goeienuusloli

Ek deel myne…kom deel joune!

‘n Kar is ‘n kar…(sho sho!!)

    Net vir die manne 😉   …..ek sê bog met dit! My liefde vir ou karre het seker in Amerika begin, waar ek as kind gewoon het.   (Daar … Lees voort

Julie 5, 2013 · 3 Kommentaar

T.I.A…’This is Africa’

T.I.A staan vir:  ‘This is Africa’  …en is dit nie? “The soil is red, because of all the blood shed ….” Blood Diamonds  Nie lighartige of ontspannede…. maar tog, boeiende … Lees voort

November 26, 2012 · 7 Kommentaar

Liefdestale in die slaapkamer…nie die Fraanse soort nie

Sommer Afrikaans! Liefdestale in die slaapkamer….Nie die fraanse soort nie…sommer Afrikaans Loli inni Laeveld was daar! Gustav en Elna Muller bied ‘n spanpraaitjie aan oor intimiteit seks, en jou liefdestaal … Lees voort

November 22, 2012 · 2 Kommentaar

Liefdestale…Daar’s vyf…My man sê: “Daar’s net een!”

Liefdestale …Daar’s vyf …My man sê, “Daar’s net een!” Mens vind heelwat baat deur te verstaan wat jou en jou maat se liefdestaal is.  Die staaltjie gaan so: van kleins … Lees voort

November 20, 2012 · 9 Kommentaar

Liefdestale is vir sissies!

Liefdestale is vir SUSSIES ag, vrouens Opgewonde, toegerus en terug van die Intiem Tydskrif vroueoggend  inni Laeveld met vraelys inhand om manlief te toets. Ek sê : “Kom ons vind uit … Lees voort

November 16, 2012 · 9 Kommentaar

Houtwerkster van formaat!

  My vingers is seer, my skouers…effe styf Eksklusiewe houtwerk, is ‘n tawwe bedryf! Die Q.S. dreig …”Dié kombuis moet klaar!!” Van my kantaf, dog ek, dit was ‘n goeie … Lees voort

November 6, 2012 · 4 Kommentaar

Sekspraaitjies…die moeiliker soort

Sekspraaitjies…die moeiliker soort Afrikaners is plesierig…maar baie van hulle effe toe-been, en kamstig ‘ordentelik’. Gelukkig is dit besig om te verander!! (Vir my in elkgeval…en sekerlik al die boggers  bloggers … Lees voort

Oktober 18, 2012 · 11 Kommentaar

Stywe ‘tollies’ …en sulke goed…

…Dis met sulke tye dat ek my man die meeste mis… As Kleinboet hoeka… dáároor kla…. en vrae vra… (Ja..die tollie soort. Ag, ek bedoel ‘penis’ vrae, okei?) Nou wat … Lees voort

Oktober 15, 2012 · 11 Kommentaar

En dié een was op die kopkussing…

Ek belowe. My seun het laat roep die één aand…. Liewe aarde. Die foto kan nie die ding of ervaring  justice  doen nie!!

Oktober 9, 2012 · 7 Kommentaar

Heerlike Intimiteit…kan jy getuig?

Sheet Music: Uncovering the Secrets of Sexual Intimacy in Marriage Nog ‘n lewens veranderde moet lees! Mense, ek kan net sê…ek is ook Afrikaans, en die boek het my laat … Lees voort

Junie 29, 2012 · 5 Kommentaar

Die Lootse van Blairgowrie

My hare is kaalkop geskeer, daar’s ‘n ring in my neus. My klere is swart, my boots, nie gepoets. “Mamma, ontmoet my nuwe vriendin”… sê myne… “Hallo, liefiekind.”… die tante … Lees voort

Junie 25, 2012 · 10 Kommentaar

Ons slang…

Goeie nuus mense!! Dié slang is gelukkig deur die professionals kom haal…laas jaar al, toe Loli ke Nollie vir die eerste keer, face to face, met Moeder Aarde…en gelukkig met … Lees voort

Mei 10, 2012 · 4 Kommentaar

New fragrance for Bulls: Pink

Kie, kie kie. 🙂 🙂 🙂                                                 … Lees voort

Mei 7, 2012 · 1 Kommentaar

Aai, aai…gebore om te kyk!

Ek het jou mos gesê, mans is gebore om te kyk! Vroulief, kyk is lekker, verslawing nie. Ek is self jou ‘ordentlike’ Afrikaanse meisie, maar ons moet maar vrede maak … Lees voort

Maart 23, 2012 · 8 Kommentaar

Beskerm: Vry is lekker…verslawing nie.

Daar is geen uittreksel nie want hierdie is ‘n beskermde bydrae.

Maart 8, 2012 · Gee jou wagwoord om kommentaar te lees.

Kry die nuus nou!

Join 57 other followers

Ek het in Feb.2012 begin blog…kliek op die kalender en lees meer hier!

Junie 2017
M D W T V S S
« Nov    
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
2627282930  

Ou nuus…maar steeds kraakvars!

Kategorieë

Die Blye Boodskap…steeds die beste nuus!

Vir al die ‘quote’ liefhebbers…..

Goeie nuus! Niemand weet wanneer die wêreld tot ‘n einde gaan kom nie!

Vir eksklusiewe houtwerk inni Laeveld…kliek op die foto

Hulle jolyt saam!

Twitter Updates

Error: Twitter did not respond. Please wait a few minutes and refresh this page.

Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde...

Die Engelse Vrou

dwalende gedagtes van 'n engelse vrou in 'n nuwe taal

myseuns

My Dagboek vir Liam, Heath & Finn

agent 0013 nelspruit

The real estate ups and downs...of a... NOT so blonde agent

Slakkelak

Lees saam...

What's On South Africa

Events, Travel and Information

Boekemakranka

Waar passie vir tegnologie en boeke ontmoet in e-boeke

Blogs Of The Day

Just another WordPress.com weblog

Jay Squires' Septuagenarian Journey

Dude's Used His Second Wind and Just Launched Into His Third

barre body

"Barre Body is a total body workout that lifts your seat, tones your thighs and burns fat in record-breaking time"

jongds

Gedagtes van 'n jong dominee.

J. J Brits

Word Portrait Writer

Little Grey Box

A fun & relatable travel blog

allergic2grass

Sommer net my griffel-plek

lekkerjeuk

is iemand wat die menslike toestand bekyk en nogals 'n opinie daaroor het

Jan se twak

Sommer net staaltjies en alledaagse twak

rooi rose luister na jou

oor depressie, psigaters, pille, dieet, skei, tieners en die res

Wake Up My Faith

My journey in daring to live by "faith alone". Come along and see what happens...

Timothy Kieswetter's Blog oor Gesonde Seksualiteit

Om 'n gesonde gesindheid rondom ons seksualiteit te ontwikkel.

dirkiedupl

" 'n Glimlag is die son wat die winter van die mens se gesig verdryf." Victor Hugo.

Ed Dale

Digital Marketing Strategies & Systems

Tracy Todd – Brave Lotus Flower

Living life, paralysed from the neck down, out loud.

Demoerin

Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel

nou hoe dan nou

7 uit 9 mense dink seker ook so

Binne die Glashuis

Die binne na buite weerspieëling van my gevoelens, gedagtes en drome oor Gesonde Seks

Die Nederlandse siening

'n Nederlandse blik op Suid-Afrika

Lomi

Leer, Speel, Skep

SKRYWERS SKRYF

Bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers

Die Lewegewer

The Life-Giver

Afrikaans in Leipzig

Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr

freddieburger

Skryf sonder bybedoelings

All who wander...

Thoughts of mine that fall onto paper