goeienuusloli

Ek deel myne…kom deel joune!

‘n TWEEDE McDonalds…sho! Nelspruit is nou ‘oppi map’!

Baie dorpe het glad nie één…nou het onssin TWEE!! Wie kan raai wat dit is??

Nelspruit is nou oppi map, hoor?!

Kyk vir weke debateer ons gesin or die nuwe plek by Crossings.

Dis ‘n drive-thru….ja dit is

WP_000264

 

Dis ‘n KFC???……nee dit is nie

SSA41729

 

SSA41730

 

 

 

 

 

 

 

Wat van ‘n BURGER KING???….Kaapstad het mos nou een??

 

DIT kan net McDonalds wees…”Ja, maar dié een lyk nie soos die ander een??!”

 

….en die geel M is nog nie op….maar die naam wel…

SSA41739

 

Daar’s so atletiek koortjie: hy gaan so….

A Pizza Hut

A Pizza Hut

Kentucky Fried Chicken and a Pizza Hut

McDonalds McDonalds

Kentucky Fried Chicken and a Pizza Hut

En JA, ek sê saam al die ander Laeveld Ma’s ….

“AGGENEEEEEEEE!!!” Nou kan ek nie meer die verskoning gebruik dat McDonalds te ver is nie!!

Kyk, in Joburg het ons elke week McDonalds geeet, en ek kon kies tussen 5….My kolon het die breek verwelkom hier inni bos!!!)

En jy? Wat dink jy? Gaan jy nou meer Mcdonalds eet, nou dat dit net om die draai is by Crossings???

 

4 comments on “‘n TWEEDE McDonalds…sho! Nelspruit is nou ‘oppi map’!

  1. ansieehrke
    Junie 24, 2014

    Haha is mal oor jou Macdonalds post! Ek bly in Paulpietersburg KZN, n vrek klein dorpie… Hier het ons nie KFC macdonalds Wimpy of Spur nie. Ons het n poskantoor en Spar… Dis DIT! Geniet die Macdonalds!

    • Loli Pretorius
      Junie 25, 2014

      Believe me Ansie, ek is nie ‘n happy chappy oor die kartonkos wat nou op my daaglikse taxi roete is nie.!!!!!
      Ons het juis gisteraand weer daar geeet!!!!

  2. Spokie sny spoor
    Februarie 4, 2015

    ‘n Ou MacDonald-sie bly maar ‘n haastige en lekker happy. Like van die chicken-wrap.

    • Loli Pretorius
      Februarie 10, 2015

      Spokie, ek sê jou ! hier by ons is dit nie eers vinnig nie, ek wou al kla by ‘headquarterd’ dat ons Mc’D’s sekerlik die stadigste in die land is!

Jolyt gerus saam !

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kry die nuus nou!

Join 55 other followers

Ek het in Feb.2012 begin blog…kliek op die kalender en lees meer hier!

November 2013
M T W T F S S
« Jul    
 123
45678910
11121314151617
18192021222324
252627282930  

Ou nuus…maar steeds kraakvars!

Kategorieë

Die Blye Boodskap…steeds die beste nuus!

Vir al die ‘quote’ liefhebbers…..

Goeie nuus! Niemand weet wanneer die wêreld tot ‘n einde gaan kom nie!

Vir eksklusiewe houtwerk inni Laeveld…kliek op die foto

Hulle jolyt saam!

Twitter Updates

Error: Twitter did not respond. Please wait a few minutes and refresh this page.

Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde...

Die Engelse Vrou

dwalende gedagtes van 'n engelse vrou in 'n nuwe taal

myseuns

My Dagboek vir Liam, Heath & Finn

agent 0013 nelspruit

The real estate ups and downs...of a... NOT so blonde agent

Die Korrelkop Kahuna

Comfortably Numb

Slakkelak

Lees saam...

What's On South Africa

Events, Travel and Information

Boekemakranka

Uitgewer van e-Boeke - Waar passie vir tegnologie en boeke ontmoet

Blogs Of The Day

Just another WordPress.com weblog

Jay Squires' Septuagenarian Journey

Dude's Used His Second Wind and Just Launched Into His Third

barre body

"Barre Body is a total body workout that lifts your seat, tones your thighs and burns fat in record-breaking time"

jongds

Gedagtes van 'n jong dominee.

J. J Brits

Word Portrait Writer

Little Grey Box

A fun & relatable travel blog

allergic2grass

Sommer net my griffel-plek

lekkerjeuk

is iemand wat die menslike toestand bekyk en nogals 'n opinie daaroor het

Jan se twak

Sommer net staaltjies en alledaagse twak

rooi rose luister na jou

oor depressie, psigaters, pille, dieet, skei, tieners en die res

Wake Up My Faith

My journey in daring to live by "faith alone". Come along and see what happens...

Timothy Kieswetter's Blog oor Gesonde Seksualiteit

Om 'n gesonde gesindheid rondom ons seksualiteit te ontwikkel.

dirkiedupl

" 'n Glimlag is die son wat die winter van die mens se gesig verdryf." Victor Hugo.

Ed Dale

Digital Marketing Strategies & Systems

Tracy Todd

Living life paralysed from the neck down, out loud.

Demoerin

Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel

nou hoe dan nou

7 uit 9 mense dink seker ook so

Binne die Glashuis

Die binne na buite weerspieëling van my gevoelens, gedagtes en drome oor Gesonde Seks

Die Nederlandse siening

'n Nederlandse blik op Suid-Afrika

Lomi

Learning, Playing, Crafting with Love and Laughter

SKRYWERS SKRYF

Bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers

Die Lewegewer

The Life-Giver

Afrikaans in Leipzig

Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr

freddieburger

Skryf sonder bybedoelings

%d bloggers like this: