Heath & Finn

agent 0013 nelspruit

The real estate ups and downs...of a... NOT so blonde agent

Die Korrelkop Kahuna

Comfortably Numb

Slakkelak

Lees saam...

What's On South Africa

Events, Travel and Information

Boekemakranka

Uitgewer van e-Boeke - Waar passie vir tegnologie en boeke ontmoet

Blogs Of The Day

Just another WordPress.com weblog

Jay Squires' Septuagenarian Journey

Dude's Used His Second Wind and Just Launched Into His Third

barre body

"Barre Body is a total body workout that lifts your seat, tones your thighs and burns fat in record-breaking time"

jongds

Gedagtes van 'n jong dominee.

J. J Brits

Word Portrait Writer

Little Grey Box

A fun & relatable travel blog

allergic2grass

Sommer net my griffel-plek

lekkerjeuk

is iemand wat die menslike toestand bekyk en nogals 'n opinie daaroor het

Jan se twak

Sommer net staaltjies en alledaagse twak

rooi rose luister na jou

oor depressie, psigaters, pille, dieet, skei, tieners en die res

Wake Up My Faith

My journey in daring to live by "faith alone". Come along and see what happens...

Timothy Kieswetter's Blog oor Gesonde Seksualiteit

Om 'n gesonde gesindheid rondom ons seksualiteit te ontwikkel.

dirkiedupl

" 'n Glimlag is die son wat die winter van die mens se gesig verdryf." Victor Hugo.

Ed Dale

Digital Marketing Strategies & Systems

Tracy Todd

Living life paralysed from the neck down, out loud.

Demoerin

Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel

nou hoe dan nou

7 uit 9 mense dink seker ook so

Binne die Glashuis

Die binne na buite weerspieëling van my gevoelens, gedagtes en drome oor Gesonde Seks

Die Nederlandse siening

'n Nederlandse blik op Suid-Afrika

Lomi

Learning, Playing, Crafting with Love and Laughter

SKRYWERS SKRYF

Bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers

Die Lewegewer

The Life-Giver

Afrikaans in Leipzig

Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr

freddieburger

Skryf sonder bybedoelings

%d bloggers like this: