goeienuusloli

Ek deel myne…kom deel joune!

Innibos verby…dis nou ‘n storie

Innibos verby…dis nou my storie

041

Ja, ek is baie lief vir my taal…

…maar dié jaar kon die Afrikaanse Innibos fees my nie haal

(Been there, done that “Is dit die geld werd?”…)

Ek sê : ” Kom nou Loli; surely is als nie tóg snert?!”

Ek besluit toe op één toneel..

“Goed dan , Sondag… dan’s Innibos mania amper verby?”

Heel oggend, sien ek uit, ek kan nie wag om te ry

Klim in my kar (volgens my nog vroeg……)

EN TOE IS INNIBOS VERBY!!!

My Naam is Ellen Pakkies

(vir jou wou ek kyk)

…tog op die een of ander manier was my aandag afgewyk

Ek kom by die saal, ek’s LAAT, blyk dit vir my

Dié toneel WAS duidelik uitstekend…en INNIBOS is verby😦

LET WEL ..die kaartjie sê : geen laat kom nie

LET WEL ..die kaartjie sê : geen laatkom toegelaat nie🙂

(AAI kwadraat!!! )

Vraag: Het dit al ooit met jou gebeur dat jy jou bus en show heeltemal mis??? Vertel jou storie hier !!

2 comments on “Innibos verby…dis nou ‘n storie

  1. Sanette
    Julie 3, 2013

    jy het verseker ‘n goeie show gemis; sorri.
    mar volgende jaar sal ‘n ander storie wees!!

    • Loli Pretorius
      Julie 4, 2013

      Haaai liewe Sanette, ja hopelik sien die fees my volgende jaar OP TYD!!!! Mis jou, weet net, ek werk baie hard en studeer mos nou na my NQF4 real estate, so ons moet ‘n kuiertjie probeer inkry, dis mos ‘n storie?

Jolyt gerus saam !

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Information

This entry was posted on Julie 2, 2013 by in Jollie Loli,Nelspruit Nou and tagged , , , , , , , , , , , , .

Kry die nuus nou!

Join 55 other followers

Ek het in Feb.2012 begin blog…kliek op die kalender en lees meer hier!

Julie 2013
M T W T F S S
« Jun   Nov »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031  

Ou nuus…maar steeds kraakvars!

Kategorieë

Die Blye Boodskap…steeds die beste nuus!

Vir al die ‘quote’ liefhebbers…..

Goeie nuus! Niemand weet wanneer die wêreld tot ‘n einde gaan kom nie!

Vir eksklusiewe houtwerk inni Laeveld…kliek op die foto

Hulle jolyt saam!

Twitter Updates

Error: Twitter did not respond. Please wait a few minutes and refresh this page.

Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde...

Die Engelse Vrou

dwalende gedagtes van 'n engelse vrou in 'n nuwe taal

myseuns

My Dagboek vir Liam, Heath & Finn

agent 0013 nelspruit

The real estate ups and downs...of a... NOT so blonde agent

Die Korrelkop Kahuna

Comfortably Numb

Slakkelak

Lees saam...

What's On South Africa

Events, Travel and Information

Boekemakranka

Uitgewer van e-Boeke - Waar passie vir tegnologie en boeke ontmoet

Blogs Of The Day

Just another WordPress.com weblog

Jay Squires' Septuagenarian Journey

Dude's Used His Second Wind and Just Launched Into His Third

barre body

"Barre Body is a total body workout that lifts your seat, tones your thighs and burns fat in record-breaking time"

jongds

Gedagtes van 'n jong dominee.

J. J Brits

Word Portrait Writer

Little Grey Box

A fun & relatable travel blog

allergic2grass

Sommer net my griffel-plek

lekkerjeuk

is iemand wat die menslike toestand bekyk en nogals 'n opinie daaroor het

Jan se twak

Sommer net staaltjies en alledaagse twak

rooi rose luister na jou

oor depressie, psigaters, pille, dieet, skei, tieners en die res

Wake Up My Faith

My journey in daring to live by "faith alone". Come along and see what happens...

Timothy Kieswetter's Blog oor Gesonde Seksualiteit

Om 'n gesonde gesindheid rondom ons seksualiteit te ontwikkel.

dirkiedupl

" 'n Glimlag is die son wat die winter van die mens se gesig verdryf." Victor Hugo.

Ed Dale

Digital Marketing Strategies & Systems

Tracy Todd

Living life paralysed from the neck down, out loud.

Demoerin

Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel

nou hoe dan nou

7 uit 9 mense dink seker ook so

Binne die Glashuis

Die binne na buite weerspieëling van my gevoelens, gedagtes en drome oor Gesonde Seks

Die Nederlandse siening

'n Nederlandse blik op Suid-Afrika

Lomi

Learning, Playing, Crafting with Love and Laughter

SKRYWERS SKRYF

Bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers

Die Lewegewer

The Life-Giver

Afrikaans in Leipzig

Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr

freddieburger

Skryf sonder bybedoelings

%d bloggers like this: