goeienuusloli

Ek deel myne…kom deel joune!

Verkleurmannetjie….verkleurmannetjie

Verkleurmannetjie….waar is jy nou?

Kyk mooi, kan jy hom sien?  Aai, ons het hom terug gebere in die boom....

Kyk mooi, kan jy hom sien? Aai, ons het hom terug gebêre in die boom….

Dit was nou die treat van die jaar!!!!! Glo my, ek wou hom hou  😥

Om in ons eie tuin, niksbehalwe  ‘n verkleurmannetjie te gewaar!!!

Kyk net die kleur!

Kyk net die kleur!

Ek dink bo en behalwe bobbejane en gorillas, is dit my gunsteling skepsel om dop te hou.

Wat is joune?

12 comments on “Verkleurmannetjie….verkleurmannetjie

  1. jagternw1976
    Desember 3, 2012

    CUTE ! By my ma in die strand is daar altyd ‘n klompie van hulle in die bome en struike. Jy moet net MOOI loer.

    • Loli Pretorius
      Desember 3, 2012

      Ja, en REG staan om te verdedig! Die goedjies is ‘vurig’…hulle kan nogal blaas en beslis ‘n bohaai maak!!!!…..(tog wou die mannetjie nie self terug klim op die boom nie , amper asof hy die aandag geniet het )

  2. Natasha
    Desember 3, 2012

    Ek is gek oor verkleurmannetjies. As kind het ek een gehad wat in ons perske boom gebly het, vir baie lank. Ek wonder wat ooit van hom geword het.
    Verkleurmannetjies, Hottentotsgotte en Naaldekokers – my gunstelinge by verre!

    • Loli Pretorius
      Desember 3, 2012

      Dis die dat ek die dingetjie wou hou. Ons het ‘n jackrussel pavement special hondjie, wat alles wat beweeg vang in die tuin…maar manlief wou niks weet nie! (O, baie beslis die ‘praying mantis’ EN stokgoggas…hier is baie verskillendes in die Laeveld!)

  3. jongds
    Desember 4, 2012

    Persoonlik is daar min goed in die lewe waaraan ek my so kan verkyk as aan Hottentotsgotte, maar dan moet ek bylas dat aangesien ek in die Vrystaat groot geword het ken ek verkleurmannetjies glad nie.

    • Loli Pretorius
      Desember 4, 2012

      …en die ex-Joburg girl (wat net rotte ken 😉 …oh, en kokkerotte 🙂 spring omtrent uit haar vel uit vir enige iets wat beweeg in die Laeveld!!!!

  4. jongds
    Desember 4, 2012

    Haha, ja ek dink dat as huidige inwoner van die Oos-Rand verstaan ek wat jy bedoel. Moet ook sê dat hier wel ‘n paar ander grillerige goggas hier rond bly.

    • Loli Pretorius
      Desember 4, 2012

      kie -kie kie Weet jy wat? Ek het nog nie een rot gesien vandat ek hier bly nie. Dis nou al 18 maande….dis ‘n lank tyd !!!

  5. marihan
    Junie 16, 2013

    Kan iemand my meer se oor wat hul eet en hoe om hul hokkies op tebou

    • Loli Pretorius
      Junie 17, 2013

      Marihan, ongelukkig is ek self onkundig! Ons hond het die verkleurmannetjie gebyt en lewendig gelos. My hart was so verskeur, en weg is ek petshop toe. NET om uit tevind dis onwettig in Mpumalanga om een aan te hou sonder lisensie. Gelukkig het die herpatalogical society hom kon opneem, en ons gewaarborg, hul sou hom kon rehabiliteer en terug vrylaat in die natuur??? (ek bly maar skepties, want die diertjies is ongelooflik oulik, ek wou omtrent ons hond iets aandoen?!) So vind maar meer uit , miskien op google?? Sorri vir dit nou!

  6. Melana Opperman
    Februarie 10, 2015

    ek wil graag weet hoe gereeld ‘n verkleurmannetjie moet eet?

    • Loli Pretorius
      Februarie 10, 2015

      Jinne Melana, ek het nie ‘n idee nie. Ons het net ‘n wilde verkleurmannetjie gehad, wat ons nie gevoer het nie, m.a.w. hy het vir homself gesorg, goggas gevang en wat nog?! Hy was nie in ‘n hok nie, maar in ons tuin. Ek dink vra vir ou ‘google’ ge-snoogle

Jolyt gerus saam !

Information

This entry was posted on Desember 3, 2012 by in Jollie Loli, Loli se goggas, Nelspruit Nou and tagged , , , , , , , .

Kry die nuus nou!

Join 62 other subscribers

Ek het in Feb.2012 begin blog…kliek op die kalender en lees meer hier!

Desember 2012
M D W T V S S
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930
31  

Ou nuus…maar steeds kraakvars!

Kategorieë

Die Blye Boodskap…steeds die beste nuus!

Vir al die ‘quote’ liefhebbers…..

Goeie nuus! Niemand weet wanneer die wêreld tot ‘n einde gaan kom nie!

Vir eksklusiewe houtwerk inni Laeveld…kliek op die foto

Hulle jolyt saam!

Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde...

Die Engelse Vrou

dwalende gedagtes van 'n engelse vrou in 'n nuwe taal

myseuns

My Dagboek vir Liam, Heath & Finn

agent 0013 nelspruit

The real estate ups and downs...of a... NOT so blonde agent

Slakkelak

Lees saam...

What's On South Africa

Events, Travel and Information

Boekemakranka

Waar passie vir tegnologie en boeke ontmoet in e-boeke

Blogs Of The Day

Just another WordPress.com weblog

jongds

Gedagtes van 'n jong dominee.

J. J Brits

Word Portrait Writer

allergic2grass

Sommer net my griffel-plek

Jan se twak

Sommer net staaltjies en alledaagse twak

rooi rose luister na jou

oor depressie, psigaters, pille, dieet, skei, tieners en die res

Wake Up My Faith

My journey in daring to live by "faith alone". Come along and see what happens...

Timothy Kieswetter's Blog oor Gesonde Seksualiteit

Om 'n gesonde gesindheid rondom ons seksualiteit te ontwikkel.

Tracy Todd – Brave Lotus Flower

Living life, paralysed from the neck down, out loud.

Demoerin

Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel

nou hoe dan nou

7 uit 9 mense dink seker ook so

Binne die Glashuis

Die binne na buite weerspieëling van my gevoelens, gedagtes en drome oor Gesonde Seks

Lomi

Leer, Speel, Skep

SKRYWERS SKRYF

Bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers

Die Lewegewer

The Life-Giver

toortsie.com

Skyn, liggie, skyn!

Afrikaans in Leipzig

Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr

freddieburger

Skryf sonder bybedoelings

All who wander...

Thoughts of mine that fall onto paper

Boer in Ballingskap

die gedagtes en ervaringe van 'n boer in ballingskap

borsvoedjoubaba

Maak dit vir jou en jou baba maklik

Kouevuur

wat brand in my kop

Herriemerrie

Ietsie van alles