goeienuusloli

Ek deel myne…kom deel joune!

Kontak

GENADENET Bediening

Ons lewens is nie dieselfde nadat ons die ware Goeie Nuus gehoor het nie! Noem dit die radikale prediking van egte genade.

Na meer as agtien jaar in bediening, Bybelskool en selfs voltyds werk in die kerk, was ons lewens steeds leeg en sonder oorwinning in finansies, sonde, liefdesleemtes…in kort ‘n moë stryd van godsdiens… teenoor ‘n God wat nooit tevrede is nie. Klink dit bekend?

Daarom kan ons eenvoudig nie anders as om self die fantastiese Goeie Nuus te verkondig…dat God nie ons sondes teen ons hou nie. Hy het als voltooi aan die kruis deur sy seun Jesus se dood. Jy hoef nie jouself skoon te was deur dade, diens en wette nie. Die kerk is ‘n plek vir mense soos ek en jy.

Kom hoor hoe lief God vir jou is…en kry weer só jou asem terug!

Kom saam…genade is verniet! Dit het Jesus alles gekos sodat ons nie hoef te betaal nie.

As jy graag wil gesels, maar nie op die internet nie, skryf vir my ‘n briefie of epos…ek luister graag…

As jy graag meer wil hoor:

Ek en my man bedien graag hierdie sielskos aan honger skape:

Vir spreek geleenthede in Afrikaans of Engels: Kontak

GenadeNet Bediening

Loli Pretorius

e-pos:genadenet@gmail.com

slakposadres:

P.O.Box 16104

West Acres

Nelspruit, Mpumalanga

Suid-Afrika

1200

Om ons beter te leer ken:

Versoek ons maandelikse eksemplaar “Genade…wat praat jy nou?” per pos of e-pos

Ons Visie

2 Kor 3: 4-6

4Dit is die vertroue wat ons op God stel, deur die bemiddeling van Christus. 5Nie dat ons op eie houtjie iets kan bedink asof dit ons breinkind is nie. Ons bekwaamheid kom van God, 6wat ons bekwaam gemaak het om as bedienaars van die nuwe verbond op te tree, nie met die wet as inhoud nie, maar met die Gees as inhoud. Want die geskrewe letter maak dood, maar die Gees maak lewend.

2 Kor 4:13 ‘Omdat ons dieselfde geloofgesindheid het as waarvan daar geskryf staan:“Ek het geglo; daarom het ek gepraat”, glo ons steeds en daarom hou ons ook aan met preek.’

2 Kor. 5:19 ‘Die boodskap van versoening bestaan daarin dat God deur Christus die wêreld met homself versoen het en nie die mense se oortredings teen hulle hou nie. Die boodskap van versoening het Hy aan ons opgedra om te gaan verkondig.”

GenadeNet Bediening is ‘n geregistreerde Artikel 21 Maatskappy

                                   N.P.O. reg.no . 2011/010798/08   TAX NR.: – 9236/135/18/3

 

6 comments on “Kontak

  1. Pingback: Vry is lekker…verslawing nie. « goeienuusloli

  2. Pingback: Godsdiens Smodgdiens « goeienuusloli

  3. Pingback: Geestelike Hoogmoed: Is daar so iets? « goeienuusloli

  4. Pingback: Ek, Alleen « goeienuusloli

  5. floors
    Januarie 17, 2014

    alleen,dis n ander ding.van af baie onlangs beleef ek dit ook en dis gaga

    • Loli Pretorius
      Januarie 22, 2014

      Skryf skryf skryf is al wat ek kan sê, ek was baie alleen in my nuwe dorp, en ontvlugting gevind in blogging….hier judge niemand mekaar, en jy maak ook maats, dankie vir die inloer, ek het lanklaas geskryf, en is werklik verbaaas dat mense nog my goed hier lees, groete

Jolyt gerus saam !

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kry die nuus nou!

Join 55 other followers

Ek het in Feb.2012 begin blog…kliek op die kalender en lees meer hier!

Desember 2016
M T W T F S S
« Nov    
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  

Ou nuus…maar steeds kraakvars!

Kategorieë

Die Blye Boodskap…steeds die beste nuus!

Vir al die ‘quote’ liefhebbers…..

Goeie nuus! Niemand weet wanneer die wêreld tot ‘n einde gaan kom nie!

Vir eksklusiewe houtwerk inni Laeveld…kliek op die foto

Hulle jolyt saam!

Twitter Updates

Error: Twitter did not respond. Please wait a few minutes and refresh this page.

Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde...

Die Engelse Vrou

dwalende gedagtes van 'n engelse vrou in 'n nuwe taal

myseuns

My Dagboek vir Liam, Heath & Finn

agent 0013 nelspruit

The real estate ups and downs...of a... NOT so blonde agent

Die Korrelkop Kahuna

Comfortably Numb

Slakkelak

Lees saam...

What's On South Africa

Events, Travel and Information

Boekemakranka

Uitgewer van e-Boeke - Waar passie vir tegnologie en boeke ontmoet

Blogs Of The Day

Just another WordPress.com weblog

Jay Squires' Septuagenarian Journey

Dude's Used His Second Wind and Just Launched Into His Third

barre body

"Barre Body is a total body workout that lifts your seat, tones your thighs and burns fat in record-breaking time"

jongds

Gedagtes van 'n jong dominee.

J. J Brits

Word Portrait Writer

Little Grey Box

A fun & relatable travel blog

allergic2grass

Sommer net my griffel-plek

lekkerjeuk

is iemand wat die menslike toestand bekyk en nogals 'n opinie daaroor het

Jan se twak

Sommer net staaltjies en alledaagse twak

rooi rose luister na jou

oor depressie, psigaters, pille, dieet, skei, tieners en die res

Wake Up My Faith

My journey in daring to live by "faith alone". Come along and see what happens...

Timothy Kieswetter's Blog oor Gesonde Seksualiteit

Om 'n gesonde gesindheid rondom ons seksualiteit te ontwikkel.

dirkiedupl

" 'n Glimlag is die son wat die winter van die mens se gesig verdryf." Victor Hugo.

Ed Dale

Digital Marketing Strategies & Systems

Tracy Todd

Living life paralysed from the neck down, out loud.

Demoerin

Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel

nou hoe dan nou

7 uit 9 mense dink seker ook so

Binne die Glashuis

Die binne na buite weerspieëling van my gevoelens, gedagtes en drome oor Gesonde Seks

Die Nederlandse siening

'n Nederlandse blik op Suid-Afrika

Lomi

Learning, Playing, Crafting with Love and Laughter

SKRYWERS SKRYF

Bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers

Die Lewegewer

The Life-Giver

Afrikaans in Leipzig

Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr

freddieburger

Skryf sonder bybedoelings

%d bloggers like this: