goeienuusloli

Ek deel myne…kom deel joune!

Dinkem Genuine Wasgoeddraad

Ek het my eerste een! (Loli? Waar hang jy jou wasgoed die laaste twee dekades?)

Die wasgoeddraad

My nuwe wasgoed draad

(kyk net die uitsig….en die diefwering🙄   )

Ek bedoel maar net, vanoggend toe ek my wasgoed ophang op my nuwe wasgoeddraad, besef ek: ek het nog nooit een gehad waar jy net kan stil staan, (sonder om die mandjie te skop …of te skuif!!! Wat ‘n uitvindsel!!)…en dood tevrede een vir een goedjies kan ophang!!

Wat ‘n lekkerte….wat ‘n uitsig!!!

Die uitsig van my wasgoed draad, ja Nelspruit is mooiDit moes ‘n vrou gewees het wat dit ontwerp het…en my soektog begin

…..aai….toe nie...

….maar die een wat haar man geinspireër het (tot wasgoeddraad hoogtes)….het wel 13 kinders gehad!!!!  kliek en lees meer hier: Who invented the first washing line

JUSTIN MURPHY: Harold Toyne’s uncle Gilbert, the inventor, had 13 children, which adds up to a lot of washing. To lessen Mrs Toyne’s burden, this was his solution. And, Harold, the amazing thing is that, despite 1912 to 2004, and it’s so simple, but it works effortlessly.

But 1912 is not the start of it all. Hopes of Australia first are about to be dashed. Tucked away in the magnificence of the Victorian State Library are two further rotary revelations. ‘Cassells Household Guide’, circa 1870, details the “drying machine” made by a Mr Kent of High Holborn. As the ‘Guide’ says, “In winter it is only requisite to shovel away the snow from a path to the machine, make a space large enough for a person to stand upon and an entire wash may be hung out and taken in without moving from the spot.” But the daddy of them all turns up in ‘Scientific American’, no less, in 1855. James R. Higgins of Rockport did it this way.

(Ja, so hulle sê, : “Small things amuse small minds”…en soos julle weet…. hou ek ook van goggas! )

5 comments on “Dinkem Genuine Wasgoeddraad

  1. demoerin
    Januarie 29, 2013

    Met 13 kinners moes hy eerder die tuimeldroër uitgevind het😆

    • Loli Pretorius
      Januarie 29, 2013

      kie kie😆
      ja, die tuimeldroër…..my tweede gunsteling uitvindsel naas die skottelgoedwasser😉

  2. Toortsie
    Februarie 14, 2013

    Ek het sulke lang wasgoedlyne, 4 van hulle. Op Struisbaai het ek een soos hierbo, en ek moet so versigtig wees, want die wind kan hom gou swaai, en dan is ek in die pad van ‘n ysterpaal!!🙂
    Wel, ek het al ‘n ou draadtafel (soos die wat jy op facebook sien by kan jy onthou) nadergesleep. Daarop kom die waskom en dan loop ek maar heen en weer.
    My uitsig? Asemrowend!

    • Loli Pretorius
      Februarie 14, 2013

      Is dit nie die wonderlikste uitvindsel nie??? What have I been missing???

  3. Pingback: My uitsig by die wasgoeddraad | Toortsie, Kameel en Bokbaaivygie

Jolyt gerus saam !

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kry die nuus nou!

Join 55 other followers

Ek het in Feb.2012 begin blog…kliek op die kalender en lees meer hier!

Januarie 2013
M T W T F S S
« Dec   Feb »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031  

Ou nuus…maar steeds kraakvars!

Kategorieë

Die Blye Boodskap…steeds die beste nuus!

Vir al die ‘quote’ liefhebbers…..

Goeie nuus! Niemand weet wanneer die wêreld tot ‘n einde gaan kom nie!

Vir eksklusiewe houtwerk inni Laeveld…kliek op die foto

Hulle jolyt saam!

Twitter Updates

Error: Twitter did not respond. Please wait a few minutes and refresh this page.

Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde...

Die Engelse Vrou

dwalende gedagtes van 'n engelse vrou in 'n nuwe taal

myseuns

My Dagboek vir Liam, Heath & Finn

agent 0013 nelspruit

The real estate ups and downs...of a... NOT so blonde agent

Die Korrelkop Kahuna

Comfortably Numb

Slakkelak

Lees saam...

What's On South Africa

Events, Travel and Information

Boekemakranka

Uitgewer van e-Boeke - Waar passie vir tegnologie en boeke ontmoet

Blogs Of The Day

Just another WordPress.com weblog

Jay Squires' Septuagenarian Journey

Dude's Used His Second Wind and Just Launched Into His Third

barre body

"Barre Body is a total body workout that lifts your seat, tones your thighs and burns fat in record-breaking time"

jongds

Gedagtes van 'n jong dominee.

J. J Brits

Word Portrait Writer

Little Grey Box

A fun & relatable travel blog

allergic2grass

Sommer net my griffel-plek

lekkerjeuk

is iemand wat die menslike toestand bekyk en nogals 'n opinie daaroor het

Jan se twak

Sommer net staaltjies en alledaagse twak

rooi rose luister na jou

oor depressie, psigaters, pille, dieet, skei, tieners en die res

Wake Up My Faith

My journey in daring to live by "faith alone". Come along and see what happens...

Timothy Kieswetter's Blog oor Gesonde Seksualiteit

Om 'n gesonde gesindheid rondom ons seksualiteit te ontwikkel.

dirkiedupl

" 'n Glimlag is die son wat die winter van die mens se gesig verdryf." Victor Hugo.

Ed Dale

Digital Marketing Strategies & Systems

Tracy Todd

Living life paralysed from the neck down, out loud.

Demoerin

Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel

nou hoe dan nou

7 uit 9 mense dink seker ook so

Binne die Glashuis

Die binne na buite weerspieëling van my gevoelens, gedagtes en drome oor Gesonde Seks

Die Nederlandse siening

'n Nederlandse blik op Suid-Afrika

Lomi

Learning, Playing, Crafting with Love and Laughter

SKRYWERS SKRYF

Bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers

Die Lewegewer

The Life-Giver

Afrikaans in Leipzig

Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr

freddieburger

Skryf sonder bybedoelings

%d bloggers like this: