goeienuusloli

Ek deel myne…kom deel joune!

Ja, kyk weer, dis ‘n spinnekop

Spinnekop gevind by Mankele, Sudwala op bergfiets wandelpad, deur die uwe…goeienuusloli!!!! Ek het my bes probeer om hom af te neem op sy web, want hoe anders sou enige iemand … Lees voort

Maart 25, 2013 · 2 Kommentaar

Ughm…eeeek! Is al wat ek kón sê!!

Kyk nê, jul weet ek is bietjie stil. (Dis omdat ek my boeglam geskrik het vir dié ding. ) Sommer ‘n alledaagse gogga van die Laeveld, maar nou ja, niks is … Lees voort

Februarie 25, 2013 · 15 Kommentaar

Zoeloe Goggo op my stoep

Ja, so in 2013 hou ek nog steeds baie van insekte….die interessante soort 😆  

Januarie 17, 2013 · 9 Kommentaar

Groter as groot… ‘goggo’

Groter as groot…goggo Om die draai by Crossings Super Spar…. Wat sou ek gewaar???? (KYK mooi, al is dit ‘n selfoonfoto…dié goggo is so lank soos ‘n die breedte van … Lees voort

Desember 16, 2012 · 8 Kommentaar

Verkleurmannetjie….verkleurmannetjie

Verkleurmannetjie….waar is jy nou? Dit was nou die treat van die jaar!!!!! Glo my, ek wou hom hou  😥 Om in ons eie tuin, niksbehalwe  ‘n verkleurmannetjie te gewaar!!! Ek … Lees voort

Desember 3, 2012 · 12 Kommentaar

En dié een was op die kopkussing…

Ek belowe. My seun het laat roep die één aand…. Liewe aarde. Die foto kan nie die ding of ervaring  justice  doen nie!!

Oktober 9, 2012 · 7 Kommentaar

Sowaar? Wat op desaarde is dit?

Sowaar? Wat op desaarde is dit?

Sowaar? Wat op desaarde is dit?

Oktober 9, 2012 · 6 Kommentaar

Goggas: Die Interessante soort

Ek hou van goggas….die interessante soort! (Kom nou….my fotos word by die dag  beter!)

September 11, 2012 · 5 Kommentaar

Groot gevaar! (Nee…nie Avatar!)

Ek hou van goggas…hul fasineer my…(meeste van die tyd.) Toe ek nog skool gehou het, was ek een van daai juffrouens vir wie jy enige iets kriewelrigs  kon bring…totdat ek … Lees voort

Junie 10, 2012 · 9 Kommentaar

Wanneer laas het jy ‘n stokgogga gesien?

Ek wens eintlik ek kon goggas aanhou, hulle fasineer my! (Ek wens eintlik ek het ‘n goeie kamera gehad, sodat ek regtig kon spog, 😉 soos NATGEO…met Nelspruit se natuur en … Lees voort

Mei 13, 2012 · 3 Kommentaar

Versot op mot!

Hê? Ek meen…hoe sê? Vanoggend lê die woorde maar nog diep verskuil… …Maankind het my geïnspireer…. (Maankind, hoe ‘share’ / link ek jou oulike verkleurmannetjiefoto?) En, wie kan my sê, … Lees voort

April 16, 2012 · 5 Kommentaar

Moeder Aarde eet sprinkaan vir ontbyt!

Red Moeder Aarde! Red Moeder Aarde! Op my Afrika ‘groen vrede’ avontuur, probeer ek toe mos nou die ou arme goggatjie red. Nadat kleine ou, sprinkaan-lief  my ‘n paar keer … Lees voort

Maart 12, 2012 · 1 Kommentaar

Kry die nuus nou!

Join 57 other followers

Ek het in Feb.2012 begin blog…kliek op die kalender en lees meer hier!

Oktober 2017
M D W T V S S
« Nov    
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031  

Ou nuus…maar steeds kraakvars!

Kategorieë

Die Blye Boodskap…steeds die beste nuus!

Vir al die ‘quote’ liefhebbers…..

Goeie nuus! Niemand weet wanneer die wêreld tot ‘n einde gaan kom nie!

Vir eksklusiewe houtwerk inni Laeveld…kliek op die foto

Hulle jolyt saam!

Twitter Updates

Error: Twitter did not respond. Please wait a few minutes and refresh this page.

Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde...

Die Engelse Vrou

dwalende gedagtes van 'n engelse vrou in 'n nuwe taal

myseuns

My Dagboek vir Liam, Heath & Finn

agent 0013 nelspruit

The real estate ups and downs...of a... NOT so blonde agent

Slakkelak

Lees saam...

What's On South Africa

Events, Travel and Information

Boekemakranka

Waar passie vir tegnologie en boeke ontmoet in e-boeke

Blogs Of The Day

Just another WordPress.com weblog

Jay Squires' SEPTUAGENARIAN JOURNEY

DUDE'S USED ALL HIS SECOND WIND . . . JOURNEY WITH HIM NOW AS HE LAUNCHES HIS THIRD.

barre body

"Barre Body is a total body workout that lifts your seat, tones your thighs and burns fat in record-breaking time"

jongds

Gedagtes van 'n jong dominee.

J. J Brits

Word Portrait Writer

Little Grey Box

Travel fun!

allergic2grass

Sommer net my griffel-plek

lekkerjeuk

is iemand wat die menslike toestand bekyk en nogals 'n opinie daaroor het

Jan se twak

Sommer net staaltjies en alledaagse twak

rooi rose luister na jou

oor depressie, psigaters, pille, dieet, skei, tieners en die res

Wake Up My Faith

My journey in daring to live by "faith alone". Come along and see what happens...

Timothy Kieswetter's Blog oor Gesonde Seksualiteit

Om 'n gesonde gesindheid rondom ons seksualiteit te ontwikkel.

dirkiedupl

" 'n Glimlag is die son wat die winter van die mens se gesig verdryf." Victor Hugo.

Ed Dale

Digital Marketing Strategies & Systems

Tracy Todd – Brave Lotus Flower

Living life, paralysed from the neck down, out loud.

Demoerin

Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel

nou hoe dan nou

7 uit 9 mense dink seker ook so

Binne die Glashuis

Die binne na buite weerspieëling van my gevoelens, gedagtes en drome oor Gesonde Seks

Die Nederlandse siening

'n Nederlandse blik op Suid-Afrika

Lomi

Leer, Speel, Skep

SKRYWERS SKRYF

Bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers

Die Lewegewer

The Life-Giver

Afrikaans in Leipzig

Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr

freddieburger

Skryf sonder bybedoelings

All who wander...

Thoughts of mine that fall onto paper