goeienuusloli

Ek deel myne…kom deel joune!

Liefdestale in die slaapkamer…nie die Fraanse soort nie

Sommer Afrikaans!

Liefdestale in die slaapkamer….Nie die fraanse soort nie…sommer Afrikaans

Loli inni Laeveld was daar!

Gustav en Elna Muller bied ‘n spanpraaitjie aan oor intimiteit seks, en jou liefdestaal in die slaapkamer.

Om die slaapkamertaal beter te verstaan, moet jy eers sommer bepaaal wat jou liefdestaal is (buite die bed ook).

Liefdes taal =Dit is die taal wat jy liefde in gee, en die graagste ontvang om die  mees effektiefste lief gehê te voel. …en natuurlik dra dit by tot seks.

Bv. voel geliefd as manlief iets sê MEER as wat ‘n blom, kaartjie, geskenkie beteken OF dan die teenoorgestelde: “ Ek hoef nie die heeltyd te hoor hoe oulik ek is nie, ‘n bos blomme beteken vir my baie meer!”

Wat Is my liefdestaal ? (Kliek en lees hier vir meer inligting)

In die slaapkamer dan:

  • verkies en verlang na‘n seksuele kompliment vs ‘n nuwe stel onderklere  (=opbouende woorde)
  • verkies‘n sensuele aanraking MEER as sekspraaitjies  (=Fisiese aanraking)
  • Saam eet, gesels, kuier MEER as ‘n masering    (=kwaliteit tyd)
  • ‘n nuwe stel lakens, mooi toegedraai MEER as sagte fluisteringe   (=geskenke)
  • Die kinders is uitgepos en hy het al die reëlings self getref  MEER as ure saam spandeer, net omdat dit lekker is (=dade van diens)

Soos my man gesê het: “Die goed is vir vrouens!” OKei, JA dit is…maar manlief gaan die meeste baat daarby vind.

As jy as vrou eers weet wat jou laat tick dan help dit tog as jy dit aan hom kan kommunikeer.

So, vind vandag nog uit…en moenie te veel van hom verwag OORNAG nie…jy het dalk ook nou nét uitgevind…maar gee hom bietjie ‘n leidraad…

Enige ander tips?

2 comments on “Liefdestale in die slaapkamer…nie die Fraanse soort nie

  1. lekkerjeuk
    November 22, 2012

    Ek het ook lank gelede uitgevind wat my liefdestaal is. Al weet net een van die twee liefhebbendes dit, help dit al baie. :0

Jolyt gerus saam !

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kry die nuus nou!

Join 55 other followers

Ek het in Feb.2012 begin blog…kliek op die kalender en lees meer hier!

November 2012
M T W T F S S
« Oct   Dec »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
2627282930  

Ou nuus…maar steeds kraakvars!

Kategorieë

Die Blye Boodskap…steeds die beste nuus!

Vir al die ‘quote’ liefhebbers…..

Goeie nuus! Niemand weet wanneer die wêreld tot ‘n einde gaan kom nie!

Vir eksklusiewe houtwerk inni Laeveld…kliek op die foto

Hulle jolyt saam!

Twitter Updates

Error: Twitter did not respond. Please wait a few minutes and refresh this page.

Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde...

Die Engelse Vrou

dwalende gedagtes van 'n engelse vrou in 'n nuwe taal

myseuns

My Dagboek vir Liam, Heath & Finn

agent 0013 nelspruit

The real estate ups and downs...of a... NOT so blonde agent

Die Korrelkop Kahuna

Comfortably Numb

Slakkelak

Lees saam...

What's On South Africa

Events, Travel and Information

Boekemakranka

Uitgewer van e-Boeke - Waar passie vir tegnologie en boeke ontmoet

Blogs Of The Day

Just another WordPress.com weblog

Jay Squires' Septuagenarian Journey

Dude's Used His Second Wind and Just Launched Into His Third

barre body

"Barre Body is a total body workout that lifts your seat, tones your thighs and burns fat in record-breaking time"

jongds

Gedagtes van 'n jong dominee.

J. J Brits

Word Portrait Writer

Little Grey Box

A fun & relatable travel blog

allergic2grass

Sommer net my griffel-plek

lekkerjeuk

is iemand wat die menslike toestand bekyk en nogals 'n opinie daaroor het

Jan se twak

Sommer net staaltjies en alledaagse twak

rooi rose luister na jou

oor depressie, psigaters, pille, dieet, skei, tieners en die res

Wake Up My Faith

My journey in daring to live by "faith alone". Come along and see what happens...

Timothy Kieswetter's Blog oor Gesonde Seksualiteit

Om 'n gesonde gesindheid rondom ons seksualiteit te ontwikkel.

dirkiedupl

" 'n Glimlag is die son wat die winter van die mens se gesig verdryf." Victor Hugo.

Ed Dale

Digital Marketing Strategies & Systems

Tracy Todd

Living life paralysed from the neck down, out loud.

Demoerin

Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel

nou hoe dan nou

7 uit 9 mense dink seker ook so

Binne die Glashuis

Die binne na buite weerspieëling van my gevoelens, gedagtes en drome oor Gesonde Seks

Die Nederlandse siening

'n Nederlandse blik op Suid-Afrika

Lomi

Learning, Playing, Crafting with Love and Laughter

SKRYWERS SKRYF

Bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers

Die Lewegewer

The Life-Giver

Afrikaans in Leipzig

Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr

freddieburger

Skryf sonder bybedoelings

%d bloggers like this: