goeienuusloli

Ek deel myne…kom deel joune!

‘n 35c geveg…

My wasgoed was agter…dit het baie gereën…ek vat my klere in.

Later voel ek ekstra bederf om netjies, gepakte sakke met simetriese wasgoed in op te laai…soos ‘n madam.

Ek tel my geld in die kar alreeds, en haal liefs die kaart uit.

“It’s R45 Madam”…sy wys met haar oë…daar staan dit: CARD TRANSACTIONS only R70 and above.

“I only have R44.65, and the A.T.M is out of order” Ek sal my wasgoed los en weer kom haal…

If looks could kill, haal sy die strokie af… “I don’t have the money for you.” …Asof ek gevra het….

Gedetermineerd om nie myself te vererg nie stap ek kar toe, en vra die seuns:

“Ag toe, het julle nie eers ‘n 50c vir julle mamma nie?” En sowaar…draai ‘n vreemdeling in haar spore…en stop dit in my hand…met 15c tip!

Nou vra ek:  Wat kos daai kaarttransaksie die winkeleienaar, dat hy/sy bereid is om sy kliënte só te verloor…35 c ?

 

 

 

6 comments on “‘n 35c geveg…

  1. MaanKind
    Oktober 24, 2012

    Verkeerd. Daardie transaksie kos dalk meer as wat hy gemaak het op jou besigheid. Koste van die aanhou van so ‘n masjien is enorm, afgesien van die ongeveer 6% wat die transaksie kos, plus die koste van die inbetaling van jou bank, die bankkoste. As jy sy overheads in ag neem, verloor hy geld deur dit te doen. As elke kliënt elke tweede keer so sou betaal, moet suy besigheid toemaak.

    • Loli Pretorius
      Oktober 24, 2012

      Dankie Maankind! Ek besef kleinbesighede se overheads is groot, en verstaan hoekom hulle dit dus doen, en verwag nie ‘freebies’ nie. In die situasie, waar ek regtig probeer het om geld te trek, het ek gedink, dalk sou dit vir goeie, verdere verhoudings, net waardeer geword het, as die dame gesê het, “It’s okay. See you next time.” Ongelukkig vir klein besighede, verwag mens nog menslikheid?

      • MaanKind
        Oktober 24, 2012

        Daar is jy 100% reg

  2. Kameel
    Oktober 28, 2012

    Van die besigheidskant weet ek net mooi niks… maar ek dink dit is “great,” van daardie persoon om vir jou die 50c te gee. Dit is mos medemens omgee.🙂

    • Loli Pretorius
      Oktober 30, 2012

      My kids was so ’embarrased’…hulle sê toe ek bedel…maar ek het nie…wel amper, maar binne in die winkel, nie buite nie!

  3. Toortsie
    Oktober 30, 2012

    Die een van die 50c was fantasties!!
    Die een wat by die plek werk, WERK NET DAAR. Ek vertrou sy is nie die eienaar nie? Of is sy? Want as sy nie is nie, kan ek nogals verstaan. Sy voel ‘n veer. Maar as sy die eienaar was, sou sy 2 keer moes dink….

Jolyt gerus saam !

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Oktober 24, 2012 by in ...en soms Loli lolpot...,Nelspruit Nou and tagged , , , , , , , , .

Kry die nuus nou!

Join 55 other followers

Ek het in Feb.2012 begin blog…kliek op die kalender en lees meer hier!

Oktober 2012
M T W T F S S
« Sep   Nov »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031  

Ou nuus…maar steeds kraakvars!

Kategorieë

Die Blye Boodskap…steeds die beste nuus!

Vir al die ‘quote’ liefhebbers…..

Goeie nuus! Niemand weet wanneer die wêreld tot ‘n einde gaan kom nie!

Vir eksklusiewe houtwerk inni Laeveld…kliek op die foto

Hulle jolyt saam!

Twitter Updates

Error: Twitter did not respond. Please wait a few minutes and refresh this page.

Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde...

Die Engelse Vrou

dwalende gedagtes van 'n engelse vrou in 'n nuwe taal

myseuns

My Dagboek vir Liam, Heath & Finn

agent 0013 nelspruit

The real estate ups and downs...of a... NOT so blonde agent

Die Korrelkop Kahuna

Comfortably Numb

Slakkelak

Lees saam...

What's On South Africa

Events, Travel and Information

Boekemakranka

Uitgewer van e-Boeke - Waar passie vir tegnologie en boeke ontmoet

Blogs Of The Day

Just another WordPress.com weblog

Jay Squires' Septuagenarian Journey

Dude's Used His Second Wind and Just Launched Into His Third

barre body

"Barre Body is a total body workout that lifts your seat, tones your thighs and burns fat in record-breaking time"

jongds

Gedagtes van 'n jong dominee.

J. J Brits

Word Portrait Writer

Little Grey Box

A fun & relatable travel blog

allergic2grass

Sommer net my griffel-plek

lekkerjeuk

is iemand wat die menslike toestand bekyk en nogals 'n opinie daaroor het

Jan se twak

Sommer net staaltjies en alledaagse twak

rooi rose luister na jou

oor depressie, psigaters, pille, dieet, skei, tieners en die res

Wake Up My Faith

My journey in daring to live by "faith alone". Come along and see what happens...

Timothy Kieswetter's Blog oor Gesonde Seksualiteit

Om 'n gesonde gesindheid rondom ons seksualiteit te ontwikkel.

dirkiedupl

" 'n Glimlag is die son wat die winter van die mens se gesig verdryf." Victor Hugo.

Ed Dale

Digital Marketing Strategies & Systems

Tracy Todd

Living life paralysed from the neck down, out loud.

Demoerin

Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel

nou hoe dan nou

7 uit 9 mense dink seker ook so

Binne die Glashuis

Die binne na buite weerspieëling van my gevoelens, gedagtes en drome oor Gesonde Seks

Die Nederlandse siening

'n Nederlandse blik op Suid-Afrika

Lomi

Learning, Playing, Crafting with Love and Laughter

SKRYWERS SKRYF

Bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers

Die Lewegewer

The Life-Giver

Afrikaans in Leipzig

Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr

freddieburger

Skryf sonder bybedoelings

%d bloggers like this: