goeienuusloli

Ek deel myne…kom deel joune!

Nog nooit geblog?

Nog Nooit geblog?

Toemaar, ek kom óók omtrent uit ‘n grot! (…en ek erken, ek het nie ‘n verskoning nie…daar was net nie rede om te leer nie!)

Blogging, social media, twitter, facebook….hulle is almal hiér om te bly….so vir al die andér oningeligtes😉

Vinnige selfhelp tips vir Goeienuusloli se blog:

  • Sluit aan deur jou pyltjie te beweeg, heel regs, bo, na: Kliek en sluit hier aan…
  • Jy sal  ‘n epos ontvang met die NUUS van die oomblik
  • UIT die diepte van my hart…wil ek van jou hoor….dis wat blogging so lekker maak….so wanneer jy klaar gelees het, en jou epos aanmoedig om te ‘comment’ :KLIEK ASB. daar
  • Jy sal by ‘n oop hokkie kom, om jou sê te sê…. Sê HOM!!!
  • Tik dit in….Hy lyk so…
  • Kies of jy een van jou ander aanlynprofiele wil gebruik, deur op dit te kliek  W- as jy reeds ‘n WordPress blogger is   T- Twitter  F- Facebook
  • Kliek Notify 1: as jy wil hoor wat almal te sê het op ‘n spesifieke nuusbrokkie waarvan jy die gesprek wil volg (of los oop)
  • Kliek Notify 2: as jy wil lees wat ek vir jou terug skryf
  • AS JY SOMMER ook net vir pret ‘n blog/skuilnaam wil opmaak, en annoniem wil bly…sal die opsie opkom nadat jy post comment gekliek het
  • BESTE NUUS van alles, as jy dit eers eenkeer gedoen het, bestaan en tél  jy in cyberspace:mrgreen:
  • …en hoef jy nie weer elke keer die info in te vul nie!!! ( DOEN dit, dit vat net lank die eerste keer!)

“Loli, dis intimidereend” …..ek weet…maar só bevrydend. Jy het ‘n stem, gebruik hom!

Begin sommer jou eie blog…jy sal nooit weer dieselfde wees nie!      Terloops, vat gou jou muis, hier links, op daai sin, ‘n titel sal verskyn, van iets wat ek/iemand anders geskryf het en kliek.

kliek….kliek…Dis die gees van die internet…kliek kliek

2 comments on “Nog nooit geblog?

  1. Toortsie
    November 15, 2012

    Ek geniet die geselskap op die blogs. Baie. Dis lekker, ek kan saamgesels, dis interessant….

    • Loli Pretorius
      November 15, 2012

      Ek moet erken, dis een van die redes hoekom ek begin blog het. Ek was waarlik baie eensaam in my nuwe dorp, en draai toe na ‘woorde’…waarvan ek baie het!….en toe begin ek maats maak…hier, en weet jy? Op my dorp óók! Want mens leer jouself ken, en ja, lief hê, en dan kan mens makliker sommer begin gesels met ‘n vreemdeling langs die skool se sportveld. Vive la blogging!

Jolyt gerus saam !

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kry die nuus nou!

Join 55 other followers

Ek het in Feb.2012 begin blog…kliek op die kalender en lees meer hier!

Desember 2016
M T W T F S S
« Nov    
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  

Ou nuus…maar steeds kraakvars!

Kategorieë

Die Blye Boodskap…steeds die beste nuus!

Vir al die ‘quote’ liefhebbers…..

Goeie nuus! Niemand weet wanneer die wêreld tot ‘n einde gaan kom nie!

Vir eksklusiewe houtwerk inni Laeveld…kliek op die foto

Hulle jolyt saam!

Twitter Updates

Error: Twitter did not respond. Please wait a few minutes and refresh this page.

Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde...

Die Engelse Vrou

dwalende gedagtes van 'n engelse vrou in 'n nuwe taal

myseuns

My Dagboek vir Liam, Heath & Finn

agent 0013 nelspruit

The real estate ups and downs...of a... NOT so blonde agent

Die Korrelkop Kahuna

Comfortably Numb

Slakkelak

Lees saam...

What's On South Africa

Events, Travel and Information

Boekemakranka

Uitgewer van e-Boeke - Waar passie vir tegnologie en boeke ontmoet

Blogs Of The Day

Just another WordPress.com weblog

Jay Squires' Septuagenarian Journey

Dude's Used His Second Wind and Just Launched Into His Third

barre body

"Barre Body is a total body workout that lifts your seat, tones your thighs and burns fat in record-breaking time"

jongds

Gedagtes van 'n jong dominee.

J. J Brits

Word Portrait Writer

Little Grey Box

A fun & relatable travel blog

allergic2grass

Sommer net my griffel-plek

lekkerjeuk

is iemand wat die menslike toestand bekyk en nogals 'n opinie daaroor het

Jan se twak

Sommer net staaltjies en alledaagse twak

rooi rose luister na jou

oor depressie, psigaters, pille, dieet, skei, tieners en die res

Wake Up My Faith

My journey in daring to live by "faith alone". Come along and see what happens...

Timothy Kieswetter's Blog oor Gesonde Seksualiteit

Om 'n gesonde gesindheid rondom ons seksualiteit te ontwikkel.

dirkiedupl

" 'n Glimlag is die son wat die winter van die mens se gesig verdryf." Victor Hugo.

Ed Dale

Digital Marketing Strategies & Systems

Tracy Todd

Living life paralysed from the neck down, out loud.

Demoerin

Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel

nou hoe dan nou

7 uit 9 mense dink seker ook so

Binne die Glashuis

Die binne na buite weerspieëling van my gevoelens, gedagtes en drome oor Gesonde Seks

Die Nederlandse siening

'n Nederlandse blik op Suid-Afrika

Lomi

Learning, Playing, Crafting with Love and Laughter

SKRYWERS SKRYF

Bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers

Die Lewegewer

The Life-Giver

Afrikaans in Leipzig

Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr

freddieburger

Skryf sonder bybedoelings

%d bloggers like this: