goeienuusloli

Ek deel myne…kom deel joune!

“I stopped writing because God told me He was an atheist” M.Freeman

Hoe’s dit vir ‘n deurmekaar gelowige…of NIE? 11 April 2013    Die goeienuusloli hang haar pen op….of NIE? Ek ervaar van die ergste ontrekkingssimptome ooit. Laat ek verduidelik. Ek aanvaar … Lees voort

April 11, 2013 · 13 Kommentaar

Ek is nou ‘n regte skrywer…ag, okay, almal moet êrens begin

Goeie Nuus: Loli se eerste artikel gepubliseerd in Laeveldse tydskrif : Mom’s Notes (kliek links en lees meer) Ja, en toe? Wat sê jy daarvan? Van my kant af, dis heerlik … Lees voort

Maart 14, 2013 · 4 Kommentaar

“Mixed breed”… Loli Lol

Polities inkorrek, maar daar het jy dit: Ek is ‘n mixed breed. ‘n Behoorlike mengelmoes van menswees!! Mix Een: Van my tienerjare al glo ek, ek is geroep om te … Lees voort

Junie 19, 2012 · 7 Kommentaar

Zuma se “Spear”…ek het nie geweet ek gee om nie…

…totdat ek ‘n radio uittreksel  van die verdedigende argument gehoor het… ‘It’s freedom of expression’ Dadelik begin my ore spits…en ja…my hart roer vir die keiser. (Mense, ek was  aanvanklik eers … Lees voort

Junie 6, 2012 · 3 Kommentaar

Kappie ‘ê’…. vir die Afrikaner wat wil weet

Vir al die bloggers wat nog nie kappie ‘ê’ soos in…”hoe sê?” kan maak NIE…. het ‘HerrieMerrie’ se gesiggies 🙄 my geïnspireer!!!! Dit staan bekend as ASCII Codes en sal vir jou…Oranja … Lees voort

April 17, 2012 · 3 Kommentaar

Bloed op die rekenaar

Ernest Hemmingway het gesê : “There’s nothing to writing, all you do, is sit at the typewriter and bleed.” Ek stem saam. Want wat is dit oor skryf  wat so … Lees voort

Maart 20, 2012 · 8 Kommentaar

Blloooooggggghhhhh!

Wat as mens nou uitgeput is met die dashboard wat net nie wil saam werk met die ideés in jou kop nie??!!!!…..En ‘n rekenaar wat net die heeltyd wil rus? … Lees voort

Maart 16, 2012 · Lewer kommentaar

Jou maat, jou chomma kwadraat!!

Blog…glog..smlog…hoekom blog? Omdat ek kan! Omdat ek wil. Omdat ek lief is vir skryf. Ek skryf al vandat ek nege jaar oud is, eers vir Sonja, nou vir jou! (of vir … Lees voort

Februarie 28, 2012 · 14 Kommentaar

Kry die nuus nou!

Join 57 other followers

Ek het in Feb.2012 begin blog…kliek op die kalender en lees meer hier!

Augustus 2017
M D W T V S S
« Nov    
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031  

Ou nuus…maar steeds kraakvars!

Kategorieë

Die Blye Boodskap…steeds die beste nuus!

Vir al die ‘quote’ liefhebbers…..

Goeie nuus! Niemand weet wanneer die wêreld tot ‘n einde gaan kom nie!

Vir eksklusiewe houtwerk inni Laeveld…kliek op die foto

Hulle jolyt saam!

Twitter Updates

Error: Twitter did not respond. Please wait a few minutes and refresh this page.

Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde...

Die Engelse Vrou

dwalende gedagtes van 'n engelse vrou in 'n nuwe taal

myseuns

My Dagboek vir Liam, Heath & Finn

agent 0013 nelspruit

The real estate ups and downs...of a... NOT so blonde agent

Slakkelak

Lees saam...

What's On South Africa

Events, Travel and Information

Boekemakranka

Waar passie vir tegnologie en boeke ontmoet in e-boeke

Blogs Of The Day

Just another WordPress.com weblog

Jay Squires' SEPTUAGENARIAN JOURNEY

DUDE'S USED ALL HIS SECOND WIND . . . . JOURNEY WITH HIM IN THE LAUNCH OF HIS THIRD.

barre body

"Barre Body is a total body workout that lifts your seat, tones your thighs and burns fat in record-breaking time"

jongds

Gedagtes van 'n jong dominee.

J. J Brits

Word Portrait Writer

Little Grey Box

A fun & relatable travel blog

allergic2grass

Sommer net my griffel-plek

lekkerjeuk

is iemand wat die menslike toestand bekyk en nogals 'n opinie daaroor het

Jan se twak

Sommer net staaltjies en alledaagse twak

rooi rose luister na jou

oor depressie, psigaters, pille, dieet, skei, tieners en die res

Wake Up My Faith

My journey in daring to live by "faith alone". Come along and see what happens...

Timothy Kieswetter's Blog oor Gesonde Seksualiteit

Om 'n gesonde gesindheid rondom ons seksualiteit te ontwikkel.

dirkiedupl

" 'n Glimlag is die son wat die winter van die mens se gesig verdryf." Victor Hugo.

Ed Dale

Digital Marketing Strategies & Systems

Tracy Todd – Brave Lotus Flower

Living life, paralysed from the neck down, out loud.

Demoerin

Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel

nou hoe dan nou

7 uit 9 mense dink seker ook so

Binne die Glashuis

Die binne na buite weerspieëling van my gevoelens, gedagtes en drome oor Gesonde Seks

Die Nederlandse siening

'n Nederlandse blik op Suid-Afrika

Lomi

Leer, Speel, Skep

SKRYWERS SKRYF

Bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers

Die Lewegewer

The Life-Giver

Afrikaans in Leipzig

Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr

freddieburger

Skryf sonder bybedoelings

All who wander...

Thoughts of mine that fall onto paper