goeienuusloli

Ek deel myne…kom deel joune!

Huisvrou word huisagent

Nog altyd vrou, mamma, eggenoot, vennoot, aktivis, mense liefhebber… soms goeienuus prediker…en wat nog? DIS NOU EK…   O ja, ek werk by die huis….NIE MEER NIE…. HUISVROU word HUISAGENT … Lees voort

April 29, 2013 · 2 Kommentaar

Lowveld Loli’s find :Bostik Neon Twisters

Neon Bostik Twisters    The Next Best Thing to….homemade fudge!!!! Say bye-bye to messy highlighters which run dry!! These babies, work like crayons….that’s why!!!! Ideal for MOM…and the kids can … Lees voort

Februarie 14, 2013 · Lewer kommentaar

Dinkem Genuine Wasgoeddraad

Ek het my eerste een! (Loli? Waar hang jy jou wasgoed die laaste twee dekades?) Die wasgoeddraad (kyk net die uitsig….en die diefwering 🙄   ) Ek bedoel maar net, … Lees voort

Januarie 24, 2013 · 5 Kommentaar

Lowveld Loli’s find: Plastic and Glass Empire Store Nelspruit

Loli’s New find:  Nelspruit: Plastic and Glass Empire Store!! Every housewife, farmer, chef, teacher, preschool and crazy ‘hoarder’s’ …..dream shop!!!! Plastic tupperware, catering, glass, tables, chairs and gift bags galore! … Lees voort

Desember 12, 2012 · 6 Kommentaar

The Pronutro Challenge

Here’s few of my own challenges: My two cents on the previous list (click to see it here), as a proud, often exhausted, mother of three BOYS: Boys CAN sit … Lees voort

Desember 10, 2012 · 4 Kommentaar

Dit sneeu!

Sneeuvlokkies op jou blog !!!!   Wat is die wit spikkels wat val op my blog? (Die Amerikaners dink ook aan alles!) Sneeu vir kersfees!!!!! (In Suid-Afrika?) (WAG vir so … Lees voort

Desember 4, 2012 · Lewer kommentaar

Kleine Snuiters tel die slapies af…

Kleine snuiters tel die slapies af   (Vir al die ander aspirant skrywers daar buite, hier is my eerste artikel vir Nelspruit Tydskrif: Mom’s Notes…..wat dit nie gemaak het nie … Lees voort

Desember 3, 2012 · 3 Kommentaar

Houtwerkster van formaat!

  My vingers is seer, my skouers…effe styf Eksklusiewe houtwerk, is ‘n tawwe bedryf! Die Q.S. dreig …”Dié kombuis moet klaar!!” Van my kantaf, dog ek, dit was ‘n goeie … Lees voort

November 6, 2012 · 4 Kommentaar

Stywe ‘tollies’ …en sulke goed…

…Dis met sulke tye dat ek my man die meeste mis… As Kleinboet hoeka… dáároor kla…. en vrae vra… (Ja..die tollie soort. Ag, ek bedoel ‘penis’ vrae, okei?) Nou wat … Lees voort

Oktober 15, 2012 · 11 Kommentaar

Skottelgoedwas Reël Nommer Een

1. Glase eerste….maar eers as die mense huis toe is!! Laastens, die gasvryheid issues gaan oor:  verwagting. Ek nooi jou uit:  maar ek verwag dat jy sal opwas omdat ek al … Lees voort

Oktober 5, 2012 · 7 Kommentaar

Gasvrou Sewe

Eendag op ‘n reëndag sou ek Gasvrou Sewe wou wees. Ek sou hordes mense oornooi, sonder dat hul enigsins iets hoef saam te bring. Self heerlike kos voorberei en aandra. … Lees voort

Oktober 3, 2012 · 3 Kommentaar

Skottelgoedwas….hoekom is dit alweer my beurt?

Die naweek  was verruklik. Die braaivleis liplekker en die geselskap uit die boonste rakke. Gasvrou Een: verdwyn en kap goeters rond in die kombuis. Gasvrou Twee: staan op en sê: … Lees voort

Oktober 1, 2012 · 16 Kommentaar

Die Opwasbak

Skottelgoedwas….hoekom is dit alweer my beurt? “Ek is nie lus nie, ek doen dit altyd!” “ Ek is nie die bediende nie!” “Ek sal, maar wanneer dit my pas.” “Sis, … Lees voort

September 27, 2012 · 11 Kommentaar

Stap net…jy sal later fantasties voel!

Stap net…jy sal later fantasties voel So, ek het altyd in Jo’burg gestap. Vroeg oggend, laai die kids af by die skool, parkeer jou kar en weg is jy. (Noudat … Lees voort

September 18, 2012 · 11 Kommentaar

KRAAM…Natuurlik: Geboorte Drie: Tuis, uiteindelik!

