goeienuusloli

Ek deel myne…kom deel joune!

Stywe ‘tollies’ …en sulke goed…

Dis met sulke tye dat ek my man die meeste mis… As Kleinboet hoeka… dáároor kla…. en vrae vra…

(Ja..die tollie soort. Ag, ek bedoel ‘penis’ vrae, okei?)

Nou wat is ‘n Ma te make as sy drie seuns het? Jy mag dink… dan is sy mos gewoond aan stywe tollies en sulke goed?! :mrgreen:

(As, die skrywe jou laat lag…ag wat, dis goed om te lag!!!)

:oops: Sy bloos nie….en sluk nie na lug😯 nie….. Sy trek nie haar gesig nie😕 en hou haar oë op die vierwielmotor voor haar en piep …uiter doodeenvoudig….

“Ag, seuna…Dis nie horibaal

Jy mansmens… is normaal!”

 

Wie dink jy moet die sekspraaitjies aanvoer in jou huis? (Ek praat nou van die opvoedings tipe soort!) Mmmmmaar jy is welkom om jou opinie te lig….

11 comments on “Stywe ‘tollies’ …en sulke goed…

  1. Kameel
    Oktober 15, 2012

    Die dag toe my “seuntjie” my die groot vraag vra, toe marsjeer ek hom na sy pa toe wat in die bad lê. “Jou seun wil waarhede hoor,” sê ek. Die meisiekinders het ek sonder bloos ingelig oor die mooi van vrouwees.

    • Loli Pretorius
      Oktober 16, 2012

      Dankie Kameel! Dis nogal ‘n storie om die enigste vrou in die gesin te wees. My man is baie gewillig om sy kennis te deel, en ek voel soms, ag wat, ek kan mos maar ook. Sekspraaitjies hoort nie so ‘n big deal te wees nie? Hoe meer gemaklik mens daaroor kan gesels, hoe gesonder, seksueel hoort ons kinders te wees? Ek dink so.

      • Kameel
        Oktober 16, 2012

        Dit was vir my lekker om so vrylik met hulle daaroor te praat. Tot my seuns het later jare heel gemaklik met my oor dit wat in hulle lywe, en verhoudings aangaan gepraat. Partykeer het my hare regop gestaan, maar ek het nie omgeval van skok nie😉

      • Loli Pretorius
        Oktober 16, 2012

        hopelik ok nie, omval van skok…terwyl jy bestuur nie !!! Miskien het jy ok gevind?…baie praaitjies geskied gewoonlik in die kar ….

      • Kameel
        Oktober 16, 2012

        Ma se oë is dan mos op die pad (of behoort te wees,) en haar hande op die stuurwiel, (sy kan hulle nie in afgryse omhoog gooi nie.) Wees maar gereed… daar kom nog vele interessante gesprekke😉

  2. Stephanie
    Oktober 16, 2012

    Die kinders vra my hierdie vrae gewoonlik…in die kar…sonder my man…ek wens hulle kon somtyds dit met hulle pa so gemaklik doen…

    • Loli Pretorius
      Oktober 16, 2012

      Ja Stephanie, ek sê jou, ALTYD in die kar!!!
      Ek weet soms nie wat ons dink as ouers nie. Hulle voel dalk, hey, my ma is nou beskikbaar, en ag wat, ek het vrae?
      What do we want them to do? Make an appointment, and say ” Ma, I wanna have the sex talk, I’m ready for it now.”😆

  3. lekkerjeuk
    Oktober 16, 2012

    My seun het onbedaarlik gelag toe ons (sy pa was darem by) hom vertel het hoe dinge in die hef steek.

    • Loli Pretorius
      Oktober 17, 2012

      ‘Dinge in die hef steek?’ Eish, ek vra liewer nie wat die ‘gesegde’ beteken nie….(ek dink ek kan dit nogal self uitfigure😉

  4. Pingback: Sekspraaitjies…die moeiliker soort « goeienuusloli

  5. Toortsie
    Oktober 19, 2012

    Sover ek weet was dit maar my werk. Maar wat weet ek wat hul dalk stilletjies vir die pa gevra het?

Jolyt gerus saam !

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kry die nuus nou!

Join 55 other followers

Ek het in Feb.2012 begin blog…kliek op die kalender en lees meer hier!

Oktober 2012
M T W T F S S
« Sep   Nov »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031  

Ou nuus…maar steeds kraakvars!

Kategorieë

Die Blye Boodskap…steeds die beste nuus!

Vir al die ‘quote’ liefhebbers…..

Goeie nuus! Niemand weet wanneer die wêreld tot ‘n einde gaan kom nie!

Vir eksklusiewe houtwerk inni Laeveld…kliek op die foto

Hulle jolyt saam!

Twitter Updates

Error: Twitter did not respond. Please wait a few minutes and refresh this page.

Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde...

Die Engelse Vrou

dwalende gedagtes van 'n engelse vrou in 'n nuwe taal

myseuns

My Dagboek vir Liam, Heath & Finn

agent 0013 nelspruit

The real estate ups and downs...of a... NOT so blonde agent

Die Korrelkop Kahuna

Comfortably Numb

Slakkelak

Lees saam...

What's On South Africa

Events, Travel and Information

Boekemakranka

Uitgewer van e-Boeke - Waar passie vir tegnologie en boeke ontmoet

Blogs Of The Day

Just another WordPress.com weblog

Jay Squires' Septuagenarian Journey

Dude's Used His Second Wind and Just Launched Into His Third

barre body

"Barre Body is a total body workout that lifts your seat, tones your thighs and burns fat in record-breaking time"

jongds

Gedagtes van 'n jong dominee.

J. J Brits

Word Portrait Writer

Little Grey Box

A fun & relatable travel blog

allergic2grass

Sommer net my griffel-plek

lekkerjeuk

is iemand wat die menslike toestand bekyk en nogals 'n opinie daaroor het

Jan se twak

Sommer net staaltjies en alledaagse twak

rooi rose luister na jou

oor depressie, psigaters, pille, dieet, skei, tieners en die res

Wake Up My Faith

My journey in daring to live by "faith alone". Come along and see what happens...

Timothy Kieswetter's Blog oor Gesonde Seksualiteit

Om 'n gesonde gesindheid rondom ons seksualiteit te ontwikkel.

dirkiedupl

" 'n Glimlag is die son wat die winter van die mens se gesig verdryf." Victor Hugo.

Ed Dale

Digital Marketing Strategies & Systems

Tracy Todd

Living life paralysed from the neck down, out loud.

Demoerin

Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel

nou hoe dan nou

7 uit 9 mense dink seker ook so

Binne die Glashuis

Die binne na buite weerspieëling van my gevoelens, gedagtes en drome oor Gesonde Seks

Die Nederlandse siening

'n Nederlandse blik op Suid-Afrika

Lomi

Learning, Playing, Crafting with Love and Laughter

SKRYWERS SKRYF

Bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers

Die Lewegewer

The Life-Giver

Afrikaans in Leipzig

Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr

freddieburger

Skryf sonder bybedoelings

%d bloggers like this: