goeienuusloli

Ek deel myne…kom deel joune!

Groter as groot… ‘goggo’

Groter as groot…goggo

Om die draai by Crossings Super Spar….

Wat sou ek gewaar????

Wie weet wat is hom naam?

Wie weet wat is hom naam?

(KYK mooi, al is dit ‘n selfoonfoto…dié goggo is so lank soos ‘n die breedte van ‘n baksteen!)

Wie kan sê, wat is hom naam?

8 comments on “Groter as groot… ‘goggo’

  1. jongds
    Desember 17, 2012

    Loli ek en jy het al oor goggas gesêls. Magtig maar die is ‘n grote. Mag dit asb. weg bly van my.

  2. Kameel
    Januarie 9, 2013

    Not my cup of tea!!!!!

    • Loli Pretorius
      Januarie 10, 2013

      😆 mens skrik nogals groot as jy hom so tref om die draai van die Spar !

  3. Slakkelak
    Februarie 25, 2013

    mens noem dit boortorre or houtkewers. Die larwes beskadig hout deur in die stamme te ‘boor’. Hierdie mag dalk Macrotoma pulmonata wees, maar ek kan nie met sekerheid se nie.

    • Slakkelak
      Februarie 25, 2013

      O ja… en hulle maak ‘n geluid as jy hulle pla en skei ‘n stink stof af.

    • Loli Pretorius
      Februarie 26, 2013

      Ek het skielik begin wonder of jy dalk die gek met my skeer, met jou indrukwekkende wetenskaplike name…toe toe, vertel….WAAR leer jy dit ?

      • Slakkelak
        Februarie 27, 2013

        Boeke… internet… ek LOVE goggas! ENIGE lewendige ding en ek wil ALLES van ALLES af weet. Wie eet wat, en hoekom dit en dat…

      • Loli Pretorius
        Februarie 28, 2013

        Oe, ek dink jy hou meer van hulle as ek!!! (en ek hou van hulle) Wel, jy is welkom hier, enige tyd om jou gogga vernuf te deel. Ek like dit!

Jolyt gerus saam !

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Desember 16, 2012 by in Interessante insekte,Loli se goggas,Nelspruit Nou and tagged , , , , .

Kry die nuus nou!

Join 55 other followers

Ek het in Feb.2012 begin blog…kliek op die kalender en lees meer hier!

Desember 2012
M T W T F S S
« Nov   Jan »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930
31  

Ou nuus…maar steeds kraakvars!

Kategorieë

Die Blye Boodskap…steeds die beste nuus!

Vir al die ‘quote’ liefhebbers…..

Goeie nuus! Niemand weet wanneer die wêreld tot ‘n einde gaan kom nie!

Vir eksklusiewe houtwerk inni Laeveld…kliek op die foto

Hulle jolyt saam!

Twitter Updates

Error: Twitter did not respond. Please wait a few minutes and refresh this page.

Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde...

Die Engelse Vrou

dwalende gedagtes van 'n engelse vrou in 'n nuwe taal

myseuns

My Dagboek vir Liam, Heath & Finn

agent 0013 nelspruit

The real estate ups and downs...of a... NOT so blonde agent

Die Korrelkop Kahuna

Comfortably Numb

Slakkelak

Lees saam...

What's On South Africa

Events, Travel and Information

Boekemakranka

Uitgewer van e-Boeke - Waar passie vir tegnologie en boeke ontmoet

Blogs Of The Day

Just another WordPress.com weblog

Jay Squires' Septuagenarian Journey

Dude's Used His Second Wind and Just Launched Into His Third

barre body

"Barre Body is a total body workout that lifts your seat, tones your thighs and burns fat in record-breaking time"

jongds

Gedagtes van 'n jong dominee.

J. J Brits

Word Portrait Writer

Little Grey Box

A fun & relatable travel blog

allergic2grass

Sommer net my griffel-plek

lekkerjeuk

is iemand wat die menslike toestand bekyk en nogals 'n opinie daaroor het

Jan se twak

Sommer net staaltjies en alledaagse twak

rooi rose luister na jou

oor depressie, psigaters, pille, dieet, skei, tieners en die res

Wake Up My Faith

My journey in daring to live by "faith alone". Come along and see what happens...

Timothy Kieswetter's Blog oor Gesonde Seksualiteit

Om 'n gesonde gesindheid rondom ons seksualiteit te ontwikkel.

dirkiedupl

" 'n Glimlag is die son wat die winter van die mens se gesig verdryf." Victor Hugo.

Ed Dale

Digital Marketing Strategies & Systems

Tracy Todd

Living life paralysed from the neck down, out loud.

Demoerin

Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel

nou hoe dan nou

7 uit 9 mense dink seker ook so

Binne die Glashuis

Die binne na buite weerspieëling van my gevoelens, gedagtes en drome oor Gesonde Seks

Die Nederlandse siening

'n Nederlandse blik op Suid-Afrika

Lomi

Learning, Playing, Crafting with Love and Laughter

SKRYWERS SKRYF

Bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers

Die Lewegewer

The Life-Giver

Afrikaans in Leipzig

Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr

freddieburger

Skryf sonder bybedoelings

%d bloggers like this: