goeienuusloli

Ek deel myne…kom deel joune!

Ek wou nog “NEE” sê, toe glip die ‘Ja.’ uit

Grense: Die goeie , onsigbare soort….

Altyd bereid om nog iemand te help, al is jy reeds oorwerk? Sukkel jy om nee te sê, selfs al is jy  na-ure by die kerk?  Loop jou kinders oor jou skuldgevoelens? Misbruik jou familie alweer die goedheid van jou hart? Verwag  jou eggenoot te veel?

Dikwels beland ons in sulke ‘panaries’ omdat ons eenvoudig nog nie geleer het wat ons menslik kan hanteer, sonder uitputting en stress nie, en altyd JA, sê, i.p.v. ‘n beterwetende : NEE.

Nee, ek kan nie help nie. Nee, ek is reeds te besig. Nee, ek wil eintlik iets anders doen. Nee, dit pas my nie…

Die antwoord lê in GRENSE.Lees die boek sommer vandag nog.

Grense- Wanneer om ja of nee te sê om beheer oor jou lewe te neem : Cloud/Townsend 2009 uitgegee deur Zondervan ZA. Kaapstad (Eng. : Boundaries When to say Yes When to Say No To Take Control of your Life)

 

As voltydse staflid by een van die grootste kerke in Suid Afrika, moes ek baie vining leer wat ek kan en nie kan verrig nie, sonder om totaal uit te brand ‘vir die Here.’ 

Die boek het my ontsaglik baie gehelp, eerstens met my liefdadigheidshart wat altyd nog iemand wil help, tot en met “ Nee” vir my kinders, al voel ek skuldig….maar fantasties, eintlik, want ek kan daai selfde ‘liefdadigheidshart’ eintlik vertrou!!

 Grense- Wanneer om ja of nee te sê om beheer oor jou lewe te neem : Cloud/Townsend 2009 uitgegee deur Zondervan ZA. Kaapstad

 Vertel my gerus meer…

Is dit vir jou ook moeilik om ‘nee’ te sê?  Kliek en lees meer hier

5 comments on “Ek wou nog “NEE” sê, toe glip die ‘Ja.’ uit

  1. Toortsie
    Oktober 30, 2012

    Dis ‘n boek wat ek al so lankal wil koop!

    • Loli Pretorius
      Oktober 30, 2012

      Koop dit, selfs in Engels as jy nie Afrikaans kry nie. Toorts,ek sê jou, die boek het my lewe verander. Dikwels leer mens van kleins af, dat jy nie mag NEE sê nie, omdat jy klein is, en gehoorsaam moet wees. Dit is als goed en wel, maar kan ‘n leeftyd van onsekerheid veroorsaak, asook ‘n erge ‘people pleasing’ patroon, wat later tot erge frustrasies kan lei! Die boek is vir elke persoon wat weet, só kan dit nie aangaan nie, ek sal moet erens begin afskaal, al begin dit by, “Nee, ek kan nie kom help by die ouervergadering nie”. Hoe meer mens begin NEE sê vir kleine dingetjies, hoe meer bewus raak jy van die ja/nee gevoel in jou gees, en kan jy later ook begin NEE sê, vir dinge wat dalk jou hele lewenswandel sal belemmer.Dankie vir die inloer!

      • Toortsie
        Oktober 30, 2012

        Ek het in my eie lewe al baie moes grense stel. Dis hoekom ek die boek moet koop… Dis nie in eboek beskikbaar nie, het nou net ‘n gobii gekoop. Ek sal maar nog ‘n bietjie soek.

  2. Pingback: Liefdestale…Daar’s vyf…My man sê: “Daar’s net een!” « goeienuusloli

  3. Pingback: Kleine Snuiters tel die slapies af… « goeienuusloli

Jolyt gerus saam !

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kry die nuus nou!

Join 55 other followers

Ek het in Feb.2012 begin blog…kliek op die kalender en lees meer hier!

Oktober 2012
M T W T F S S
« Sep   Nov »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031  

Ou nuus…maar steeds kraakvars!

Kategorieë

Die Blye Boodskap…steeds die beste nuus!

Vir al die ‘quote’ liefhebbers…..

Goeie nuus! Niemand weet wanneer die wêreld tot ‘n einde gaan kom nie!

Vir eksklusiewe houtwerk inni Laeveld…kliek op die foto

Hulle jolyt saam!

Twitter Updates

Error: Twitter did not respond. Please wait a few minutes and refresh this page.

Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde...

Die Engelse Vrou

dwalende gedagtes van 'n engelse vrou in 'n nuwe taal

myseuns

My Dagboek vir Liam, Heath & Finn

agent 0013 nelspruit

The real estate ups and downs...of a... NOT so blonde agent

Die Korrelkop Kahuna

Comfortably Numb

Slakkelak

Lees saam...

What's On South Africa

Events, Travel and Information

Boekemakranka

Uitgewer van e-Boeke - Waar passie vir tegnologie en boeke ontmoet

Blogs Of The Day

Just another WordPress.com weblog

Jay Squires' Septuagenarian Journey

Dude's Used His Second Wind and Just Launched Into His Third

barre body

"Barre Body is a total body workout that lifts your seat, tones your thighs and burns fat in record-breaking time"

jongds

Gedagtes van 'n jong dominee.

J. J Brits

Word Portrait Writer

Little Grey Box

A fun & relatable travel blog

allergic2grass

Sommer net my griffel-plek

lekkerjeuk

is iemand wat die menslike toestand bekyk en nogals 'n opinie daaroor het

Jan se twak

Sommer net staaltjies en alledaagse twak

rooi rose luister na jou

oor depressie, psigaters, pille, dieet, skei, tieners en die res

Wake Up My Faith

My journey in daring to live by "faith alone". Come along and see what happens...

Timothy Kieswetter's Blog oor Gesonde Seksualiteit

Om 'n gesonde gesindheid rondom ons seksualiteit te ontwikkel.

dirkiedupl

" 'n Glimlag is die son wat die winter van die mens se gesig verdryf." Victor Hugo.

Ed Dale

Digital Marketing Strategies & Systems

Tracy Todd

Living life paralysed from the neck down, out loud.

Demoerin

Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel

nou hoe dan nou

7 uit 9 mense dink seker ook so

Binne die Glashuis

Die binne na buite weerspieëling van my gevoelens, gedagtes en drome oor Gesonde Seks

Die Nederlandse siening

'n Nederlandse blik op Suid-Afrika

Lomi

Learning, Playing, Crafting with Love and Laughter

SKRYWERS SKRYF

Bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers

Die Lewegewer

The Life-Giver

Afrikaans in Leipzig

Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr

freddieburger

Skryf sonder bybedoelings

%d bloggers like this: