goeienuusloli

Ek deel myne…kom deel joune!

“Uh, mamma, ruik net gou hier”

Ma van drie seuns…. en ons baklei alweer oor jogurt. Julle ken dit dalk: Wie’t gekry? En, jou hoeveelste een is dit?

“Boetie eet altyd myne!”

“Dis nie fair nie, ek moet brood eet, en hy eet net al die lekker goed!”

En voila.

Ek val vir die strik. Teen my beter wete, klim ek in en baklei saam. Later is pa ook daar. Silly soos dit mag klink, is ek  in trane en probeer verduidelik. Eintlik wil ek maar net hê, al drie my seuns moet hul fair share kry en “VERPES dit om soos ‘n POLIES vrou OP TE TREE!!!!!!!!!!!!”

Op die bank, troos Ouboet  met sy arms om my lyf. (Ja, dis pateties, ek weet, maar só het ons almal maar ons dae …)

Na ‘n kleine stilte en ‘n vroetel om sy suur, stomp, kaalvoet tone,  sê hy:

“SHO! Mamma ! Ruik net gou hier!”  :)   Ja  Boys WILL be boys.

voete

Wat dink jy? Miskien moet ons name op ons jogurt beginne skrywe🙄   

Toe, tyd om te bieg. Wie doen dit?

6 comments on ““Uh, mamma, ruik net gou hier”

  1. jagternw1976
    Januarie 31, 2013

    ?? Wat lê by die voet ?

    • Loli Pretorius
      Februarie 1, 2013

      Jagter, niks lê by die voet nie …my seuna vroetel aan sy stink tone, hou sy vingers nader en sê, ek moet ruik!!!!! Dit nadat hy my kamstig troos😯

      • jagternw1976
        Februarie 1, 2013

        Op die foto lê iets voor daai persoon in die foto se voet ? Op die gras ?

      • Loli Pretorius
        Februarie 1, 2013

        ja, lekker vrot bergfiets kouse!!!😆

  2. kindvanafrika16
    Februarie 7, 2013

    ag poenankies, dit is tog so fraai as hulle probeer troos, klonki kind het altyd vir my gesê….. mama moeti huil nie want my hartjie voel stukkend as mama huil

    ek onthou as ek en leendogters so baklei het, het hy altyd kamer toe gegaan en sy musiek hard gedraai om nie te hoor hoe ons swaarde kruis nie, ag maar die baklei dink ek bring mens tog ook op ‘n manier nader aan mekaar……….

    lekker dag vir jou blogmaatjie

    • Loli Pretorius
      Februarie 7, 2013

      Jy bemoedig my sommer nou, want baklei…dié doen ons nou baie, veral die dat die skool jaar nou opdreef is, Ouboet is hoërskool toe…en mamma is poegaai rondgery, om dan nog te probeer keer dat almal hul deel kry….EEEEEEEEK!

Jolyt gerus saam !

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Januarie 30, 2013 by in Boy Mommy,Mense en hul gedrag,Nelspruit Nou and tagged , , , , , , , , , , , .

Kry die nuus nou!

Join 55 other followers

Ek het in Feb.2012 begin blog…kliek op die kalender en lees meer hier!

Januarie 2013
M T W T F S S
« Dec   Feb »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031  

Ou nuus…maar steeds kraakvars!

Kategorieë

Die Blye Boodskap…steeds die beste nuus!

Vir al die ‘quote’ liefhebbers…..

Goeie nuus! Niemand weet wanneer die wêreld tot ‘n einde gaan kom nie!

Vir eksklusiewe houtwerk inni Laeveld…kliek op die foto

Hulle jolyt saam!

Twitter Updates

Error: Twitter did not respond. Please wait a few minutes and refresh this page.

Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde...

Die Engelse Vrou

dwalende gedagtes van 'n engelse vrou in 'n nuwe taal

myseuns

My Dagboek vir Liam, Heath & Finn

agent 0013 nelspruit

The real estate ups and downs...of a... NOT so blonde agent

Die Korrelkop Kahuna

Comfortably Numb

Slakkelak

Lees saam...

What's On South Africa

Events, Travel and Information

Boekemakranka

Uitgewer van e-Boeke - Waar passie vir tegnologie en boeke ontmoet

Blogs Of The Day

Just another WordPress.com weblog

Jay Squires' Septuagenarian Journey

Dude's Used His Second Wind and Just Launched Into His Third

barre body

"Barre Body is a total body workout that lifts your seat, tones your thighs and burns fat in record-breaking time"

jongds

Gedagtes van 'n jong dominee.

J. J Brits

Word Portrait Writer

Little Grey Box

A fun & relatable travel blog

allergic2grass

Sommer net my griffel-plek

lekkerjeuk

is iemand wat die menslike toestand bekyk en nogals 'n opinie daaroor het

Jan se twak

Sommer net staaltjies en alledaagse twak

rooi rose luister na jou

oor depressie, psigaters, pille, dieet, skei, tieners en die res

Wake Up My Faith

My journey in daring to live by "faith alone". Come along and see what happens...

Timothy Kieswetter's Blog oor Gesonde Seksualiteit

Om 'n gesonde gesindheid rondom ons seksualiteit te ontwikkel.

dirkiedupl

" 'n Glimlag is die son wat die winter van die mens se gesig verdryf." Victor Hugo.

Ed Dale

Digital Marketing Strategies & Systems

Tracy Todd

Living life paralysed from the neck down, out loud.

Demoerin

Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel

nou hoe dan nou

7 uit 9 mense dink seker ook so

Binne die Glashuis

Die binne na buite weerspieëling van my gevoelens, gedagtes en drome oor Gesonde Seks

Die Nederlandse siening

'n Nederlandse blik op Suid-Afrika

Lomi

Learning, Playing, Crafting with Love and Laughter

SKRYWERS SKRYF

Bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers

Die Lewegewer

The Life-Giver

Afrikaans in Leipzig

Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr

freddieburger

Skryf sonder bybedoelings

%d bloggers like this: