goeienuusloli

Ek deel myne…kom deel joune!

T.I.A…’This is Africa’

T.I.A staan vir:  ‘This is Africa’ 

en is dit nie?

“The soil is red,

because of all the blood shed ….”

Blood Diamonds  Nie lighartige of ontspannede…. maar tog, boeiende vliek met baie aksie en geweld… die Afrika soort….

(Lekker om te kyk vir enige man wat weermag /grens toe is, dele speelaf  in Kaapstad, daar is tot ‘n paar Afrikaanse woorde in die Hollywood vliek!)

Soos wat ek nou maar is, staan ‘n paar dinge vir my uit…

T.I.A staan vir:  ‘This is Africa’ : Die frase word ‘n paar keer herhaal in die film, om sekere gedrag te reverdig/versterk deur die eenvoudige verskoning, dat ons in Afrika bly, en ons eie reëls het….en het ons nie?

Kindersoldate:  Dit is shocking verby, om te sien hoe hul die kinders oplei om soldate te word. In die een toneel, sê ‘n man, tong in kies : “Where do you think the word ‘infantry’ came from?”  ( Hy impliseer dat dit kinders is wat veg. Ek het dit gaan google, so kliek en lees hier: infant , verwys na boy/youth soldiers on foot

Diamante: Shocking kwadraat verby… om te sien hoe die rebels mense se hande afkap, sodat hul nie kan stem vir die regering nie (onthou nou, T.I.A)…..

….en dan natuurlik, die Amerikaanse  joernalis se belaglike standpunt dat vrouens sal ophou om diamante te koop, as hul weet mense se hande word afgekap daarvoor….

Lady…

This is Africa…..

Vraag: Wat voel jy oor jou diamant/e ….as jy een/twee + besit?

7 comments on “T.I.A…’This is Africa’

  1. Natasha
    November 27, 2012

    Tel Tanzanite?😉

    Dit is hartseer dat geld / rykdom soveel seer veroorsaak.

    • Loli Pretorius
      November 27, 2012

      dankie vir die inloer…weet jy wat die film so ironies maak, na die onruste in Siera Leone in die laat 90’s is daar besliste wette inplek gesit op onwettige diamante MAAAR, get this: dit is die consumer se verantwoordelikheid om aan te dring , dat dit nie ‘bloed diamante’ is nie….
      T.I.A. wil ek sê, T.I.A…watter juwelier’s winkel gaan erken, dat “O, ja, hierdie is onwettige diamante?”
      (B.t.w , tanzanite tel , en gaan jy/ enge iemand anders nou bv. ophou om dit te dra? I think not…..so die siklus gaan voort

  2. Toortsie
    November 30, 2012

    Wel, dis die eerste keer wat ek van “bloed diamante” hoor…. Ek hou beslis op om iets te koop as ek hoor daar is “stories” aan. Bv, so lief soos ek is vir Perlemoen, WEIER ek om dit te eet, want ons strande word leeg gepoach, en HOE WEET EK dis nie gepoachde perlemoene nie. En dis dieselfde ouens wat perlemoen steel wat ook renosters steel, wat skape en beeste steel….
    En ja, ons 18 jarige seuns kinders is vir jare grens toe gestuur….

    • Loli Pretorius
      November 30, 2012

      Sho, ek sê jou, neem die vliek uit as dit jou intereseer, ek dink meesta mans sal dit geniet ook.
      Ek besit nie diamante nie, so ek kan lekker klets!

      • Toortsie
        November 30, 2012

        Ek het darem ‘n verloofring…

  3. Marietjie
    Desember 6, 2012

    Oe ‘n diamond is a girl’s best friend en ek is baie lief vir my trouring al gaan dit meer oor die sentiment van my groot belofte, lol. Mag dit wees dat niemand ooit seergekry het vir die paartjies wat in my besit is nie.

    • Loli Pretorius
      Desember 7, 2012

      Dankie Marietjie….ek wag nou al lank vir ‘n eerlike antwoord. Girls like diamonds….period!!!!
      Whether in Africa or the big U.S. A!
      Maar sho, om so oblivios te wees van wat om mens omgaan vir die steentjies, ek sê jou, EK HET NIE GEWEET NIE!

Jolyt gerus saam !

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kry die nuus nou!

Join 55 other followers

Ek het in Feb.2012 begin blog…kliek op die kalender en lees meer hier!

November 2012
M T W T F S S
« Oct   Dec »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
2627282930  

Ou nuus…maar steeds kraakvars!

Kategorieë

Die Blye Boodskap…steeds die beste nuus!

Vir al die ‘quote’ liefhebbers…..

Goeie nuus! Niemand weet wanneer die wêreld tot ‘n einde gaan kom nie!

Vir eksklusiewe houtwerk inni Laeveld…kliek op die foto

Hulle jolyt saam!

Twitter Updates

Error: Twitter did not respond. Please wait a few minutes and refresh this page.

Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde...

Die Engelse Vrou

dwalende gedagtes van 'n engelse vrou in 'n nuwe taal

myseuns

My Dagboek vir Liam, Heath & Finn

agent 0013 nelspruit

The real estate ups and downs...of a... NOT so blonde agent

Die Korrelkop Kahuna

Comfortably Numb

Slakkelak

Lees saam...

What's On South Africa

Events, Travel and Information

Boekemakranka

Uitgewer van e-Boeke - Waar passie vir tegnologie en boeke ontmoet

Blogs Of The Day

Just another WordPress.com weblog

Jay Squires' Septuagenarian Journey

Dude's Used His Second Wind and Just Launched Into His Third

barre body

"Barre Body is a total body workout that lifts your seat, tones your thighs and burns fat in record-breaking time"

jongds

Gedagtes van 'n jong dominee.

J. J Brits

Word Portrait Writer

Little Grey Box

A fun & relatable travel blog

allergic2grass

Sommer net my griffel-plek

lekkerjeuk

is iemand wat die menslike toestand bekyk en nogals 'n opinie daaroor het

Jan se twak

Sommer net staaltjies en alledaagse twak

rooi rose luister na jou

oor depressie, psigaters, pille, dieet, skei, tieners en die res

Wake Up My Faith

My journey in daring to live by "faith alone". Come along and see what happens...

Timothy Kieswetter's Blog oor Gesonde Seksualiteit

Om 'n gesonde gesindheid rondom ons seksualiteit te ontwikkel.

dirkiedupl

" 'n Glimlag is die son wat die winter van die mens se gesig verdryf." Victor Hugo.

Ed Dale

Digital Marketing Strategies & Systems

Tracy Todd

Living life paralysed from the neck down, out loud.

Demoerin

Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel

nou hoe dan nou

7 uit 9 mense dink seker ook so

Binne die Glashuis

Die binne na buite weerspieëling van my gevoelens, gedagtes en drome oor Gesonde Seks

Die Nederlandse siening

'n Nederlandse blik op Suid-Afrika

Lomi

Learning, Playing, Crafting with Love and Laughter

SKRYWERS SKRYF

Bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers

Die Lewegewer

The Life-Giver

Afrikaans in Leipzig

Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr

freddieburger

Skryf sonder bybedoelings

%d bloggers like this: