goeienuusloli

Ek deel myne…kom deel joune!

Ughm…eeeek! Is al wat ek kón sê!!

Kyk nê, jul weet ek is bietjie stil. (Dis omdat ek my boeglam geskrik het vir dié ding. )

Blykbaar, nie 'n spinnekop nieSommer ‘n alledaagse gogga van die Laeveld, maar nou ja, niks is juis alledaags in die Laeveld nie!

Baie plat, en baie grillerig, en jul weet, ek hou eintlik van insekte.

Copy en paste sommer hierdie adres, vir nog interessante goggas:  https://goeienuusloli.wordpress.com/category/loli-se-goggas/

TOE toe? Wat is hom naam? (en nee, ek weet nie)

 

15 comments on “Ughm…eeeek! Is al wat ek kón sê!!

  1. pienkpantoffels
    Februarie 25, 2013

    O jitte, dis baie grillerig!

  2. Dirkie
    Februarie 25, 2013

    agt pote …spinnekop ? die het 8 pote …jeiks !!

    • Loli Pretorius
      Februarie 25, 2013

      Die outjie bly nou daar erens in my kombuis! Ek kon dit nie oor my hart kry om hom te kap of spuit nie.

  3. Korrelkop Kahuna
    Februarie 25, 2013

    Sy naam is Pietie en ek het hom al sedert ek 3 was. Hy loop net weg van die huis af as ek vergeet het om hom te voer, maar moenie bekommerd wees nie, hy eet nie baie nie. Een of twee skaap of ‘n jongerige bees is heeltemal genoeg.

    • Loli Pretorius
      Februarie 25, 2013

      Ek het gewéét dis joune…en die ding lyk asof hy ‘n skaap kan eet…plasie…ek sê jou, so ‘n doodstil gevaar…of dalk nie? WAT is hom naam ,ek’s oortuig jy weet?

      • Korrelkop Kahuna
        Februarie 25, 2013

        Dit is ‘n Stertlose sweepskerpioen (Tailless whip scorpion). Blykbaar heeltemal onskadelik.

      • Loli Pretorius
        Februarie 26, 2013

        Liewe land…amper iets soos ‘I’m ugly…but you like it’🙂

  4. jagternw1976
    Februarie 25, 2013

    Jig. Ons het sulke plattes hier in die Noord Wes wat uitkom as reen oppad is, MAAR, hulle het nie sulke laaaaaaang pote nie.

    • Loli Pretorius
      Februarie 25, 2013

      Seker die dat die ding daar by my boks waterysies boer. Jong, ek is baie versigtig daar in die hoekie wat ek hom gekry het. Is dit ‘n spinnekop? of tipe skerpioen?

  5. Slakkelak
    Februarie 25, 2013

    Dit is ‘n Whip Spider, Whip Scorpion, Scorpion spider. wetenskaplike naam is Damon variegatus en dit is nie ‘n spinnekop of ‘n skerpioen nie.

    • Loli Pretorius
      Februarie 26, 2013

      Dan aanvaar ek dit nou so…dames en here, dankie! Goeienuusloli stel bekend: Damon Variegatus!!!!
      (amper soos demon….;)

  6. Toortsie
    Maart 2, 2013

    Nie my maatjie daai nie

  7. demoerin
    Maart 5, 2013

    Jinne disse cool gogga!

  8. Maree Clarkson
    Maart 7, 2013

    Die eerste keer wat ek hierdie dingetjie gesien het, het ek gedog dit is ‘n platgetrapte spinnekop en het dit opgetel om weg te gooi. En toe dit LEWENDIG om my vingers krul, was ek amper histeries! Ek is seker hulle het ‘n identiteits-krisis aangesien dit nie ‘n spinnekop OF ‘n skerpioen is nie!

    • Loli Pretorius
      Maart 7, 2013

      o, liewe aarde, nee, nou praat jy horriestories. Kyk ek gril nie sommer vir ‘n gogga nie, maar krul om my vinger? NEE dankie!!!!

Jolyt gerus saam !

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kry die nuus nou!

Join 55 other followers

Ek het in Feb.2012 begin blog…kliek op die kalender en lees meer hier!

Februarie 2013
M T W T F S S
« Jan   Mar »
 123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728  

Ou nuus…maar steeds kraakvars!

Kategorieë

Die Blye Boodskap…steeds die beste nuus!

Vir al die ‘quote’ liefhebbers…..

Goeie nuus! Niemand weet wanneer die wêreld tot ‘n einde gaan kom nie!

Vir eksklusiewe houtwerk inni Laeveld…kliek op die foto

Hulle jolyt saam!

Twitter Updates

Error: Twitter did not respond. Please wait a few minutes and refresh this page.

Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde...

Die Engelse Vrou

dwalende gedagtes van 'n engelse vrou in 'n nuwe taal

myseuns

My Dagboek vir Liam, Heath & Finn

agent 0013 nelspruit

The real estate ups and downs...of a... NOT so blonde agent

Die Korrelkop Kahuna

Comfortably Numb

Slakkelak

Lees saam...

What's On South Africa

Events, Travel and Information

Boekemakranka

Uitgewer van e-Boeke - Waar passie vir tegnologie en boeke ontmoet

Blogs Of The Day

Just another WordPress.com weblog

Jay Squires' Septuagenarian Journey

Dude's Used His Second Wind and Just Launched Into His Third

barre body

"Barre Body is a total body workout that lifts your seat, tones your thighs and burns fat in record-breaking time"

jongds

Gedagtes van 'n jong dominee.

J. J Brits

Word Portrait Writer

Little Grey Box

A fun & relatable travel blog

allergic2grass

Sommer net my griffel-plek

lekkerjeuk

is iemand wat die menslike toestand bekyk en nogals 'n opinie daaroor het

Jan se twak

Sommer net staaltjies en alledaagse twak

rooi rose luister na jou

oor depressie, psigaters, pille, dieet, skei, tieners en die res

Wake Up My Faith

My journey in daring to live by "faith alone". Come along and see what happens...

Timothy Kieswetter's Blog oor Gesonde Seksualiteit

Om 'n gesonde gesindheid rondom ons seksualiteit te ontwikkel.

dirkiedupl

" 'n Glimlag is die son wat die winter van die mens se gesig verdryf." Victor Hugo.

Ed Dale

Digital Marketing Strategies & Systems

Tracy Todd

Living life paralysed from the neck down, out loud.

Demoerin

Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel

nou hoe dan nou

7 uit 9 mense dink seker ook so

Binne die Glashuis

Die binne na buite weerspieëling van my gevoelens, gedagtes en drome oor Gesonde Seks

Die Nederlandse siening

'n Nederlandse blik op Suid-Afrika

Lomi

Learning, Playing, Crafting with Love and Laughter

SKRYWERS SKRYF

Bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers

Die Lewegewer

The Life-Giver

Afrikaans in Leipzig

Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr

freddieburger

Skryf sonder bybedoelings

%d bloggers like this: