goeienuusloli

Ek deel myne…kom deel joune!

Dinkem Genuine Wasgoeddraad

Ek het my eerste een! (Loli? Waar hang jy jou wasgoed die laaste twee dekades?) Die wasgoeddraad (kyk net die uitsig….en die diefwering ūüôĄ ¬† ) Ek bedoel maar net, … Lees voort

Januarie 24, 2013 · 5 Kommentaar

Abba my Pappa

…Abba my Ek sien ‘n vriend loop op straat Met sy kleine dogter in sy arms Di√© gesig is rooi…die t-hemp papsop nat. Hy glimlag en groet. Wie weet? dalk … Lees voort

Januarie 14, 2013 · Lewer kommentaar

Ek, Alleen

Ek alleen is verantwoordelik vir my eie geluk. Mens raak ‘gemaklik’ as jy getroud is of aan iemand ‘behoort’. Dis vanselfsprekend, jy’s deel van ‘iets’. Vir die eerste keer in … Lees voort

November 29, 2012 · 6 Kommentaar

Liefdestale in die slaapkamer…nie die Fraanse soort nie

Sommer Afrikaans! Liefdestale in die slaapkamer….Nie die fraanse soort nie‚Ķsommer Afrikaans Loli inni Laeveld was daar! Gustav en Elna Muller bied ‚Äėn spanpraaitjie aan oor intimiteit seks, en jou liefdestaal … Lees voort

November 22, 2012 · 2 Kommentaar

Sekspraaitjies…die moeiliker soort

Sekspraaitjies‚Ķdie moeiliker soort Afrikaners is plesierig‚Ķmaar baie van hulle effe toe-been, en kamstig ‚Äėordentelik‚Äô. Gelukkig is dit besig om te verander!! (Vir my in elkgeval…en sekerlik al die boggers¬† bloggers … Lees voort

Oktober 18, 2012 · 11 Kommentaar

Vadersdag Vergete

Die oproep kom toe een Vadersdag laat , die stem is een wat ek ken. Neerhalend, ontevrede, uitdagend…hoekom bel ek nie? ‚ÄúEk is jou Pa. Ek hoop jy leer jou … Lees voort

Junie 22, 2012 · 5 Kommentaar

Kry die nuus nou!

Join 57 other followers

Ek het in Feb.2012 begin blog…kliek op die kalender en lees meer hier!

Augustus 2017
M D W T V S S
« Nov    
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031  

Ou nuus…maar steeds kraakvars!

Kategorie√ę

Die Blye Boodskap…steeds die beste nuus!

Vir al die ‘quote’ liefhebbers…..

Goeie nuus! Niemand weet wanneer die w√™reld tot ‘n einde gaan kom nie!

Vir eksklusiewe houtwerk inni Laeveld…kliek op die foto

Hulle jolyt saam!

Twitter Updates

Error: Twitter did not respond. Please wait a few minutes and refresh this page.

Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde...

Die Engelse Vrou

dwalende gedagtes van 'n engelse vrou in 'n nuwe taal

myseuns

My Dagboek vir Liam, Heath & Finn

agent 0013 nelspruit

The real estate ups and downs...of a... NOT so blonde agent

Slakkelak

Lees saam...

What's On South Africa

Events, Travel and Information

Boekemakranka

Waar passie vir tegnologie en boeke ontmoet in e-boeke

Blogs Of The Day

Just another WordPress.com weblog

Jay Squires' SEPTUAGENARIAN JOURNEY

DUDE'S USED ALL HIS SECOND WIND . . . . JOURNEY WITH HIM IN THE LAUNCH OF HIS THIRD.

barre body

"Barre Body is a total body workout that lifts your seat, tones your thighs and burns fat in record-breaking time"

jongds

Gedagtes van 'n jong dominee.

J. J Brits

Word Portrait Writer

Little Grey Box

A fun & relatable travel blog

allergic2grass

Sommer net my griffel-plek

lekkerjeuk

is iemand wat die menslike toestand bekyk en nogals 'n opinie daaroor het

Jan se twak

Sommer net staaltjies en alledaagse twak

rooi rose luister na jou

oor depressie, psigaters, pille, dieet, skei, tieners en die res

Wake Up My Faith

My journey in daring to live by "faith alone". Come along and see what happens...

Timothy Kieswetter's Blog oor Gesonde Seksualiteit

Om 'n gesonde gesindheid rondom ons seksualiteit te ontwikkel.

dirkiedupl

" 'n Glimlag is die son wat die winter van die mens se gesig verdryf." Victor Hugo.

Ed Dale

Digital Marketing Strategies & Systems

Tracy Todd ‚Äď Brave Lotus Flower

Living life, paralysed from the neck down, out loud.

Demoerin

Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel

nou hoe dan nou

7 uit 9 mense dink seker ook so

Binne die Glashuis

Die binne na buite weerspie√ęling van my gevoelens, gedagtes en drome oor Gesonde Seks

Die Nederlandse siening

'n Nederlandse blik op Suid-Afrika

Lomi

Leer, Speel, Skep

SKRYWERS SKRYF

Bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers

Die Lewegewer

The Life-Giver

Afrikaans in Leipzig

Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr

freddieburger

Skryf sonder bybedoelings

All who wander...

Thoughts of mine that fall onto paper