goeienuusloli

Ek deel myne…kom deel joune!

Ek mis Jhoeys se taxis!

Is jy nou gek? Ek het nooit gedink ek sou die taxis van Johannesburg mis nie.

Any body knows…how the feeling goes. Jy sit in spitsverkeer, bumper to bumper, en  ry 45 min aan 8 kilometer, net om rye en rye taxis te hê, wat in die geel lyn verby steek, en TOET VIR JOU OM UIT DIE PAD te kom !!!!! =)

Maar, hier op my nuwe dorp, is daar sulke lang, slap MAN busse (vanilla kleur, met springs in die middel wat help om die ding te draai)…wat duidelik die mark besit, en die taxidrywer uit sy werk sit.

Mense, dit is die vreemdste gevoel van hartseer wat oor my kom, as daai bus oor die heuwel stop, en massas, ja, swart Afrika mense aflaai.

Skielik is die woonbuurt vol netjiese aangetrekte werkers op pad na hul…MADAMS.

Dit gee my terug flitse van my kleintyd in Westdene (nee Triomf…neé tans, Sophia Town?) Visies van mense wat klokslag hok toe gelaai word.

“Ons like ons skoonhuise, maar slaan die klok , 9 uur die aand, wil ons nie weet jy bestaan nie…okay, net as jy die kinders moet oppas.”

Beste van alles, bly ek in ‘n swart Afrika buurt, in die ‘nuwe’ Suid-Afrika…en you guessed it…Afrika hou vas aan een van sy gunsteling tradisies….enigste verskil….NOU is die madam oók swart!

You gotta love this place!

2 comments on “Ek mis Jhoeys se taxis!

  1. Olga
    Maart 14, 2012

    elo daar. Dankie vir jou inloer.
    Ek is sommer baie bang vir die ou langbusse met hulle konsertina pense. Dan moet ek erken, ek is enige dag banger vir n taxi.

  2. Terug pieng: Stywe ‘tollies’ …en sulke goed… « goeienuusloli

Lewer kommentaar op Olga Kanselleer antwoord

Kry die nuus nou!

Join 62 other subscribers

Ek het in Feb.2012 begin blog…kliek op die kalender en lees meer hier!

Maart 2012
M D W T V S S
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  

Ou nuus…maar steeds kraakvars!

Kategorieë

Die Blye Boodskap…steeds die beste nuus!

Vir al die ‘quote’ liefhebbers…..

Goeie nuus! Niemand weet wanneer die wêreld tot ‘n einde gaan kom nie!

Vir eksklusiewe houtwerk inni Laeveld…kliek op die foto

Hulle jolyt saam!

Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde...

Die Engelse Vrou

dwalende gedagtes van 'n engelse vrou in 'n nuwe taal

myseuns

My Dagboek vir Liam, Heath & Finn

agent 0013 nelspruit

The real estate ups and downs...of a... NOT so blonde agent

Slakkelak

Lees saam...

What's On South Africa

Events, Travel and Information

Boekemakranka

Waar passie vir tegnologie en boeke ontmoet in e-boeke

Blogs Of The Day

Just another WordPress.com weblog

jongds

Gedagtes van 'n jong dominee.

J. J Brits

Word Portrait Writer

allergic2grass

Sommer net my griffel-plek

Jan se twak

Sommer net staaltjies en alledaagse twak

rooi rose luister na jou

oor depressie, psigaters, pille, dieet, skei, tieners en die res

Wake Up My Faith

My journey in daring to live by "faith alone". Come along and see what happens...

Timothy Kieswetter's Blog oor Gesonde Seksualiteit

Om 'n gesonde gesindheid rondom ons seksualiteit te ontwikkel.

Tracy Todd – Brave Lotus Flower

Living life, paralysed from the neck down, out loud.

Demoerin

Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel

nou hoe dan nou

7 uit 9 mense dink seker ook so

Binne die Glashuis

Die binne na buite weerspieëling van my gevoelens, gedagtes en drome oor Gesonde Seks

Lomi

Leer, Speel, Skep

SKRYWERS SKRYF

Bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers

Die Lewegewer

The Life-Giver

toortsie.com

Skyn, liggie, skyn!

Afrikaans in Leipzig

Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr

freddieburger

Skryf sonder bybedoelings

All who wander...

Thoughts of mine that fall onto paper

Boer in Ballingskap

die gedagtes en ervaringe van 'n boer in ballingskap

borsvoedjoubaba

Maak dit vir jou en jou baba maklik

Kouevuur

wat brand in my kop

Herriemerrie

Ietsie van alles