goeienuusloli

Ek deel myne…kom deel joune!

Wie is Loli Pretorius?

Wie is Loli Pretorius? 

‘n Mens nes jy…

….op ‘n reistog….‘Hoe lieflik is die voete op die berge…van dié wat die Goeie Nuus bring!

Arrived? Nee, nooit! Maar ek deel graag my lewe,  sodat ons kan sien…ons is almal eintlik dieselfde!

….’n Liefling, ‘n mamma, ‘n meisie na aan die Here se hart.

‘n Skrywer…’n taxi drywer…..met ‘n paar geheime.

Ek deel myne…dan deel jy joune…

Kom saam!

…..waar het dit als begin?….kliek en lees gerus hier….ek sien uit om jou te leer ken!

7 comments on “Wie is Loli Pretorius?

  1. Darryl Schoeman
    Maart 8, 2012

    Haai Loli. Dankie dat jy kom inloer het. Sal met graagte my God’s reistogte met jou deel. Groete van Durban. Darryl.

    • Loli Pretorius
      Maart 8, 2012

      Awesome Darryl, jy maak so pas my dag….met jou amptelike… EERSTE kommentaar op my hart-kloppie… ‘goeienuusloli’ blog!!!!Ek is seker jy kan die dag onthou, lyk my jy blog al lank!

      Ek sal inloer by jou vrou…moet nou eers weer… afstof…kaalvoet !

  2. Darryl Schoeman
    Maart 8, 2012

    Terwyl jy so surf, check my vrou se blog uit ook sommer http://offthedeependagain.wordpress.com/

  3. Bierpens
    Maart 9, 2012

    Wat ‘n vrolikke stappie deur die blogosfeer. Y webmeester het my laat weet hier is nuwe gesiggie wat die ruwe rowe wêreld van afrikaanse blogs wil aandurf. Goeie genugtig mens … jy het een of ander brawe streep weg. Die mense het al jare terug verkas vleisboek toe.

    Ek sou nooit WordPress kies vir harde werk nie. Ja dit het baie verniet goeie punte in maar mens kan nie regtig geld verdien uit die ding uit nie. Tensy jy op jou eie gaan dan kan jy al die betaal goete by sit.

    In elk geval jou produk is indruk wekkend jou skryf styl bindend en drie jaar terug sou jy gou een van die grootste name in Afrikaans gewees het .. nou loop jy die gevaar om te voel jy werk verniet en bitter min mense lees jou harde werk … any way … die ou wat die masjiene tune het gesê hy sal jou help waar hy kan…

    Good luck … hoop .. jy kom reg …

    • Loli Pretorius
      Maart 9, 2012

      Bierpens, drie jaar gelede? Ek begin nou eers!?
      Is dit te laat vir my??? Waarop blog jy dan?
      Ja, tune asb die masjiene…ek het guns..natuurlik…

  4. Loli
    April 25, 2012

    Test comment from nokia c5

Jolyt gerus saam !

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kry die nuus nou!

Join 55 other followers

Ek het in Feb.2012 begin blog…kliek op die kalender en lees meer hier!

Desember 2016
M T W T F S S
« Nov    
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  

Ou nuus…maar steeds kraakvars!

Kategorieë

Die Blye Boodskap…steeds die beste nuus!

Vir al die ‘quote’ liefhebbers…..

Goeie nuus! Niemand weet wanneer die wêreld tot ‘n einde gaan kom nie!

Vir eksklusiewe houtwerk inni Laeveld…kliek op die foto

Hulle jolyt saam!

Twitter Updates

Error: Twitter did not respond. Please wait a few minutes and refresh this page.

Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde...

Die Engelse Vrou

dwalende gedagtes van 'n engelse vrou in 'n nuwe taal

myseuns

My Dagboek vir Liam, Heath & Finn

agent 0013 nelspruit

The real estate ups and downs...of a... NOT so blonde agent

Die Korrelkop Kahuna

Comfortably Numb

Slakkelak

Lees saam...

What's On South Africa

Events, Travel and Information

Boekemakranka

Uitgewer van e-Boeke - Waar passie vir tegnologie en boeke ontmoet

Blogs Of The Day

Just another WordPress.com weblog

Jay Squires' Septuagenarian Journey

Dude's Used His Second Wind and Just Launched Into His Third

barre body

"Barre Body is a total body workout that lifts your seat, tones your thighs and burns fat in record-breaking time"

jongds

Gedagtes van 'n jong dominee.

J. J Brits

Word Portrait Writer

Little Grey Box

A fun & relatable travel blog

allergic2grass

Sommer net my griffel-plek

lekkerjeuk

is iemand wat die menslike toestand bekyk en nogals 'n opinie daaroor het

Jan se twak

Sommer net staaltjies en alledaagse twak

rooi rose luister na jou

oor depressie, psigaters, pille, dieet, skei, tieners en die res

Wake Up My Faith

My journey in daring to live by "faith alone". Come along and see what happens...

Timothy Kieswetter's Blog oor Gesonde Seksualiteit

Om 'n gesonde gesindheid rondom ons seksualiteit te ontwikkel.

dirkiedupl

" 'n Glimlag is die son wat die winter van die mens se gesig verdryf." Victor Hugo.

Ed Dale

Digital Marketing Strategies & Systems

Tracy Todd

Living life paralysed from the neck down, out loud.

Demoerin

Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel

nou hoe dan nou

7 uit 9 mense dink seker ook so

Binne die Glashuis

Die binne na buite weerspieëling van my gevoelens, gedagtes en drome oor Gesonde Seks

Die Nederlandse siening

'n Nederlandse blik op Suid-Afrika

Lomi

Learning, Playing, Crafting with Love and Laughter

SKRYWERS SKRYF

Bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers

Die Lewegewer

The Life-Giver

Afrikaans in Leipzig

Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr

freddieburger

Skryf sonder bybedoelings

%d bloggers like this: