goeienuusloli

Ek deel myne…kom deel joune!

‘n TWEEDE McDonalds…sho! Nelspruit is nou ‘oppi map’!

Baie dorpe het glad nie één…nou het onssin TWEE!! Wie kan raai wat dit is?? Nelspruit is nou oppi map, hoor?! Kyk vir weke debateer ons gesin or die nuwe … Lees voort

November 6, 2013 · 4 Kommentaar

Ek is nou ‘n regte skrywer…ag, okay, almal moet êrens begin

Goeie Nuus: Loli se eerste artikel gepubliseerd in Laeveldse tydskrif : Mom’s Notes (kliek links en lees meer) Ja, en toe? Wat sê jy daarvan? Van my kant af, dis heerlik … Lees voort

Maart 14, 2013 · 4 Kommentaar

Ughm…eeeek! Is al wat ek kón sê!!

Kyk nê, jul weet ek is bietjie stil. (Dis omdat ek my boeglam geskrik het vir dié ding. ) Sommer ‘n alledaagse gogga van die Laeveld, maar nou ja, niks is … Lees voort

Februarie 25, 2013 · 15 Kommentaar

Liefdestale is vir sissies!

Liefdestale is vir SUSSIES ag, vrouens Opgewonde, toegerus en terug van die Intiem Tydskrif vroueoggend  inni Laeveld met vraelys inhand om manlief te toets. Ek sê : “Kom ons vind uit … Lees voort

November 16, 2012 · 9 Kommentaar

Houtwerkster van formaat!

  My vingers is seer, my skouers…effe styf Eksklusiewe houtwerk, is ‘n tawwe bedryf! Die Q.S. dreig …”Dié kombuis moet klaar!!” Van my kantaf, dog ek, dit was ‘n goeie … Lees voort

November 6, 2012 · 4 Kommentaar

En dié een was op die kopkussing…

Ek belowe. My seun het laat roep die één aand…. Liewe aarde. Die foto kan nie die ding of ervaring  justice  doen nie!!

Oktober 9, 2012 · 7 Kommentaar

Sowaar? Wat op desaarde is dit?

Sowaar? Wat op desaarde is dit?

Sowaar? Wat op desaarde is dit?

Oktober 9, 2012 · 6 Kommentaar

Intiem Tydskrif kom Laeveld toe

Uiteindelik kom INTIEM Laeveld toe! (Goeie Nuus Loli gee vandag sommer dié tydskrif ‘n hupstoot…ek gaan daar wees!) Kom geniet ‘n oggend van lag en leer waar ons gesels oor … Lees voort

September 15, 2012 · 5 Kommentaar

Laeveld Uitstappies…R30…of minder…nog beter…verniet!

Ek het 3 kinders, en kan maklik R750.00 betaal vir ‘n gesinsuitstappie, wat te sê nog van oorslaap… Wie stem saam?  Nie hier nie!! Hier gaan ek vir jou ‘n paar … Lees voort

Augustus 13, 2012 · 2 Kommentaar

Kry die nuus nou!

Join 57 other followers

Ek het in Feb.2012 begin blog…kliek op die kalender en lees meer hier!

Junie 2017
M D W T V S S
« Nov    
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
2627282930  

Ou nuus…maar steeds kraakvars!

Kategorieë

Die Blye Boodskap…steeds die beste nuus!

Vir al die ‘quote’ liefhebbers…..

Goeie nuus! Niemand weet wanneer die wêreld tot ‘n einde gaan kom nie!

Vir eksklusiewe houtwerk inni Laeveld…kliek op die foto

Hulle jolyt saam!

Twitter Updates

Error: Twitter did not respond. Please wait a few minutes and refresh this page.

Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde...

Die Engelse Vrou

dwalende gedagtes van 'n engelse vrou in 'n nuwe taal

myseuns

My Dagboek vir Liam, Heath & Finn

agent 0013 nelspruit

The real estate ups and downs...of a... NOT so blonde agent

Slakkelak

Lees saam...

What's On South Africa

Events, Travel and Information

Boekemakranka

Waar passie vir tegnologie en boeke ontmoet in e-boeke

Blogs Of The Day

Just another WordPress.com weblog

Jay Squires' Septuagenarian Journey

Dude's Used His Second Wind and Just Launched Into His Third

barre body

"Barre Body is a total body workout that lifts your seat, tones your thighs and burns fat in record-breaking time"

jongds

Gedagtes van 'n jong dominee.

J. J Brits

Word Portrait Writer

Little Grey Box

A fun & relatable travel blog

allergic2grass

Sommer net my griffel-plek

lekkerjeuk

is iemand wat die menslike toestand bekyk en nogals 'n opinie daaroor het

Jan se twak

Sommer net staaltjies en alledaagse twak

rooi rose luister na jou

oor depressie, psigaters, pille, dieet, skei, tieners en die res

Wake Up My Faith

My journey in daring to live by "faith alone". Come along and see what happens...

Timothy Kieswetter's Blog oor Gesonde Seksualiteit

Om 'n gesonde gesindheid rondom ons seksualiteit te ontwikkel.

dirkiedupl

" 'n Glimlag is die son wat die winter van die mens se gesig verdryf." Victor Hugo.

Ed Dale

Digital Marketing Strategies & Systems

Tracy Todd – Brave Lotus Flower

Living life, paralysed from the neck down, out loud.

Demoerin

Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel

nou hoe dan nou

7 uit 9 mense dink seker ook so

Binne die Glashuis

Die binne na buite weerspieëling van my gevoelens, gedagtes en drome oor Gesonde Seks

Die Nederlandse siening

'n Nederlandse blik op Suid-Afrika

Lomi

Leer, Speel, Skep

SKRYWERS SKRYF

Bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers

Die Lewegewer

The Life-Giver

Afrikaans in Leipzig

Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr

freddieburger

Skryf sonder bybedoelings

All who wander...

Thoughts of mine that fall onto paper