goeienuusloli

Ek deel myne…kom deel joune!

“I stopped writing because God told me He was an atheist” M.Freeman

Hoe’s dit vir ‘n deurmekaar gelowige…of NIE? 11 April 2013    Die goeienuusloli hang haar pen op….of NIE? Ek ervaar van die ergste ontrekkingssimptome ooit. Laat ek verduidelik. Ek aanvaar … Lees voort

April 11, 2013 · 13 Kommentaar

Ja, kyk weer, dis ‘n spinnekop

Spinnekop gevind by Mankele, Sudwala op bergfiets wandelpad, deur die uwe…goeienuusloli!!!! Ek het my bes probeer om hom af te neem op sy web, want hoe anders sou enige iemand … Lees voort

Maart 25, 2013 · 2 Kommentaar

Is Jesus dalk Swart?

!!! (lekker vir al julle religious ouens) Ek weet toevallig dat Hy ‘n Jood is, en dat dit Hom beslis nie blond 😯  soos in al die prentjies maak nie, … Lees voort

Februarie 7, 2013 · 9 Kommentaar

Goeie Nuus…Jesus is lief vir Lady Gaga

Ek weet, ek weet. Hoe kan ek dit sê? MAKLIK!!!  Sy is ‘n mens nes ek en jy 😯 “Nee liewe Loli, nou haal jy die goeie nuus boodskap heeltemal … Lees voort

November 14, 2012 · 7 Kommentaar

Swart Skoenlappers…Ingrid Jonker

Ek het laasnag ‘Black Butterflies‘ gekyk (nee, nie ‘n NatGeo special nie! 🙄 ) Dit gaan oor Ingrid Jonker se lewe. (Onthou nou, ek het effe uitgemis as kind, en … Lees voort

Junie 21, 2012 · 6 Kommentaar

“Mixed breed”… Loli Lol

Polities inkorrek, maar daar het jy dit: Ek is ‘n mixed breed. ‘n Behoorlike mengelmoes van menswees!! Mix Een: Van my tienerjare al glo ek, ek is geroep om te … Lees voort

Junie 19, 2012 · 7 Kommentaar

Tandarts in Stilletos

Dit was nie my skuld nie…daar was geen waarskuwing…een wine-gum later, en my wit tand is uit! Nou na die eerste afspraak en sewe weke se wag, is dit weer … Lees voort

Mei 29, 2012 · 1 Kommentaar

“I am a patient…but I’m NOT patient!”

Noodgedwonge sit ek dié week by die goewerment hospitaal :Rob Ferreira te Nelspruit (binnekort ‘Mbombela’ City !!) Aai,die grootsheid van die mens. Vir die van jul wat nie weet nie, … Lees voort

April 7, 2012 · 2 Kommentaar

Ek mis Jhoeys se taxis!

Is jy nou gek? Ek het nooit gedink ek sou die taxis van Johannesburg mis nie. Any body knows…how the feeling goes. Jy sit in spitsverkeer, bumper to bumper, en  ry … Lees voort

Maart 14, 2012 · 2 Kommentaar

Kry die nuus nou!

Join 57 other followers

Ek het in Feb.2012 begin blog…kliek op die kalender en lees meer hier!

Augustus 2017
M D W T V S S
« Nov    
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031  

Ou nuus…maar steeds kraakvars!

Kategorieë

Die Blye Boodskap…steeds die beste nuus!

Vir al die ‘quote’ liefhebbers…..

Goeie nuus! Niemand weet wanneer die wêreld tot ‘n einde gaan kom nie!

Vir eksklusiewe houtwerk inni Laeveld…kliek op die foto

Hulle jolyt saam!

Twitter Updates

Error: Twitter did not respond. Please wait a few minutes and refresh this page.

Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde...

Die Engelse Vrou

dwalende gedagtes van 'n engelse vrou in 'n nuwe taal

myseuns

My Dagboek vir Liam, Heath & Finn

agent 0013 nelspruit

The real estate ups and downs...of a... NOT so blonde agent

Slakkelak

Lees saam...

What's On South Africa

Events, Travel and Information

Boekemakranka

Waar passie vir tegnologie en boeke ontmoet in e-boeke

Blogs Of The Day

Just another WordPress.com weblog

Jay Squires' SEPTUAGENARIAN JOURNEY

DUDE'S USED ALL HIS SECOND WIND . . . . JOURNEY WITH HIM IN THE LAUNCH OF HIS THIRD.

barre body

"Barre Body is a total body workout that lifts your seat, tones your thighs and burns fat in record-breaking time"

jongds

Gedagtes van 'n jong dominee.

J. J Brits

Word Portrait Writer

Little Grey Box

A fun & relatable travel blog

allergic2grass

Sommer net my griffel-plek

lekkerjeuk

is iemand wat die menslike toestand bekyk en nogals 'n opinie daaroor het

Jan se twak

Sommer net staaltjies en alledaagse twak

rooi rose luister na jou

oor depressie, psigaters, pille, dieet, skei, tieners en die res

Wake Up My Faith

My journey in daring to live by "faith alone". Come along and see what happens...

Timothy Kieswetter's Blog oor Gesonde Seksualiteit

Om 'n gesonde gesindheid rondom ons seksualiteit te ontwikkel.

dirkiedupl

" 'n Glimlag is die son wat die winter van die mens se gesig verdryf." Victor Hugo.

Ed Dale

Digital Marketing Strategies & Systems

Tracy Todd – Brave Lotus Flower

Living life, paralysed from the neck down, out loud.

Demoerin

Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel

nou hoe dan nou

7 uit 9 mense dink seker ook so

Binne die Glashuis

Die binne na buite weerspieëling van my gevoelens, gedagtes en drome oor Gesonde Seks

Die Nederlandse siening

'n Nederlandse blik op Suid-Afrika

Lomi

Leer, Speel, Skep

SKRYWERS SKRYF

Bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers

Die Lewegewer

The Life-Giver

Afrikaans in Leipzig

Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr

freddieburger

Skryf sonder bybedoelings

All who wander...

Thoughts of mine that fall onto paper