goeienuusloli

Ek deel myne…kom deel joune!

My broer is dood vir my..en ek blameer godsdiens

Dis die vreemdste gevoel om ‘n oproep te kry van ‘n stem wat jy baie goed ken, maar nie meer ken nie. (My broer lewe nog, ons almal trek nou … Lees voort

Junie 3, 2013 · 16 Kommentaar

“I stopped writing because God told me He was an atheist” M.Freeman

Hoe’s dit vir ‘n deurmekaar gelowige…of NIE? 11 April 2013    Die goeienuusloli hang haar pen op….of NIE? Ek ervaar van die ergste ontrekkingssimptome ooit. Laat ek verduidelik. Ek aanvaar … Lees voort

April 11, 2013 · 13 Kommentaar

Geestelike Hoogmoed: Is daar so iets?

JA, ek erken ek is ‘n Charismaat…maar ek wil nie meer een wees nie 😳   Geestelike Hoogmoed: My  eie gedig Toé, ‘n stoere N.G. girl, is my nuwe stapmaat … Lees voort

September 25, 2012 · 6 Kommentaar

Depressie lyers…Daar is lig in die donker….

So, jy is op Prozac. (Ek was ook op veertien….nie pille nie 🙂 …14 jarige ouderdom…en ek het hordes pillle ook gesluk om ‘n einde van my bestaan te maak. … Lees voort

Julie 25, 2012 · 2 Kommentaar

Tyd om te bid….?

Die mense  sit by Valencia en wag, Nie net ‘ons’ nie maar al die staff… Dis Vrydag en  tyd om te bid. Almal weet dié winkel maak toe…. In Nelspruit … Lees voort

Julie 16, 2012 · 2 Kommentaar

Godsdienstig? Nee, ek is ‘n Christen

Is jy godsdienstig of ‘n Christen? (“Loli, daar gaan jy alweer. Ek gaan kerk toe omdat ek godsdienstig is!!!) Enige godsiens word gebaseer op ‘n klomp reëls, wat dikwels deur … Lees voort

Mei 22, 2012 · 8 Kommentaar

Goeie nuus…is mos GOEIE nuus!

  Goeie nuus, maak mens bly! Die Blye Boodskap Duisende jare gelede het die mense Jesus begin verkondig. Dit was die evangelie. “Jesus het gekom” ” Hy is die Redder” … Lees voort

Mei 11, 2012 · 3 Kommentaar

Genade?! Is ek vry van die Tien Gebooie?

Wat is genade? Die HAT verklaar die woord só: goedertierenheid Barmhartig, vergifnis, vergewensgesinde, gelukkige beskikking Goeie genade! =Uitroeping van verbasing of ontsteltenis As jy gekerk is van kleins, het jy … Lees voort

Mei 9, 2012 · 8 Kommentaar

Aai, aai…gebore om te kyk!

Ek het jou mos gesê, mans is gebore om te kyk! Vroulief, kyk is lekker, verslawing nie. Ek is self jou ‘ordentlike’ Afrikaanse meisie, maar ons moet maar vrede maak … Lees voort

Maart 23, 2012 · 8 Kommentaar

Godsdiens Smodgdiens

Ek haat godsiens. Ek gaan waag om te sê, as jy in jou laat 30’s is, en Afrikaans, het jy êrens godsdiens ingekry. Dis deel van ons tradisies en kultuur. “Nee, … Lees voort

Maart 9, 2012 · 6 Kommentaar

Kry die nuus nou!

Join 57 other followers

Ek het in Feb.2012 begin blog…kliek op die kalender en lees meer hier!

Augustus 2017
M D W T V S S
« Nov    
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031  

Ou nuus…maar steeds kraakvars!

Kategorieë

Die Blye Boodskap…steeds die beste nuus!

Vir al die ‘quote’ liefhebbers…..

Goeie nuus! Niemand weet wanneer die wêreld tot ‘n einde gaan kom nie!

Vir eksklusiewe houtwerk inni Laeveld…kliek op die foto

Hulle jolyt saam!

Twitter Updates

Error: Twitter did not respond. Please wait a few minutes and refresh this page.

Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde...

Die Engelse Vrou

dwalende gedagtes van 'n engelse vrou in 'n nuwe taal

myseuns

My Dagboek vir Liam, Heath & Finn

agent 0013 nelspruit

The real estate ups and downs...of a... NOT so blonde agent

Slakkelak

Lees saam...

What's On South Africa

Events, Travel and Information

Boekemakranka

Waar passie vir tegnologie en boeke ontmoet in e-boeke

Blogs Of The Day

Just another WordPress.com weblog

Jay Squires' SEPTUAGENARIAN JOURNEY

DUDE'S USED ALL HIS SECOND WIND . . . . JOURNEY WITH HIM IN THE LAUNCH OF HIS THIRD.

barre body

"Barre Body is a total body workout that lifts your seat, tones your thighs and burns fat in record-breaking time"

jongds

Gedagtes van 'n jong dominee.

J. J Brits

Word Portrait Writer

Little Grey Box

A fun & relatable travel blog

allergic2grass

Sommer net my griffel-plek

lekkerjeuk

is iemand wat die menslike toestand bekyk en nogals 'n opinie daaroor het

Jan se twak

Sommer net staaltjies en alledaagse twak

rooi rose luister na jou

oor depressie, psigaters, pille, dieet, skei, tieners en die res

Wake Up My Faith

My journey in daring to live by "faith alone". Come along and see what happens...

Timothy Kieswetter's Blog oor Gesonde Seksualiteit

Om 'n gesonde gesindheid rondom ons seksualiteit te ontwikkel.

dirkiedupl

" 'n Glimlag is die son wat die winter van die mens se gesig verdryf." Victor Hugo.

Ed Dale

Digital Marketing Strategies & Systems

Tracy Todd – Brave Lotus Flower

Living life, paralysed from the neck down, out loud.

Demoerin

Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel

nou hoe dan nou

7 uit 9 mense dink seker ook so

Binne die Glashuis

Die binne na buite weerspieëling van my gevoelens, gedagtes en drome oor Gesonde Seks

Die Nederlandse siening

'n Nederlandse blik op Suid-Afrika

Lomi

Leer, Speel, Skep

SKRYWERS SKRYF

Bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers

Die Lewegewer

The Life-Giver

Afrikaans in Leipzig

Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr

freddieburger

Skryf sonder bybedoelings

All who wander...

Thoughts of mine that fall onto paper