goeienuusloli

Ek deel myne…kom deel joune!

Innibos verby…dis nou ‘n storie

Innibos verby…dis nou my storie Ja, ek is baie lief vir my taal… …maar dié jaar kon die Afrikaanse Innibos fees my nie haal (Been there, done that… “Is dit … Lees voort

Julie 2, 2013 · 2 Kommentaar

T.I.A…’This is Africa’

T.I.A staan vir:  ‘This is Africa’  …en is dit nie? “The soil is red, because of all the blood shed ….” Blood Diamonds  Nie lighartige of ontspannede…. maar tog, boeiende … Lees voort

November 26, 2012 · 7 Kommentaar

Sekspraaitjies…die moeiliker soort

Sekspraaitjies…die moeiliker soort Afrikaners is plesierig…maar baie van hulle effe toe-been, en kamstig ‘ordentelik’. Gelukkig is dit besig om te verander!! (Vir my in elkgeval…en sekerlik al die boggers  bloggers … Lees voort

Oktober 18, 2012 · 11 Kommentaar

Ek wou nog “NEE” sê, toe glip die ‘Ja.’ uit

Grense: Die goeie , onsigbare soort…. Altyd bereid om nog iemand te help, al is jy reeds oorwerk? Sukkel jy om nee te sê, selfs al is jy  na-ure by … Lees voort

Oktober 12, 2012 · 5 Kommentaar

Koning van die diereryk…hop…hop saam

Koning van die Diereryk…hop…hop saam My man hou van diertjies…die ‘troetel’ soort Hy leer hul toertjies by die huis…waar dit hóórt! Só verskeur was my hart by die sirkus…laas nag, … Lees voort

September 5, 2012 · 2 Kommentaar

Swart Skoenlappers…Ingrid Jonker

Ek het laasnag ‘Black Butterflies‘ gekyk (nee, nie ‘n NatGeo special nie! 🙄 ) Dit gaan oor Ingrid Jonker se lewe. (Onthou nou, ek het effe uitgemis as kind, en … Lees voort

Junie 21, 2012 · 6 Kommentaar

“Mixed breed”… Loli Lol

Polities inkorrek, maar daar het jy dit: Ek is ‘n mixed breed. ‘n Behoorlike mengelmoes van menswees!! Mix Een: Van my tienerjare al glo ek, ek is geroep om te … Lees voort

Junie 19, 2012 · 7 Kommentaar

Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal

Ek like  my taal, al meng ek hom. (Ek kan nie anders nie!)… Ja, by party tannies, wat ‘tannies’ wil wees, en kwaad raak OF voel jy is disrespekvol as jy … Lees voort

Junie 1, 2012 · Lewer kommentaar

Godsdienstig? Nee, ek is ‘n Christen

Is jy godsdienstig of ‘n Christen? (“Loli, daar gaan jy alweer. Ek gaan kerk toe omdat ek godsdienstig is!!!) Enige godsiens word gebaseer op ‘n klomp reëls, wat dikwels deur … Lees voort

Mei 22, 2012 · 8 Kommentaar

“Tannie?” Ek is nie ‘n tannie nie?!

So het ek toe my stapskoene aan vir my eerste 5 km Pick & Pay Pink Drive pretloop. Dis Mbombela Stadium… Dis Nelspruit… Dis berge…oranje staalkameelperde…Dis asemrowend mooi… “Kan ek … Lees voort

Mei 15, 2012 · Lewer kommentaar

Kappie ‘ê’…. vir die Afrikaner wat wil weet

Vir al die bloggers wat nog nie kappie ‘ê’ soos in…”hoe sê?” kan maak NIE…. het ‘HerrieMerrie’ se gesiggies 🙄 my geïnspireer!!!! Dit staan bekend as ASCII Codes en sal vir jou…Oranja … Lees voort

April 17, 2012 · 3 Kommentaar

“I am a patient…but I’m NOT patient!”

Noodgedwonge sit ek dié week by die goewerment hospitaal :Rob Ferreira te Nelspruit (binnekort ‘Mbombela’ City !!) Aai,die grootsheid van die mens. Vir die van jul wat nie weet nie, … Lees voort

April 7, 2012 · 2 Kommentaar

Aai, aai…gebore om te kyk!

Ek het jou mos gesê, mans is gebore om te kyk! Vroulief, kyk is lekker, verslawing nie. Ek is self jou ‘ordentlike’ Afrikaanse meisie, maar ons moet maar vrede maak … Lees voort

Maart 23, 2012 · 8 Kommentaar

Kry die nuus nou!

Join 57 other followers

Ek het in Feb.2012 begin blog…kliek op die kalender en lees meer hier!

Junie 2017
M D W T V S S
« Nov    
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
2627282930  

Ou nuus…maar steeds kraakvars!

Kategorieë

Die Blye Boodskap…steeds die beste nuus!

Vir al die ‘quote’ liefhebbers…..

Goeie nuus! Niemand weet wanneer die wêreld tot ‘n einde gaan kom nie!

Vir eksklusiewe houtwerk inni Laeveld…kliek op die foto

Hulle jolyt saam!

Twitter Updates

Error: Twitter did not respond. Please wait a few minutes and refresh this page.

Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde...

Die Engelse Vrou

dwalende gedagtes van 'n engelse vrou in 'n nuwe taal

myseuns

My Dagboek vir Liam, Heath & Finn

agent 0013 nelspruit

The real estate ups and downs...of a... NOT so blonde agent

Slakkelak

Lees saam...

What's On South Africa

Events, Travel and Information

Boekemakranka

Waar passie vir tegnologie en boeke ontmoet in e-boeke

Blogs Of The Day

Just another WordPress.com weblog

Jay Squires' Septuagenarian Journey

Dude's Used His Second Wind and Just Launched Into His Third

barre body

"Barre Body is a total body workout that lifts your seat, tones your thighs and burns fat in record-breaking time"

jongds

Gedagtes van 'n jong dominee.

J. J Brits

Word Portrait Writer

Little Grey Box

A fun & relatable travel blog

allergic2grass

Sommer net my griffel-plek

lekkerjeuk

is iemand wat die menslike toestand bekyk en nogals 'n opinie daaroor het

Jan se twak

Sommer net staaltjies en alledaagse twak

rooi rose luister na jou

oor depressie, psigaters, pille, dieet, skei, tieners en die res

Wake Up My Faith

My journey in daring to live by "faith alone". Come along and see what happens...

Timothy Kieswetter's Blog oor Gesonde Seksualiteit

Om 'n gesonde gesindheid rondom ons seksualiteit te ontwikkel.

dirkiedupl

" 'n Glimlag is die son wat die winter van die mens se gesig verdryf." Victor Hugo.

Ed Dale

Digital Marketing Strategies & Systems

Tracy Todd – Brave Lotus Flower

Living life, paralysed from the neck down, out loud.

Demoerin

Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel

nou hoe dan nou

7 uit 9 mense dink seker ook so

Binne die Glashuis

Die binne na buite weerspieëling van my gevoelens, gedagtes en drome oor Gesonde Seks

Die Nederlandse siening

'n Nederlandse blik op Suid-Afrika

Lomi

Leer, Speel, Skep

SKRYWERS SKRYF

Bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers

Die Lewegewer

The Life-Giver

Afrikaans in Leipzig

Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr

freddieburger

Skryf sonder bybedoelings

All who wander...

Thoughts of mine that fall onto paper