Goeienuusloli praat KRAAM…Natuurlik: Geboorte Drie Hoekom ek nie teen dié tyd besluit het om my droom op tuisgeboorte  te laat vaar nie, weet natuurlik niemand, behalwe my man en vroedvrou … Lees voort

September 12, 2012 · 2 Kommentaar

Hare val uit…wat nou?

Vrou, jy is nie alleen nie. (Vir die manne het ek nie raad…maar lees gerus, jy vind dalk óók baat…) Daar is baie redes vir hare wat uitval. Kliek en … Lees voort

Augustus 28, 2012 · 5 Kommentaar

Laeveld Uitstappies…R30…of minder…nog beter…verniet!

Ek het 3 kinders, en kan maklik R750.00 betaal vir ‘n gesinsuitstappie, wat te sê nog van oorslaap… Wie stem saam?  Nie hier nie!! Hier gaan ek vir jou ‘n paar … Lees voort

Augustus 13, 2012 · 2 Kommentaar

Olimpiese Spele….Vrou in kopdoek hardloop saam

My seuns het gelag, en ek was verstom…kon net my kop skud in ongeloof… vir die Palestynse vrou in haar kopdoek ?! Haar bene is bedek, mens sien nie haar … Lees voort

Augustus 8, 2012 · 8 Kommentaar

Vat daai knieë en sê net …”Hallo”!

Dis traumaties om te trek. Kenners meen trek, skei, dood is van die ergstes. (Almal se traumas is anders, kom ons aanvaar dit só)….ek sê….sê net : “Hallo!” Vir iemand … Lees voort

Augustus 6, 2012 · 2 Kommentaar

Hoe ‘hard’ is die water dan nou eintlik in Nelspruit?

Al ooit ‘n nuwe skottelgoedwasser of wasgoedmasjien gekoop, net om te lees…. “Stop! Ask your water supply company what the water hardness is”  Ha ha! Wat ‘n goeie idee in … Lees voort

Augustus 2, 2012 · 5 Kommentaar

Kry die nuus nou!

Join 57 other followers

Ek het in Feb.2012 begin blog…kliek op die kalender en lees meer hier!

Oktober 2017
M D W T V S S
« Nov    
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031  

Ou nuus…maar steeds kraakvars!

Kategorieë

Die Blye Boodskap…steeds die beste nuus!

Vir al die ‘quote’ liefhebbers…..

Goeie nuus! Niemand weet wanneer die wêreld tot ‘n einde gaan kom nie!

Vir eksklusiewe houtwerk inni Laeveld…kliek op die foto

Hulle jolyt saam!

Twitter Updates

Error: Twitter did not respond. Please wait a few minutes and refresh this page.

Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde...

Die Engelse Vrou

dwalende gedagtes van 'n engelse vrou in 'n nuwe taal

myseuns

My Dagboek vir Liam, Heath & Finn

agent 0013 nelspruit

The real estate ups and downs...of a... NOT so blonde agent

Slakkelak

Lees saam...

What's On South Africa

Events, Travel and Information

Boekemakranka

Waar passie vir tegnologie en boeke ontmoet in e-boeke

Blogs Of The Day

Just another WordPress.com weblog

Jay Squires' SEPTUAGENARIAN JOURNEY

DUDE'S USED ALL HIS SECOND WIND . . . JOURNEY WITH HIM NOW AS HE LAUNCHES HIS THIRD.

barre body

"Barre Body is a total body workout that lifts your seat, tones your thighs and burns fat in record-breaking time"

jongds

Gedagtes van 'n jong dominee.

J. J Brits

Word Portrait Writer

Little Grey Box

Travel fun!

allergic2grass

Sommer net my griffel-plek

lekkerjeuk

is iemand wat die menslike toestand bekyk en nogals 'n opinie daaroor het

Jan se twak

Sommer net staaltjies en alledaagse twak

rooi rose luister na jou

oor depressie, psigaters, pille, dieet, skei, tieners en die res

Wake Up My Faith

My journey in daring to live by "faith alone". Come along and see what happens...

Timothy Kieswetter's Blog oor Gesonde Seksualiteit

Om 'n gesonde gesindheid rondom ons seksualiteit te ontwikkel.

dirkiedupl

" 'n Glimlag is die son wat die winter van die mens se gesig verdryf." Victor Hugo.

Ed Dale

Digital Marketing Strategies & Systems

Tracy Todd – Brave Lotus Flower

Living life, paralysed from the neck down, out loud.

Demoerin

Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel

nou hoe dan nou

7 uit 9 mense dink seker ook so

Binne die Glashuis

Die binne na buite weerspieëling van my gevoelens, gedagtes en drome oor Gesonde Seks

Die Nederlandse siening

'n Nederlandse blik op Suid-Afrika

Lomi

Leer, Speel, Skep

SKRYWERS SKRYF

Bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers

Die Lewegewer

The Life-Giver

Afrikaans in Leipzig

Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr

freddieburger

Skryf sonder bybedoelings

All who wander...

Thoughts of mine that fall onto paper